Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Questions regarding land ownership and democracy
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67773] Do, 24 Oktober 2002 08:10 na volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Solank jy dit in Afrikaans doen is jy welkom, anders moet jy liefs nie kruis
pos na soc.culture.south-africa.afrikaans nie.

Willie

"Oom Gert" > I do have some more issues I would like the group to think
about. I will put
> them on the NG in the near future.
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67793 is 'n antwoord op boodskap #67773] Do, 24 Oktober 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"Oom Gert" skryf in boodskap news:3db7f373.0@news1.mweb.co.za...
> I have a couple of questions to which I would like to draw my fellow
> newsgroup compatriot's attention.
>
>
>
> - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
> - - - - - - - - - -
>
> The first issue relates to ownership of land in South Africa.
>
>
>
> Example:
>
>
>
> White settler A bargains with black native B over a patch of land in South
> Africa (obviously before it became a union, country, republic etc.) The
> black native requires payment of 500 heads of cattle. Party A (the white
> settler) pays the party B the required amount of cattle and takes ownership
> of the land.
>
>
>
> Questions:
>
>
>
>
>
> If we have to make a decision regarding land restitution today and this
> story is brought forward, who will the land belong to according to you?
>
>
Volgens logika en in die regte wêreld behoort dit aan setler A, wat die
grond gekoop het van party B teen 'n ooreengekome prys.
Dit werk nie so met vryheidsvegters nie. Hulle dink nie so nie.
Ten eerste is daar nêrens 'n stukkie papier met die verkoper se handtekening
op dat hy in die eerste plek betaling vir sy grond gekry het nie, daar is
geen dokumente beskikbaar wat bevestig dat dit 'n transaksie was tussen 'n
gewillige koper en verkoper nie, en mees belangrik, daar is geen getekende
getuienis van die oorspronklike transaksie wat bevestig dat die prys wat
betaal is nie die prys wat gevra is en waarmee die verkoper tevrede was nie,
maar dat dit algemeen aanvaar word dat die prys 'n voorgestelde prys van die
koper was.
Buitendien is al die beeste na een mens, en die land behoort aan die volk.
Dus, as jy in spesifiek Suider Afrika is, en jy is 'n vryheidsvegter, dan
behoort die land aan jou en jou wrede vriende, wat die land moet terugvat
wat deur die wit imperialistiese vark gesteel is.
>
> Is the issue of payment relevant? Could it be said that the land was no-man'
> s land anyway at the time when party A and party B negotiated? In other
> words, lets say party A did not pay, but forced party B off the land, would
> he become the legal owner?
> As hulle dit nou kan doen, dan kon die A's dit toe doen.
>
>
> - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
> - - - - - - - - - -
>
>
>
> The second issue is related to the value of democracy and its relationship
> with land ownership.
>
>
>
> Example:
>
>
>
> We know that America was inhabited by the Amerindians (native American
> Indians) prior to white settlement. We also know that the settlers butchered
> the native Indians to a point where they were not a social factor (in terms
> of numbers) anymore. Thus no political force either.
>
>
>
> Lets assume that most of the land in the USA as we know it today were not
> bargained for, but forcibly obtained through war with the natives.
>
>
>
> Questions:
>
>
>
> Would the American Indians have a claim on the land even though they are few
> in numbers or do the mostly white population that made America their home
> have ownership of the land purely because they outnumber the natives today?
>
>
Nee, die Indiane het nie 'n sê nie, want wat in Amerika geld, geld nie hier
nie.

>
> Is the will of the majority then put above the historic legit ownership of
> the land? In other words, can the historic claim to ownership of land be
> overruled simply by the will of a majority?

Nee, Congress besluit gewoonlik dat hulle nie 'n reg het op 'n grondeis nie.
Amerika is die land van die Vry. Almal het 'n sê en stemreg om hulle
verteenwoordigers te kies, en alle besluite word daar Demokraties geneem.
Dus al wil die meerderheid landsburgers hê dat die Indiane hulle grond
terugkry, as die verteenwoordigers in Congress did nie so wil hê nie, kan
hulle maar vergeet.

