Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pragmatis
Pragmatis [boodskap #68516] Ma, 11 November 2002 19:32 na volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand aan my hierdie term verduidelik in eenvoudige Afrikaans?

Tks Willie
Re: Pragmatis [boodskap #68523 is 'n antwoord op boodskap #68516] Ma, 11 November 2002 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Willie Vorster
Kan iemand aan my hierdie term verduidelik in eenvoudige Afrikaans?

Wouter
Ek sal probeer, dis 'n moeilike een om vas te vat.

'n Pragmatis se oorheersende waarde is nuttigheid. Dis dus iemand
wat sy besluite neem op praktiese oorwegings, eerder as ideologie
of vooropgesette idees. Hy gaan dus vir dinge wat werk, eerder as
vir dinge wat mooi klink of polities korrek is.
Re: Pragmatis [boodskap #68524 is 'n antwoord op boodskap #68516] Ma, 11 November 2002 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is iemand wat glo dat die waarde van 'n teorie af hang van die praktiese
gebruik. M.A.W as iets in teorie werk (op papier), moet dit ook in praktyk
vir vir die "iets" om enige waarde te hê. Maak dit sin?

Elaine

"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dd005df$0$236@hades.is.co.za...
> Kan iemand aan my hierdie term verduidelik in eenvoudige Afrikaans?
>
> Tks Willie
>
Re: Pragmatis [boodskap #68525 is 'n antwoord op boodskap #68524] Ma, 11 November 2002 22:05 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
UHM, my laaste sin maak geen - wel sin nie. Dit moet lees ... moet dit ook
in praktyk werk vir die "iets" om enige waarde te hê.

Elaine

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd0286a.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is iemand wat glo dat die waarde van 'n teorie af hang van die praktiese
> gebruik. M.A.W as iets in teorie werk (op papier), moet dit ook in praktyk
> vir vir die "iets" om enige waarde te hê. Maak dit sin?
>
> Elaine
>
Vorige onderwerp: Carjackings
Volgende onderwerp: Re: Afrikaners is plesierig 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 11:10:08 MGT 2024