Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Total Eclipse of the Sun
Re: Total Eclipse of the Sun [boodskap #69999] Wo, 04 Desember 2002 05:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer - verkeerde ng.
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:ask09t$sdb2q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> This morning at 8:19 people in Musina and the Kruger National Park will be
> able to see a total eclipse of the sun. Thousands of people and even people
> from abroad flocked to that area to be able to experience a night during
> day.
> Johannesburg and Free State got a cloud cover, so they will miss out.
> We will only have another chance here to see it over 28 years.
> Here in Cape Town I will only see a 53% eclipse, and that is good enough for
> me, for it is cloudless here.
> I just hope all those who spent so much to get to Musina will also have a
> clear sky.
>
> Annette
>
Re: Total Eclipse of the Sun [boodskap #70005 is 'n antwoord op boodskap #69999] Wo, 04 Desember 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die verduistering is agter wolke hier in die Baai. Ek wou bitter graag
Musina toe gegaan het maar dit wou toe nie so uitwerk nie. Nou kry ons nie
eers die tweede prys van 'n 68% verduistering nie.

Snik.

Koot.

"Annette" skryf in boodskap news:ask09t$sdb2q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> This morning at 8:19 people in Musina and the Kruger National Park will be
> able to see a total eclipse of the sun. Thousands of people and even people
> from abroad flocked to that area to be able to experience a night during
> day.
> Johannesburg and Free State got a cloud cover, so they will miss out.
> We will only have another chance here to see it over 28 years.
> Here in Cape Town I will only see a 53% eclipse, and that is good enough for
> me, for it is cloudless here.
> I just hope all those who spent so much to get to Musina will also have a
> clear sky.
>
> Annette
>
Re: Total Eclipse of the Sun [boodskap #70008 is 'n antwoord op boodskap #70005] Wo, 04 Desember 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier in die Kaap is daar nie 'n enkele wolkie in die lug nie.
So ons kon ongehinderd na die halfson kyk.:)
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ask6q6$knb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die verduistering is agter wolke hier in die Baai. Ek wou bitter graag
> Musina toe gegaan het maar dit wou toe nie so uitwerk nie. Nou kry ons nie
> eers die tweede prys van 'n 68% verduistering nie.
>
> Snik.
>
> Koot.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ask09t$sdb2q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> This morning at 8:19 people in Musina and the Kruger National Park will
> be
>> able to see a total eclipse of the sun. Thousands of people and even
> people
>> from abroad flocked to that area to be able to experience a night during
>> day.
>> Johannesburg and Free State got a cloud cover, so they will miss out.
>> We will only have another chance here to see it over 28 years.
>> Here in Cape Town I will only see a 53% eclipse, and that is good enough
> for
>> me, for it is cloudless here.
>> I just hope all those who spent so much to get to Musina will also have a
>> clear sky.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Total Eclipse of the Sun [boodskap #70052 is 'n antwoord op boodskap #69999] Wo, 04 Desember 2002 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Musina

Word dit nou só gespel? Dit was mos
altyd Messina, of hoe? Ons het ook
net so twee uur se ry oor die grens
in Noordelike New York Staat 'n Messina.
So 'n klein dorpie met 'n groot mall.
Ek is nou te lui om na te slaan, maar
die naam verwys mos na 'n groot geveg
gedurende die tyd van die Romeine.
Wonder hoekom mense so lief is om plekke
sulke name te gee?

Gloudina
Re: Total Eclipse of the Sun [boodskap #70115 is 'n antwoord op boodskap #70052] Do, 05 Desember 2002 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
Wonder hoekom mense so lief is om plekke
> sulke name te gee?

Volgens een of ander Website wat ek raakgeloop het is die naam Messina
afgelei van die word, ‘musina.' In die ou dae het die inwoners daar ‘n
erts gemyn wat 'n mengsel van koper en yster was. Dit was te te sag
was om as yster gebruik te word en ook nie goed genoeg om as koper te
dien nie. Hierdie mengsel het hulle ‘musina' (‘spoiler'} genoem, wat
toe ook later as stamnaam vir die mense wat daar gewoon het gebruik
is.

Dit het niks te doen met Messina, die derde grootste stad in Sisilië,
nie. Messina lê aan die Straat van Messina tussen Sisilië en Italië,
en beide die stad en die seestraat was van die vroegste tye (Rome,
Griekeland, Karthago, die Gote, die Franke, noem dit) tot met die
Tweede Wêreldoorlog van groot strategiese belang.

Drom
Re: Total Eclipse of the Sun [boodskap #70135 is 'n antwoord op boodskap #70115] Do, 05 Desember 2002 14:25 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> Volgens een of ander Website wat ek raakgeloop het is die naam Messina
> afgelei van die word, 'musina.' In die ou dae het die inwoners daar 'n
> erts gemyn wat 'n mengsel van koper en yster was. Dit was te te sag
> was om as yster gebruik te word en ook nie goed genoeg om as koper te
> dien nie. Hierdie mengsel het hulle 'musina' ('spoiler'} genoem, wat
> toe ook later as stamnaam vir die mense wat daar gewoon het gebruik
> is.
>
> Dit het niks te doen met Messina, die derde grootste stad in Sisilië,
> nie. Messina lê aan die Straat van Messina tussen Sisilië en Italië,
> en beide die stad en die seestraat was van die vroegste tye (Rome,
> Griekeland, Karthago, die Gote, die Franke, noem dit) tot met die
> Tweede Wêreldoorlog van groot strategiese belang.

Interessant. En nogal heel oulik dat hulle
nie die plek Messina in die noorde van SA
hoef te herdoop nie, net reg te spel.

Gloudina
Vorige onderwerp: Hoekom Gaye Derby-Lewis?
Volgende onderwerp: Brood met......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:36:20 MGT 2024