>
>
>
> What happens if the minority becomes the majority in the future?

Daar is nie plek vir die meerderheid in Capitol Hill nie.

>
>
>
> - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
> - - - - - - - - - -
>
> I do have some more issues I would like the group to think about. I will put
> them on the NG in the near future.
>
>
>
> Thanks
>
> Oom Gert
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67817 is 'n antwoord op boodskap #67793] Vr, 25 Oktober 2002 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Oct 2002 17:23:54 +0200, "Annette" wrote:

> Volgens logika en in die regte wêreld behoort dit aan setler A, wat die
> grond gekoop het van party B teen 'n ooreengekome prys.

Nie noodwendig nie.
Kontraktereg vereis dat daar ooreenstemming moet wees tussen die
partye oor WAT presies hulle ooreengekom het oor.
As daar nie ooreenstemming is nie, is daar nie 'n kontrak nie.

As die wit settlaar dink hy kry uit en uit eienaarskap in die 18de
eeuse Europese kapitalistiese sin, maar die swart verkoper reken hy
gee gebruiksreg in die meer sosialisties/monargistiese stelsel waar
die opperhoof eienaarskap hou en bloot gebruiksreg vir 'n tyd gee, dan
is daar actually GEEN ooreenkoms nie en is die hele ding nietig
volgens moderne westerse regsbeginsels.
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67820 is 'n antwoord op boodskap #67817] Vr, 25 Oktober 2002 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet, dis wat ek ook gesê het.
En dit is waar die probleem inkom.
Want dis net soos iemand wat heel onskuldig 'n tweedehandse voertuig koop,
en die voertuig blyk dan 'n gesteelde een te wees.
Die onskuldige niksvermoedende koper verloor dan sy geld en die voertuig.
Watter boer in hierdie moderne tyd, wanneer hulle 'n plaas koop, gaan 300
jaar terug in die geskiedenis om uit te vind wie die oorspronklike eienaar
was, en hoe dit uiteindelik in die verkoper se hande beland het?
Hoe lank nog voordat dorpsgrond ( en hul gepaardgaande geboue) op dieselfde
wyse ook opge-eis word?
Niemand sal later meer enige tweedehandse voertuie of grond wil koop solank
daar nie gou uitluitsel gegee word nie.

Nou kom ons by Die Reg waar daar definitief iets mee Verkeerd is.

Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dba1104.747140@news.saix.co.za...
> On Thu, 24 Oct 2002 17:23:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
> die
>> grond gekoop het van party B teen 'n ooreengekome prys.
>
> Nie noodwendig nie.
> Kontraktereg vereis dat daar ooreenstemming moet wees tussen die
> partye oor WAT presies hulle ooreengekom het oor.
> As daar nie ooreenstemming is nie, is daar nie 'n kontrak nie.
>
> As die wit settlaar dink hy kry uit en uit eienaarskap in die 18de
> eeuse Europese kapitalistiese sin, maar die swart verkoper reken hy
> gee gebruiksreg in die meer sosialisties/monargistiese stelsel waar
> die opperhoof eienaarskap hou en bloot gebruiksreg vir 'n tyd gee, dan
> is daar actually GEEN ooreenkoms nie en is die hele ding nietig
> volgens moderne westerse regsbeginsels.
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67836 is 'n antwoord op boodskap #67817] Vr, 25 Oktober 2002 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> As die wit settlaar dink hy kry uit en uit eienaarskap in die 18de
> eeuse Europese kapitalistiese sin, maar die swart verkoper reken hy
> gee gebruiksreg in die meer sosialisties/monargistiese stelsel waar
> die opperhoof eienaarskap hou en bloot gebruiksreg vir 'n tyd gee, dan
> is daar actually GEEN ooreenkoms nie en is die hele ding nietig
> volgens moderne westerse regsbeginsels.

