Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Kriewel 3: Swem
Kriewel 3: Swem [boodskap #68232] Wo, 06 November 2002 08:29
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bo en behalwe dat die nasionale swemspan nie gedwing word om
verteenwoordigiend te wees nie, en hulle nie die swaard oor hul kop het dat
hulle nie aan byeenkomste sal deelneem agv hul lelieblanke verteenwoordiging
nie, lyk dit vir my of die wat veronderstel is om te presteer te hoog in die
pers aangeskryf word. Dis hoekom ons so teleurgesteld is as hulle nie almal
goue medaljes wen nie.
Annette
Vorige onderwerp: Kriewel 2: Krieket
Volgende onderwerp: Kriewel 1: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:13:54 MGT 2024