Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groep van 63
Re: Groep van 63 [boodskap #69391 is 'n antwoord op boodskap #68964] Di, 26 November 2002 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Nov 2002 14:16:10 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Ja, ek het. jy moet net die moeite doen om dit te lees.

Wat van jy pos dit weer.
Laat ons recap - jy het my van allerhande dinge beskuldig omdat ek
gese het drie lede van die groep het die brief verwerp. Jy se daar was
nie drie nie ek lieg ens.
Toe noem ek hulle vir jou: Slabbert, Mairais, Scholtz.
Een twee drie
1 plus nog een plus nog een = drie (3).

Jy het Slabbert bevraagteken toe pos ek vir jou 'n amptelike
geskiedenis van die ontstaan van die (losse) groep van 63 deur Jaap
Steun waar jy duidelik kan sien Slabbert was op die OORSPRONKLIKE
VERGADARING as 'n deelnemer.
Jy het self ook gepos dat hy STEEDS (in sy eie woorde) 'n raadgewer
van die losse versameling van mense is.

Scholtz word ook duidelik genoem in die dokumente van die groep.
Marais het SELF ERKEN hy is 'n LID in sy VRYWILLIGE brief.

een twee drie.
So - ek was reg en jy het nie alleen twak gepraat nie, maar ook 'n
reeks beledigings gebou op jou swak ingeligte en emosionele
uitbarsting.

Face dit nou.
Re: Groep van 63 [boodskap #69409 is 'n antwoord op boodskap #68964] Di, 26 November 2002 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Nov 2002 15:50:10 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Nee, jy is verkeerd.
> Gaan lees my antwoord en dan stop ons die beledigings en insinuasies,
> soos wat jy onderneem het.

Nee swaer, JY is die een wat jou feite totaal verkeerd gehad het en
belediging op belediging op daardie verkeerde feite geplaas het.
En wat hom nou uit die ding probeer loswikkel soos 'n plaasvark wat in
hek gevang is wat eintlik anderkant toe oopmaak.
Re: Groep van 63 [boodskap #69457 is 'n antwoord op boodskap #69382] Di, 26 November 2002 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Ek het regtig nie 'n kloe oor hoeveel daar van G63 oor is nie.
> Ek dink ook nie dit maak saak nie, hulle sal nie die hatchet job
> oorleef nie.
> Jou name is nie so lekker nie, ek het elders daarop gereageer

Ferdi
Nee jy het nie.

Wouter
Ja, ek het. jy moet net die moeite doen om dit te lees.
Re: Groep van 63 [boodskap #69466 is 'n antwoord op boodskap #69382] Di, 26 November 2002 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

Onder die mense wat repliek op besprekings gelewer het, was
> Jannie Gagiano, Piet Muller, Christo Viljoen en Carl Boshoff (IV). 'n
> Samevatting van die toesprake deur Johann Rossouw verskyn in die
> rubriek Seminaarkamer op LitNet

Was Jannie Gagiano een van die G63?

Dit lyk ook vir my asof die kuber-
ruimte deesdae legitimiteit verleen
aan allerhande groepe wat dit nooit
'n honderd jaar gelede sou gemaak
het nie. Hoeveel van G63 se bestaan
is gelegitimiseer op die kuberbladsye
van Litnet? Waar sou Dan Roodt gewees
het sonder Litnet?

Gloudina
Re: Groep van 63 [boodskap #69472 is 'n antwoord op boodskap #69391] Di, 26 November 2002 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Ja, ek het. jy moet net die moeite doen om dit te lees.

Ferdi
Wat van jy pos dit weer.

Wouter
Ek het dit nou al twee maal gepos, die eerste keer onder "Wat ek en
Ferdi oor G63 behoort te gesê het " en die tweede keer onder
"My antwoord aan Wouter" Gaan kyk gerus op Google of gee
vir my 'n e-pos adres om dit na te pos.

Ferdi
So - ek was reg en jy het nie alleen twak gepraat nie, maar ook 'n
reeks beledigings gebou op jou swak ingeligte en emosionele
uitbarsting.

Wouter
Nee, jy is verkeerd.
Gaan lees my antwoord en dan stop ons die beledigings en insinuasies,
soos wat jy onderneem het.
Re: Groep van 63 [boodskap #69493 is 'n antwoord op boodskap #69409] Di, 26 November 2002 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Nee, jy is verkeerd.
> Gaan lees my antwoord en dan stop ons die beledigings en insinuasies,
> soos wat jy onderneem het.