Baie goed beredeneer. Dit is juis "moderne
westerse regsbeginsels" wat sal besluit dat
die oorspronklike "ooreenkoms" nie "wettig"
is nie. En presies deur hierdie toestand
verloor die reaksionêre argumenteerders van
die "ons voorvaders het die lande gekoop"-
idee hulle ou seepkissie. Dis op hierdie grond
wat die Nederlanders kan argumenteer dat hulle
New York van die Eerste Nasies op die Ooskus
"gekoop" het deur vir hulle krale en dies meer
te gee. Maar die moderne regsbeginsels gooi daardie
argument onmiddellik uit.

Gloudina
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67837 is 'n antwoord op boodskap #67820] Vr, 25 Oktober 2002 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Hoe lank nog voordat dorpsgrond ( en hul gepaardgaande geboue) op dieselfde
> wyse ook opge-eis word?

Wel, Annette, join the modern world and Canada,
waar Eerste Nasies, met genoeg wettige redes vir
hulle eise, dele van dorpsgronde en dies meer
"terugkry." Die era van grondbesit deur mag is verby
in moderne samelewings. Die era van die Wet en
wat dit besluit het gekom.
Indien die mense, wat dink hulle besit die grond,
nie die regsbeginsels wil respekteer nie, dan kry
mens geweld. Dit gebeur soms in Kanada. Dit gebeur
sommer baie in Suid-Amerika.

Gloudina
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67841 is 'n antwoord op boodskap #67837] Vr, 25 Oktober 2002 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Oct 2002 15:22:43 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Annette het gewrote:
>
>> Hoe lank nog voordat dorpsgrond ( en hul gepaardgaande geboue) op dieselfde
>> wyse ook opge-eis word?
> en toe wrote Gloudina:
> Wel, Annette, join the modern world and Canada,
> waar Eerste Nasies, met genoeg wettige redes vir
> hulle eise, dele van dorpsgronde en dies meer
> "terugkry."
>
> Gloudina

Dit het my ietwat bekommerd. Behalwe die woonhuis
in my tuisdorp besit ek meer as een woonstel in
Durban. Die wet laat reeds toe dat 'n huurder
nie hoef te betaal as hy voel dat hy dit nie kan
bekostig nie. As die verhuurder gelukkig is, sal
hy slegs drie maande sukkel om die nie-betaler
uit sy eiendom te kry.
Dit opsigself laat miskien die opsie oop vir
sleuteldeposito gelykstaande aan twee
maande se huur, wat op sy beurt 'n groot
hap uit die hoeveelheid potensiële huurders
neem. Nie eens dit is die groot kommer nie,
maar wel dit waarvan Annette en Gloudina
hier praat.

DD
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67864 is 'n antwoord op boodskap #67773] So, 27 Oktober 2002 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Voel jy baie onmanlik as jy sulke snert skryf?

"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3db8d9de$0$18843@hades.is.co.za...
> Solank jy dit in Afrikaans doen is jy welkom, anders moet jy liefs nie kruis
> pos na soc.culture.south-africa.afrikaans nie.
>
> Willie
>
> "Oom Gert" > I do have some more issues I would like the group to think
> about. I will put
>> them on the NG in the near future.
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67866 is 'n antwoord op boodskap #67864] So, 27 Oktober 2002 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Willie:
Nee, geensinds, oom Gert. Hoekom beskou jy my versoek as snert? En hoekom
sou jy my versoek as "onmanlik" bestempel? Terloops - ek het nie juis jou
posstuk in Englels gelees nie, net toevallig die laaste sin gesien waarop ek
gereageer het. Tot noutoe weet ek nie waaroor dit gaan nie. My kwessie is
die taal.

Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans) is gereserveer vir
gesprekvoering in Afrikaans. Dit is waarvoor die "dot afrikaans" staan aan
die einde van die adres. Daar is menige ander nuusgroepe waar jy na hartelus
in Engles kan skryf. Al wat ek vra is dat jy die basiese reg van Afrikaans
sprekendes respekteer om om op 'n nuusgroep te korrespondeer in die die taal
waarvoor die nuusgroep bedoel is. Of wil jy vir my se as iemand in Hindoe
skryf op 'n Yugoslawiese nuusgroep dat dit geredelik aanvaar sal word?

