Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mans kan as hulle wil
Mans kan as hulle wil [boodskap #68234] Wo, 06 November 2002 10:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
Annette
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68236 is 'n antwoord op boodskap #68234] Wo, 06 November 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang seker af hoe hard daai baba gesuig het. Ek dink dit was bloedserum.

Koot.

"Annette" skryf in boodskap news:aqaq19$863im$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
> Annette
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68238 is 'n antwoord op boodskap #68236] Wo, 06 November 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self aan die
regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk opgelewer
nie!!

"Koot" skryf in boodskap news:aqasl7$im5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit hang seker af hoe hard daai baba gesuig het. Ek dink dit was bloedserum.
>
> Koot.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqaq19$863im$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte,
> uit
>> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle
> nie
>> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>> Annette
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68241 is 'n antwoord op boodskap #68238] Wo, 06 November 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, volgens die berig was dit regte flou moedersmelk. Mens moet net die
regte gesindheid hê - waar 'n wil is, is 'n weg:))
Annette

Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dc904f7.0@news1.mweb.co.za...
> Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self aan die
> regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk opgelewer
> nie!!
> "Koot" wrote in message
> news:aqasl7$im5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit hang seker af hoe hard daai baba gesuig het. Ek dink dit was
> bloedserum.
>>
>> Koot.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aqaq19$863im$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se
geboorte,
>> uit
>>> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>>> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof
hulle
>> nie
>>> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68248 is 'n antwoord op boodskap #68238] Wo, 06 November 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jis, ou, dit klink baie snaaks. Ek sal liewer nie my verbeelding gebruik
nie.

K

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dc904f7.0@news1.mweb.co.za...
> Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self aan die
> regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk opgelewer
> nie!!
> "Koot" wrote in message
> news:aqasl7$im5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit hang seker af hoe hard daai baba gesuig het. Ek dink dit was
> bloedserum.
>>
>> Koot.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aqaq19$863im$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se
geboorte,
>> uit
>>> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>>> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof
hulle
>> nie
>>> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68249 is 'n antwoord op boodskap #68241] Wo, 06 November 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK....so wat jy vir my wil sê as mens net lank genoeg aanhou gaan Gloudina
regkom?

"Annette" skryf in boodskap news:aqb56o$8dhsf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, volgens die berig was dit regte flou moedersmelk. Mens moet net die
> regte gesindheid hê - waar 'n wil is, is 'n weg:))
> Annette
>
>
> Happiness is a State of Mind
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dc904f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self aan
> die
>> regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk
> opgelewer
>> nie!!
>> "Koot" wrote in message
>> news:aqasl7$im5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit hang seker af hoe hard daai baba gesuig het. Ek dink dit was
>> bloedserum.
>>>
>>> Koot.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aqaq19$863im$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se
> geboorte,
>>> uit
>>>> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>>>> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof
> hulle
>>> nie
>>>> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68260 is 'n antwoord op boodskap #68234] Wo, 06 November 2002 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Inderdaad, mans kan as hulle wil, Annette. As ooit die dag kom dat die
Suidafrikaanse outoriteite iemand soek om jou op te hang aan die galg
dan sal ek my eie met plesier vir daardie taak presenteer. Dan sal jy
vir goed ophou om sulke onnoselhede neer te skryf op hierdie
nuusgroep.

Norbert (uit Vlaanderen)
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
e-mail: sterre...@skynet.be

On Wed, 6 Nov 2002 12:13:22 +0200, "Annette" wrote:

> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
> Annette
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68267 is 'n antwoord op boodskap #68241] Wo, 06 November 2002 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Nov 2002 15:19:30 +0200, "Annette" wrote:

> Wel, volgens die berig was dit regte flou moedersmelk. Mens moet net die
> regte gesindheid hê - waar 'n wil is, is 'n weg:))
> Annette
>

moedersmelk Annette? Jy het dan gesê dit is ;n vader?

DD
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68278 is 'n antwoord op boodskap #68249] Do, 07 November 2002 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die uitsondering wat die reël bewys:))
Annette

.com.na> skryf in boodskap news:3dc92a96.0@news1.mweb.co.za...
> OK....so wat jy vir my wil sê as mens net lank genoeg aanhou gaan Gloudina
> regkom?
> "Annette" wrote in message
> news:aqb56o$8dhsf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, volgens die berig was dit regte flou moedersmelk. Mens moet net die
>> regte gesindheid hê - waar 'n wil is, is 'n weg:))
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a State of Mind
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dc904f7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self
aan
>> die
>>> regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk
>> opgelewer
>>> nie!!
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:aqasl7$im5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit hang seker af hoe hard daai baba gesuig het. Ek dink dit was
>>> bloedserum.
>>>>
>>>> Koot.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aqaq19$863im$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se
>> geboorte,
>>>> uit
>>>> > moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>>>> > Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof
>> hulle
>>>> nie
>>>> > kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68284 is 'n antwoord op boodskap #68260] Do, 07 November 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
K