Ferdi
Nee swaer, JY is die een wat jou feite totaal verkeerd gehad het en
belediging op belediging op daardie verkeerde feite geplaas het.
En wat hom nou uit die ding probeer loswikkel soos 'n plaasvark wat in
hek gevang is wat eintlik anderkant toe oopmaak.

Wouter
Gaan lees eers my antwoord voor jy jouself verder belaglik maak.
Jy is al wat dink jou "feite" is reg.
Re: Groep van 63 [boodskap #69537 is 'n antwoord op boodskap #69493] Wo, 27 November 2002 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Nov 2002 20:32:26 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Gaan lees eers my antwoord voor jy jouself verder belaglik maak.
> Jy is al wat dink jou "feite" is reg.

So watter feite is verkeerd?
Re: Groep van 63 [boodskap #69627 is 'n antwoord op boodskap #69537] Wo, 27 November 2002 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Gaan lees eers my antwoord voor jy jouself verder belaglik maak.
> Jy is al wat dink jou "feite" is reg.

Ferdi
So watter feite is verkeerd?

Wouter
Lees daardie antwoord wat ek al drie keer gepos het.
Jou feite oor die berig in Beeld is ook verkeerd. Kyk
na my aparte pos daaroor.
Re: Groep van 63 [boodskap #69757 is 'n antwoord op boodskap #69627] Vr, 29 November 2002 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 01:17:18 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

Lees daardie antwoord wat ek al drie keer gepos het.
> Jou feite oor die berig in Beeld is ook verkeerd. Kyk
> na my aparte pos daaroor.

As dit jou rond dansery oor Slabbert is - ek het elders daaroor
geantwoord.
As dit oor iets anders is - en aanvaar jy is maar net nie in staat om
te erken as jy hopeloos verkeerd was nie.
Re: Groep van 63 [boodskap #69771 is 'n antwoord op boodskap #69757] Vr, 29 November 2002 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 15:13:44 GMT, NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) wrote:

>
> As dit jou rond dansery oor Slabbert is - ek het elders daaroor
> geantwoord.

Ferdinand, is jy dalk by die ander nuusgroep ook weggejaag, my
maatjie???:-))) Dat jy nou by oom Wouter kom witvoet soek???:-)))

Davie
Re: Groep van 63 [boodskap #69805 is 'n antwoord op boodskap #69757] Vr, 29 November 2002 23:12 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Wouter
>> Gaan lees eers my antwoord voor jy jouself verder belaglik maak.
>> Jy is al wat dink jou "feite" is reg.

> Ferdi : So watter feite is verkeerd?

> Wouter
> Lees daardie antwoord wat ek al drie keer gepos het.
> Jou feite oor die berig in Beeld is ook verkeerd. Kyk
> na my aparte pos daaroor.

Ferdi
As dit jou rond dansery oor Slabbert is - ek het elders
daaroor geantwoord.

Wouter
Nee, Ferdi. Jy dans rond oor Slabbert. Jy het tot nou geweier
om my vrae daaroor reguit te antwoord. Al wat ek nog gesien
het is lawwe stellings soos dat Beeld dus reg is, terwyl die
betrokke berig van jou verskil.

Ferdi
As dit oor iets anders is

Wouter
Dis minstens oor Slabbert, oor jou bewering dat Scholtz se
uitspraak met joune saamstem, en oor Praag en G63 se
blootstelling in die Engelse pers. Ek het dit gemotiveer en
berigte aangehaal. Jy probeer dit met 'n lawwe stelling soos
dié hier onder aanhaal.

Ferdi
- en aanvaar jy is maar net nie in staat om te erken as jy
hopeloos verkeerd was nie.

Wouter
Ek het verstaan ons maak nie insinuasies en beledigings
nie. Maar terwyl jy nou terug op die pad is, dis presies
jou probleem, jy spring rond en op af in die hoek
waarin jy jouself geverf het, eerder as om te erken jy
was verkeerd. Jy is steeds in daardie hoek.
Vorige onderwerp: Difference between Afrikaans and Flemish
Volgende onderwerp: rechtbank voor misdrijven tegen toeristen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:33:12 MGT 2024