Jy kan gerus jou mening op 'n Englese nuusgroep lug - in Engels. Indien jy
dit wil dupliseer na 'n Afrkaanse nuusgroep, doen dit in die gees van
daardie nuusgroep - Afrikaans in hierdie geval.

Hel, hoe moelik kan dit wees?
Willie

Oom Gert:
> Voel jy baie onmanlik as jy sulke snert skryf?
>
Willie Vorster:
>> Solank jy dit in Afrikaans doen is jy welkom, anders moet jy liefs nie
> kruis
>> pos na soc.culture.south-africa.afrikaans nie.
>>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67887 is 'n antwoord op boodskap #67866] Ma, 28 Oktober 2002 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nie vreeslik moeilik nie. Maar die vraag wat jy jouself moet vra is wat is
meer belangrik die onderwerp of die taal. In die geval het ek 'n onderwerp
gehad waaroor ek beide groepe se reaksie wou hê.

Wat jy voorstaan is dat ek die boodskap moes vertaal voor ek dit op
soc.culture.south-africa.afrikaans ook publiseer het. Ek het geen klap in
die gesig van Afrikaans sprekendes in gedagte gehad nie, maar net die blote
feit dat dit ook oorsese (nie Afrikaans magtige) mense is wie se opinie ek
ook gesoek het. Daar is net twee nuusgroepe waarop ek fokus in my gedagte
wisseling en dit is soc.culture.south-africa (die engelse een) en die
soc.culture.south-africa.afrikaans (afrikaanse een). Vir my is die een nes
die ander. Ek kruispos nie na ander nuusgroepe nie en ek wou krag en energie
spaar. As jy nie die engels verstaan het nie vra ek omverskoning. Indien jy
dit nie verstaan nie dink ek dis jou reg om dit te ignoreer. Ek ken nie
Afrikaanse mense wat nie engels kan lees nie en daarom was dit my mening dat
dit nie nodig sou wees om die plasing te vertaal nie. Jy sal ook sien dat ek
my repliek in Afrikaans doen. Jammer as ek jou verontreg het.

Ek is dus nie lelik nie, net lui. ;o)

Groete

Oom Gert

"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dbce6cf$0$18846@hades.is.co.za...
> Willie:
> Nee, geensinds, oom Gert. Hoekom beskou jy my versoek as snert? En hoekom
> sou jy my versoek as "onmanlik" bestempel? Terloops - ek het nie juis jou
> posstuk in Englels gelees nie, net toevallig die laaste sin gesien waarop ek
> gereageer het. Tot noutoe weet ek nie waaroor dit gaan nie. My kwessie is
> die taal.
>
> Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans) is gereserveer vir
> gesprekvoering in Afrikaans. Dit is waarvoor die "dot afrikaans" staan aan
> die einde van die adres. Daar is menige ander nuusgroepe waar jy na hartelus
> in Engles kan skryf. Al wat ek vra is dat jy die basiese reg van Afrikaans
> sprekendes respekteer om om op 'n nuusgroep te korrespondeer in die die taal
> waarvoor die nuusgroep bedoel is. Of wil jy vir my se as iemand in Hindoe
> skryf op 'n Yugoslawiese nuusgroep dat dit geredelik aanvaar sal word?
>
> Jy kan gerus jou mening op 'n Englese nuusgroep lug - in Engels. Indien jy
> dit wil dupliseer na 'n Afrkaanse nuusgroep, doen dit in die gees van
> daardie nuusgroep - Afrikaans in hierdie geval.
>
> Hel, hoe moelik kan dit wees?
> Willie
>
>
> Oom Gert:
>> Voel jy baie onmanlik as jy sulke snert skryf?
>>
> Willie Vorster:
>>> Solank jy dit in Afrikaans doen is jy welkom, anders moet jy liefs nie
>> kruis
>>> pos na soc.culture.south-africa.afrikaans nie.
>>>
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67888 is 'n antwoord op boodskap #67866] Ma, 28 Oktober 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sorites  is tans af-lyn  sorites
Boodskappe: 30
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nou ja, Willie, kan jy asseblief soc.culture.south-africa verwyder van jou
nuusgroep? Ons skryf in Engels hier, en baie mense wat hierdie NG lees verstaan
nie Afrikaans nie.