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:uomisu0qn049hh124dvir54a98ubp2hodi@4ax.com...
> Inderdaad, mans kan as hulle wil, Annette. As ooit die dag kom dat die
> Suidafrikaanse outoriteite iemand soek om jou op te hang aan die galg
> dan sal ek my eie met plesier vir daardie taak presenteer. Dan sal jy
> vir goed ophou om sulke onnoselhede neer te skryf op hierdie
> nuusgroep.
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
> e-mail: sterre...@skynet.be
>
>
>
> On Wed, 6 Nov 2002 12:13:22 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
>> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
>> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>> Annette
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68291 is 'n antwoord op boodskap #68238] Do, 07 November 2002 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self aan die
> regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk opgelewer
> nie!!

Marina: Sjoe, Suidwester, en ek het gedink ek weet nou wat kienkie beteken!

gie,gie,gie!
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68292 is 'n antwoord op boodskap #68291] Do, 07 November 2002 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Solank jy net dink dat daai regte plekke aan vroumense is wat nie
pregnant is nie, dan's jy reg! 'n Mooi storietjie uit Namakwaland is van
die anties wat gesit en stry het oor die voordele al dan nie van borsvoeding
toe die een tante na haar seun wys en sê: 'Kyk net daar vir my Kosie,
groot en sterk en hy het nie 'n pram in sy mond gehad voor 21 jaar nie!'

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0211070603.2f56fa50@posting.google.com...
> "Suidwester" wrote in message
news:...
>> Of die baba het 'n moerse verbeelding gehad? Ek het darem al self aan die
>> regte plekke gesuig in die verkeerde tyd en dit het g'n niks melk opgelewer
>> nie!!
>
> Marina: Sjoe, Suidwester, en ek het gedink ek weet nou wat kienkie beteken!
>
> gie,gie,gie!
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68299 is 'n antwoord op boodskap #68284] Do, 07 November 2002 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
wrote:

> Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
> K

Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
senuagtig loop.

Groetjies,

Norbert
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68307 is 'n antwoord op boodskap #68284] Do, 07 November 2002 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
norbert
jy is n man so na my hart
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68308 is 'n antwoord op boodskap #68278] Do, 07 November 2002 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
wat is flou mammas malk?
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68323 is 'n antwoord op boodskap #68299] Vr, 08 November 2002 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
aluminiumbedekking of silwer?

Koot

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>> K
>
> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
> senuagtig loop.
>
> Groetjies,
>
> Norbert
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68330 is 'n antwoord op boodskap #68323] Vr, 08 November 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Koot,

Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
nie.
Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.

Groetjies,

Norbert

On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
wrote:

> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
> aluminiumbedekking of silwer?
>
> Koot
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>> wrote:

>>> Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>> K

>> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>> senuagtig loop.

>> Groetjies,

>> Norbert
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68452 is 'n antwoord op boodskap #68330] So, 10 November 2002 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Stuur my asb die versilwerresep. Ek het my resep verloor en my
aluminiumbedekking het verweer.

Groete
Koot

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:lrcnsu0j5ovlq9mse9k9dpm9nvladg9760@4ax.com...
> Hallo, Koot,
>
> Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
> 'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
> daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
> en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
> gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
> Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
> atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
> vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
> dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
> kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
> So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
> maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
> Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
> nie.
> Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
> familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
> meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
> me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.
>
> Groetjies,
>
> Norbert
>
>
> On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
>> aluminiumbedekking of silwer?
>>
>> Koot
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>>> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>>> wrote:
>
>>>> Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>>> K
>
>>> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>>> senuagtig loop.
>
>>> Groetjies,
>
>>> Norbert
>>
>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68454 is 'n antwoord op boodskap #68452] So, 10 November 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal dit vir jou doen, Koot. Tog vra ek 'n bietjie geduld asseblief.
My teks is deur die inwerking van die chemiese stowwe 'n bietjie
beskadig. Ek moet alles oorskryf. Normaal sou ek dit wou kopieer met
my scanner maar dit gaan nie (dis nogal lelik nou). Maar dis die
proses van Brashear wat ek toe gebruik het. Dit kan jy ook vind op die
Internet. Asseblief loer op:
http://www.ecu.edu/chem/glassblowing/Data.htm#silver
Moenie die ganse oplossing maak soos die een op daardie webbladsy
staan nie. Kan dit ook klaarmaak in kleinere hoeveelhede
(silwernitraat is nie goedkoop nie). Ek sal nog enige praktiese wenke
gee hoe om dit suksesvol te doen. Om agteraf die spieël suiwer en
glinsterend te maak het jy 'n bietje ceriumoxyde nodig en 'n bietjie
watte. Om silwer uit te spaar maak jy 'n kraagjie rond jou spieël met
isolasietape sodat 'n vatjie ontstaan. Daarin kan jy die vloeistowwe
giet wat baie goed sal reageer by 15° C.

