Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vuurwapenlisensies
Vuurwapenlisensies [boodskap #70021] Wo, 04 Desember 2002 07:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uit die perd se bek:))
Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie - dan
sal almal kredietkaarttipe lisensies kry.
Die aankondiging van hoe, wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie
aangekondig word.
Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet word -
al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik word.

Annette
Re: Vuurwapenlisensies [boodskap #70039 is 'n antwoord op boodskap #70021] Wo, 04 Desember 2002 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Uit die perd se bek:))
Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie -
dan sal almal kredietkaarttipe lisensies kry. Die aankondiging van hoe,
wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie angekondig word.

Wouter
Tannie Gaye was dus heel wettig met haar lisensies in die ID-boek.

Annette
Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet
word - al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik
word.

Wouter
Sover ek weet is dit basies reeds so. Daar is 'n spesiale lisensie
vir versamelstukke.
Re: Vuurwapenlisensies [boodskap #70045 is 'n antwoord op boodskap #70039] Wo, 04 Desember 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die sersant/generaal met wie ek gepraat het sê jy moet uitkyk vir wanneer
die storie begin, want daar gaan ook vreeslike boetes wees as mens nie die
regte kaarttipe lisensie het nie.
Ek moet glo ook 'n ander een kry.
Net die lisensies wat van volgende jaar uitgereik word sal geldig wees.

Ja, die aantie is syf, en sy moet maar rente bytel by die eis teen die
polisie en die magistraat:))

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3deddef5.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Uit die perd se bek:))
> Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie -
> dan sal almal kredietkaarttipe lisensies kry. Die aankondiging van hoe,
> wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie angekondig word.
>
> Wouter
> Tannie Gaye was dus heel wettig met haar lisensies in die ID-boek.
>
> Annette
> Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet
> word - al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik
> word.
>
> Wouter
> Sover ek weet is dit basies reeds so. Daar is 'n spesiale lisensie
> vir versamelstukke.
>
Re: Vuurwapenlisensies [boodskap #70068 is 'n antwoord op boodskap #70021] Wo, 04 Desember 2002 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J.V.Smith  is tans af-lyn  J.V.Smith
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Huh?! Hoe nou? Ek't my "kettie" lisensie nou maar drie jaar (is wel in 'n
kredietkaart-tipe vorm). Wil jy vir my sê die ouens reken dat hulle sisteem
verkeerd is?

Wonder of hulle ook so paraat gaan wees daaroor soos met die kaart rybewyse.
Kos almal net 'n klomp geld (wat jy reeds spandeer het om te registreer in
die eerste plek) en maak vir die regering ekstra werk (asof hulle nie
alreeds sukkel om the "cope" nie).

Geldmaak sê ek julle! Dit gaan definitief nie die ongelisensieerde wapens
uit die weg ruim nie.

Wat het geword van daai wapens van 'n paar jaar terug wat elektronies jou
vingerafdruk lees (of iets in daai lyn) voordat dit gebruik kan word. Die
goed het voorafgelaaide "lope" gehad & geen patroon doppies nie as ek reg
onthou. Daar het 'n tandarts (van NZ of AUS ek dink, is heel moontlik
verkeerd) 'n prototipe "kanon" ontwikkel wat tot... wag hiervoor... 1mil
rondtes / s kan afvuur. Probeer uit daai hael van koeëls vlug!

"Annette" skryf in boodskap news:askcfp$rm503$1@ID-92016.news.dfncis.de...
| Uit die perd se bek:))
| Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie -
dan
| sal almal kredietkaarttipe lisensies kry.
| Die aankondiging van hoe, wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie
| aangekondig word.
| Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet word -
| al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik word.
|
| Annette
|
|
|
|
|
Re: Vuurwapenlisensies [boodskap #70148 is 'n antwoord op boodskap #70021] Do, 05 Desember 2002 20:48 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo
Ik ben paul uit belgie en interesseer me omwille van die jagd in za
By ons is die wapenwet nog nie so streng nie(sorry vor my slegt
africaans)maar sal glo verander,miskien volgend jaar agter die verkiesing
Dan gaan ALLE vuurwapens alleen te koop wees met lisensie
Nu syn alleen handvuurwapens ,.22 long rifle,oorlogswapens en sekere
oorlogscaliber (.308,.223,30 06en 6.5x55)gelisensieer
"Annette" skryf in boodskap news:askcfp$rm503$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Uit die perd se bek:))
> Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie - dan
> sal almal kredietkaarttipe lisensies kry.
> Die aankondiging van hoe, wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie
> aangekondig word.
> Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet word -
> al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik word.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Minimumlone vir plaaswerkers
Volgende onderwerp: Uitnodiging aan Pharos en Taalkommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:16:54 MGT 2024