Dankie, hoor.

sorites

"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dbce6cf$0$18846@hades.is.co.za...
> Willie:
> Nee, geensinds, oom Gert. Hoekom beskou jy my versoek as snert? En hoekom
> sou jy my versoek as "onmanlik" bestempel? Terloops - ek het nie juis jou
> posstuk in Englels gelees nie, net toevallig die laaste sin gesien waarop ek
> gereageer het. Tot noutoe weet ek nie waaroor dit gaan nie. My kwessie is
> die taal.
>
> Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans) is gereserveer vir
> gesprekvoering in Afrikaans. Dit is waarvoor die "dot afrikaans" staan aan
> die einde van die adres. Daar is menige ander nuusgroepe waar jy na hartelus
> in Engles kan skryf. Al wat ek vra is dat jy die basiese reg van Afrikaans
> sprekendes respekteer om om op 'n nuusgroep te korrespondeer in die die taal
> waarvoor die nuusgroep bedoel is. Of wil jy vir my se as iemand in Hindoe
> skryf op 'n Yugoslawiese nuusgroep dat dit geredelik aanvaar sal word?
>
> Jy kan gerus jou mening op 'n Englese nuusgroep lug - in Engels. Indien jy
> dit wil dupliseer na 'n Afrkaanse nuusgroep, doen dit in die gees van
> daardie nuusgroep - Afrikaans in hierdie geval.
>
> Hel, hoe moelik kan dit wees?
> Willie
>
>
> Oom Gert:
>> Voel jy baie onmanlik as jy sulke snert skryf?
>>
> Willie Vorster:
>>> Solank jy dit in Afrikaans doen is jy welkom, anders moet jy liefs nie
>> kruis
>>> pos na soc.culture.south-africa.afrikaans nie.
>>>
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67893 is 'n antwoord op boodskap #67793] Di, 29 Oktober 2002 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Oct 2002 17:23:54 +0200, "Annette" wrote:

> Volgens logika en in die regte wêreld behoort dit aan setler A, wat die
> grond gekoop het van party B teen 'n ooreengekome prys.

Nie noodwendig nie.
Kontraktereg vereis dat daar ooreenstemming moet wees tussen die
partye oor WAT presies hulle ooreengekom het oor.
As daar nie ooreenstemming is nie, is daar nie 'n kontrak nie.

As die wit settlaar dink hy kry uit en uit eienaarskap in die 18de
eeuse Europese kapitalistiese sin, maar die swart verkoper reken hy
gee gebruiksreg in die meer sosialisties/monargistiese stelsel waar
die opperhoof eienaarskap hou en bloot gebruiksreg vir 'n tyd gee, dan
is daar actually GEEN ooreenkoms nie en is die hele ding nietig
volgens moderne westerse regsbeginsels.
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67897 is 'n antwoord op boodskap #67887] Di, 29 Oktober 2002 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Oom Gert,

Ek kan darem Engels lees :-) Ek wil sommer dadelik se dat ek nie die
self-aangestelde bewaker van hierdie ng is nie. As jy in die argiewe gaan
kyk sal jy sien dat andere ook al kapsie gemaak het oor Englese posstukke op
hierdie ng. Die "gevaar" van Engelse posstukke hier is dat 'n president
geskep kan word waar ander persone dink dis oukei om in Engels hier te pos
en kort voor lank is hier meer Englese nuus as Afrikaans. Dan kan die twee
nuusgroepe mos maar saamsmelt want dan beteken die "dot afrikaans" net mooi
niks. Vir my gaan dit dus om die taal. Ek is seker dat as daar 'n manifes
vir die ng bestaan dit duidelik gestipuleer sal word dat hier in Afrikaans
geskryf moet word. Ek vermoed baie mense wat hier deelneem monitor ook die
engelse nuusgroep en het dus jou posstuk daar te lese gekry (dus twee keer).