Groetjies,

Norbert

On Sun, 10 Nov 2002 22:37:38 +0200, "Koot"
wrote:

> Stuur my asb die versilwerresep. Ek het my resep verloor en my
> aluminiumbedekking het verweer.
>
> Groete
> Koot
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:lrcnsu0j5ovlq9mse9k9dpm9nvladg9760@4ax.com...
>> Hallo, Koot,

>> Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
>> 'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
>> daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
>> en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
>> gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
>> Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
>> atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
>> vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
>> dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
>> kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
>> So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
>> maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
>> Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
>> nie.
>> Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
>> familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
>> meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
>> me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.

>> Groetjies,

>> Norbert


>> On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
>> wrote:

>>> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
>>> aluminiumbedekking of silwer?
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Sterrenkijker" wrote in message
>>> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>>>> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>>> >K
>>
>>>> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>>>> senuagtig loop.
>>
>>>> Groetjies,
>>
>>>> Norbert
>>>

>
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68474 is 'n antwoord op boodskap #68454] Ma, 11 November 2002 06:03 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Norbert - ek dink ek sal nou regkom. Ek het dit een keer vantevore
probeer maar die laag was nie mooi egalig nie. Ek sal jou "tricks" probeer
en die resep op die webwerf.

My grootste probleem is eers om die ou aluminiumlaag met kwartsbedekking af
te kry! Die natuur kon dit maklik doen, maar ek gaan sukkel.

Koot

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:rmhtsugqvtuo0k7fm8hpqvbqac6on05628@4ax.com...
> Ek sal dit vir jou doen, Koot. Tog vra ek 'n bietjie geduld asseblief.
> My teks is deur die inwerking van die chemiese stowwe 'n bietjie
> beskadig. Ek moet alles oorskryf. Normaal sou ek dit wou kopieer met
> my scanner maar dit gaan nie (dis nogal lelik nou). Maar dis die
> proses van Brashear wat ek toe gebruik het. Dit kan jy ook vind op die
> Internet. Asseblief loer op:
> http://www.ecu.edu/chem/glassblowing/Data.htm#silver
> Moenie die ganse oplossing maak soos die een op daardie webbladsy
> staan nie. Kan dit ook klaarmaak in kleinere hoeveelhede
> (silwernitraat is nie goedkoop nie). Ek sal nog enige praktiese wenke
> gee hoe om dit suksesvol te doen. Om agteraf die spieël suiwer en
> glinsterend te maak het jy 'n bietje ceriumoxyde nodig en 'n bietjie
> watte. Om silwer uit te spaar maak jy 'n kraagjie rond jou spieël met
> isolasietape sodat 'n vatjie ontstaan. Daarin kan jy die vloeistowwe
> giet wat baie goed sal reageer by 15� C.
>
> Groetjies,
>
> Norbert
>
> On Sun, 10 Nov 2002 22:37:38 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Stuur my asb die versilwerresep. Ek het my resep verloor en my
>> aluminiumbedekking het verweer.
>>
>> Groete
>> Koot
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:lrcnsu0j5ovlq9mse9k9dpm9nvladg9760@4ax.com...
>>> Hallo, Koot,
>
>>> Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
>>> 'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
>>> daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
>>> en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
>>> gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
>>> Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
>>> atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
>>> vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
>>> dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
>>> kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
>>> So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
>>> maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
>>> Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
>>> nie.
>>> Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
>>> familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
>>> meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
>>> me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.
>
>>> Groetjies,
>
>>> Norbert
>
>
>>> On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
>>> wrote:
>
>>>> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
>>>> aluminiumbedekking of silwer?
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Sterrenkijker" wrote in message
>>>> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>>>> > On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>>> > >K
>>>
>>>> > Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>>>> > senuagtig loop.
>>>
>>>> > Groetjies,
>>>
>>>> > Norbert
>>>>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Regse leier ... he,he...
Volgende onderwerp: Ek en Richard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:50:37 MGT 2024