Ek is 'n voorstander daarvan dat soc.culture.south-africa.afrikaans
Afrikaans gehou word.

Ek vra omverskoning as my opmerking na 'n aanval op jou persoon gesien was.
Dit was nie so bedoel nie. Dit is ook jou reg om lui te wees :-) Ek hoop die
strydbyl is hiermee begrawe.

Willie

"Oom Gert" Nie vreeslik moeilik nie. Maar die vraag wat jy jouself moet
vra is wat is
> meer belangrik die onderwerp of die taal. In die geval het ek 'n onderwerp
> gehad waaroor ek beide groepe se reaksie wou hê.
>
Ek het geen klap in > die gesig van Afrikaans sprekendes in gedagte gehad
nie
Jammer as ek jou verontreg het.
>
> Ek is dus nie lelik nie, net lui. ;o)
>
> Groete
>
> Oom Gert
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67898 is 'n antwoord op boodskap #67888] Di, 29 Oktober 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek vra omverskoning. Jy is natuurlik heeltemal reg. Ek het "reply to group"
gekies sonder om te dink.

Willie

"sorites" skryf in boodskap news:3dbda993$0$18848@hades.is.co.za...
> Nou ja, Willie, kan jy asseblief soc.culture.south-africa verwyder van jou
> nuusgroep? Ons skryf in Engels hier, en baie mense wat hierdie NG lees verstaan
> nie Afrikaans nie.
>
> Dankie, hoor.
>
> sorites
>
> "Willie Vorster" wrote in message
> news:3dbce6cf$0$18846@hades.is.co.za...
>> Willie:
>> Nee, geensinds, oom Gert. Hoekom beskou jy my versoek as snert? En hoekom
>> sou jy my versoek as "onmanlik" bestempel? Terloops - ek het nie juis jou
>> posstuk in Englels gelees nie, net toevallig die laaste sin gesien waarop ek
>> gereageer het. Tot noutoe weet ek nie waaroor dit gaan nie. My kwessie is
>> die taal.
>>
>> Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans) is gereserveer vir
>> gesprekvoering in Afrikaans. Dit is waarvoor die "dot afrikaans" staan aan
>> die einde van die adres. Daar is menige ander nuusgroepe waar jy na hartelus
>> in Engles kan skryf. Al wat ek vra is dat jy die basiese reg van Afrikaans
>> sprekendes respekteer om om op 'n nuusgroep te korrespondeer in die die taal
>> waarvoor die nuusgroep bedoel is. Of wil jy vir my se as iemand in Hindoe
>> skryf op 'n Yugoslawiese nuusgroep dat dit geredelik aanvaar sal word?
>>
>> Jy kan gerus jou mening op 'n Englese nuusgroep lug - in Engels. Indien jy
>> dit wil dupliseer na 'n Afrkaanse nuusgroep, doen dit in die gees van
>> daardie nuusgroep - Afrikaans in hierdie geval.
>>
>> Hel, hoe moelik kan dit wees?
>> Willie
>>
>>
>> Oom Gert:
>>> Voel jy baie onmanlik as jy sulke snert skryf?
>>>
>> Willie Vorster:
>>>> Solank jy dit in Afrikaans doen is jy welkom, anders moet jy liefs
nie
>>> kruis
>>>> pos na soc.culture.south-africa.afrikaans nie.
>>>>
>>
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67903 is 'n antwoord op boodskap #67897] Di, 29 Oktober 2002 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Willie ek stem saam met jou grootliks, behalwe oom Gert se reg om lui te
wees. Nee wat, hier is ons almal fluks, fiks en vurig;))
Annette

"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dbe891b$0$18850@hades.is.co.za...
> Oom Gert,
>
> Ek kan darem Engels lees :-) Ek wil sommer dadelik se dat ek nie die
> self-aangestelde bewaker van hierdie ng is nie. As jy in die argiewe gaan
> kyk sal jy sien dat andere ook al kapsie gemaak het oor Englese posstukke op
> hierdie ng. Die "gevaar" van Engelse posstukke hier is dat 'n president
> geskep kan word waar ander persone dink dis oukei om in Engels hier te pos
> en kort voor lank is hier meer Englese nuus as Afrikaans. Dan kan die twee
> nuusgroepe mos maar saamsmelt want dan beteken die "dot afrikaans" net mooi
> niks. Vir my gaan dit dus om die taal. Ek is seker dat as daar 'n manifes
> vir die ng bestaan dit duidelik gestipuleer sal word dat hier in Afrikaans
> geskryf moet word. Ek vermoed baie mense wat hier deelneem monitor ook die
> engelse nuusgroep en het dus jou posstuk daar te lese gekry (dus twee keer).
>
> Ek is 'n voorstander daarvan dat soc.culture.south-africa.afrikaans
> Afrikaans gehou word.
>
> Ek vra omverskoning as my opmerking na 'n aanval op jou persoon gesien was.
> Dit was nie so bedoel nie. Dit is ook jou reg om lui te wees :-) Ek hoop die
> strydbyl is hiermee begrawe.
>
> Willie
>
> "Oom Gert" Nie vreeslik moeilik nie. Maar die vraag wat jy jouself moet
> vra is wat is
>> meer belangrik die onderwerp of die taal. In die geval het ek 'n onderwerp
>> gehad waaroor ek beide groepe se reaksie wou hê.
>>
> Ek het geen klap in > die gesig van Afrikaans sprekendes in gedagte gehad
> nie
> Jammer as ek jou verontreg het.
>>
>> Ek is dus nie lelik nie, net lui. ;o)
>>
>> Groete
>>
>> Oom Gert
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67907 is 'n antwoord op boodskap #67893] Di, 29 Oktober 2002 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ferdie,
jou fokken dom simpel poes moet jou nie probeer slim hou nie, fokkolf hier
en bly weg. gaan kuier vir jou maters in canada. ek hoop die vliegtuig val
oppad soontoe en ek wens jy vrek.
ferdie,
jou fokken dom simpel poes moet jou nie probeer slim hou nie, fokkolf hier
en bly weg. gaan kuier vir jou maters in canada. ek hoop die vliegtuig val
oppad soontoe en ek wens jy vrek.
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #67927 is 'n antwoord op boodskap #67907] Wo, 30 Oktober 2002 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien jy het twee keer getik, maar die tweede een is nie voltooi
nie?
Het jy jou broek vuilgemaak voor jy kon klaar tik?

On Tue, 29 Oct 2002 19:19:30 +0200, "koos" wrote:

> ferdie,
> jou fokken dom simpel poes moet jou nie probeer slim hou nie, fokkolf hier
> en bly weg. gaan kuier vir jou maters in canada. ek hoop die vliegtuig val
> oppad soontoe en ek wens jy vrek.
> ferdie,
> jou fokken dom simpel poes moet jou nie probeer slim hou nie, fokkolf hier
> en bly weg. gaan kuier vir jou maters in canada. ek hoop die vliegtuig val
> oppad soontoe en ek wens jy vrek.
>
Re: Questions regarding land ownership and democracy [boodskap #68157 is 'n antwoord op boodskap #67773] So, 03 November 2002 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oom Gert, is jy ôrraait? Om 'n hele biblioteek saam te bring
ten einde een woordjie in reaksie daarop by te voeg?
Ken jy van of ken jy nie van nie? Weet jy nie hoe werk
hierrie dinge nie?

DD

On Sun, 3 Nov 2002 14:24:39 +0200, "Oom Gert" wrote:

> Thanks
>
> "Semper Attentus" wrote in message
> news:adsvru8oh6mndou6io3rgrfs3brudel2nm@4ax.com...
>> "Oom Gert" wrote:

>>> Somehow I doubt whether there was any idea of limited ownership on behalf
> of
>>> the black natives in South Africa (the whole of Africa for that matter).
> If
>>> the notion did exist, there would have been evidence to support this
> though
>>> the relationship between tribes. I doubt whether examples of this can be
>>> found. I think where negotiation took place it was mostly with regard to
>>> permanently settled land where native tribal "cities" were set up. We
> know
>>> that these "cities" were usually situated around water and would have
> been
>>> important too the settlers. These areas could be argued to belong to the
>>> native tribes. If however we are talking about land roamed upon by
> nomadic
>>> tribes (or tribes on the move to a new permanent settlement) I do not
> think
>>> the argument can be put forward that it belonged to anybody and that
> first
>>> come first serve may be applicable.
>>>
>> I suppose certain areas would fit this category, for example parts of
>> tsongaland and mozambique and the lowveld on account of disease
>> barriers, which lmited human occupation until new methods arrived to
>> control and eliminate such diseases as Nagana (sleeping sickness) and
>> malaria.

>> On the other hand (Darren ;)
>> Areas such as the Zuurveld in the Eastern cape were seasonally
>> occupied areas for grazing and thus not strictly speaking "no-mans
>> land".
>> Parts of the orange free state, transvaal and natal were temporarily
>> unoccupied due to the effects of the Mfequane / Difaquane dislocations
>> resulting from the Zulu (dare I call it "Imperial" ) expansion 1822 -
>> 1830. They were not then "no-mans" land.
>>>

>>> Do you seriously think that the idea of limited usage were on the mind of
>>> the native tribes back then? Somehow I doubt whether that level of
>>> sophistication existed regarding land acquisition and usage. If you know
> of
>>> any documentation or information source pointing to that I would be very
>>> interested in reading up on it. No, I think that the understanding was
> quite
>>> permanent in nature and full rights were given to the settlers. The
> native
>>> tribes may have wizened up later and tried to change the deal (perhaps
> they
>>> then started issuing limited usage rights) but I doubt whether it was
> there
>>> in the beginning.
>>>
>> I can quote a passage from "Southern Land - a prehistory and history
>> of Southern Africa : A R Wilcox, 1976 ,Purnell and Sons Pg. 200"


>> "Dingane put his mark to a document granting the (Voor)trekkers Port
>> Natal and the land to the north of it as far as the Tugela and
>> southwards to the Umzimvubu. This was essentially the same territory
>> that had been assigned to (Francis) Farewell, then to (Dick) King, and
>> had but recently been 'granted' to ex-naval captain and missionary
>> Allen Francis Gardiner. Even if Dingane had meant to honour his
>> bargain the 'cession', as with Shaka, could mean only permssion to
>> settle, not renunciation of sovereignty."

>> Many other observation regarding land transactions are in a similar
>> vein.

>> Another usefull source for a further reading list is Thomas
>> Pakenham's "The scramble for Africa".
>> Cheers

>> --
>> There they sit in their serried rows, but only one man fights the bull !
>> Laurence B
>
Re: Questions regarding 8 KB ofsaying nothing [boodskap #68720 is 'n antwoord op boodskap #68157] Wo, 13 November 2002 20:57 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ag DD, dis maar net 4 KB op die Afrikaanse groep en 4 KB op die
Engelse groep.
~~~
"DD"
> Oom Gert, is jy ôrraait? Om 'n hele biblioteek saam te bring
> ten einde een woordjie in reaksie daarop by te voeg?
~~~~~
oomgert skryf
>> Thanks
>>
>> "Semper Attentus" wrote in message
---knip baie onnodige uit---
Vorige onderwerp: SA en Irak
Volgende onderwerp: Kaapstad is top-stad in wêreld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:35:24 MGT 2024