Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA en Irak
SA en Irak [boodskap #68160] So, 03 November 2002 19:01 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe voel julle oor ons onafskeidbare
vriendskap met Sadam en Kie?
Ten spyte van wêreldsanksies
teen Irak verstewig ons
handelsbande.

DD
Re: SA en Irak [boodskap #68165 is 'n antwoord op boodskap #68160] So, 03 November 2002 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmmmmmmmmm is Saddam nie dalk n aangetroude neef van Mbeki nie???????
dalk????? :o):o) so ook van mugabe en daai etterblapsie van namibia???
:o):O):o)

Sebs

"DD" skryf in boodskap news:1csasuc2pag5pt8h60ojf9ditdaemg5bsa@4ax.com...
>
>
> Hoe voel julle oor ons onafskeidbare
> vriendskap met Sadam en Kie?
> Ten spyte van wêreldsanksies
> teen Irak verstewig ons
> handelsbande.
>
> DD
>
Re: SA en Irak [boodskap #68166 is 'n antwoord op boodskap #68160] So, 03 November 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
of dalk is Mbeki n skelmmuslim..... :o)

"DD" skryf in boodskap news:1csasuc2pag5pt8h60ojf9ditdaemg5bsa@4ax.com...
>
>
> Hoe voel julle oor ons onafskeidbare
> vriendskap met Sadam en Kie?
> Ten spyte van wêreldsanksies
> teen Irak verstewig ons
> handelsbande.
>
> DD
>
Re: SA en Irak [boodskap #68185 is 'n antwoord op boodskap #68160] Ma, 04 November 2002 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wat is fout met so 'n vriendskap? "Wêreldsanksies" toegepas deur wie? VSA en
VK? Het jy geweet dat Suid-Afrikaners deel uitgemaak het van die
oorspronklike groep wapen-inspekteurs na Irak...en het jy geweet wat hulle
gesê het toe hulle terug gekom het...en dat huidige bande tussen die twee
lande 'n gevolg is van die bevindinge?

Onthou ook net dat Irak, soos Suid-Afrika, 'n Afrika-land is, en daarom deel
uitmaak van die Groot Renaissance Afrika-Plan :-)

"DD" skryf in boodskap news:1csasuc2pag5pt8h60ojf9ditdaemg5bsa@4ax.com...
>
>
> Hoe voel julle oor ons onafskeidbare
> vriendskap met Sadam en Kie?
> Ten spyte van wêreldsanksies
> teen Irak verstewig ons
> handelsbande.
>
> DD
>
Re: SA en Irak [boodskap #68214 is 'n antwoord op boodskap #68160] Di, 05 November 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hilda, moet nou nie dat 'n grens of 'n kontinent bepaal wat die
gedagtepatroon van die inwoners is nie;)))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:NgUx9.5655$Nd.1719@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "cybit friendly" schreef in bericht
> news:3dc80fdf.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat is fout met so 'n vriendskap? "Wêreldsanksies" toegepas deur wie?
VSA
> en
>> VK? Het jy geweet dat Suid-Afrikaners deel uitgemaak het van die
>> oorspronklike groep wapen-inspekteurs na Irak...en het jy geweet wat hulle
>> gesê het toe hulle terug gekom het...en dat huidige bande tussen die twee
>> lande 'n gevolg is van die bevindinge?
>>
>> Onthou ook net dat Irak, soos Suid-Afrika, 'n Afrika-land is, en daarom
> deel
>> uitmaak van die Groot Renaissance Afrika-Plan :-)
>
> Irak is 'n Afrika-land
> ???????????????????????????????????????????????????????????? ??????
> :-)))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))
> Hilda.
>
Re: SA en Irak [boodskap #68216 is 'n antwoord op boodskap #68185] Di, 05 November 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"cybit friendly" skryf in boodskap news:3dc80fdf.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is fout met so 'n vriendskap? "Wêreldsanksies" toegepas deur wie? VSA en
> VK? Het jy geweet dat Suid-Afrikaners deel uitgemaak het van die
> oorspronklike groep wapen-inspekteurs na Irak...en het jy geweet wat hulle
> gesê het toe hulle terug gekom het...en dat huidige bande tussen die twee
> lande 'n gevolg is van die bevindinge?
>
> Onthou ook net dat Irak, soos Suid-Afrika, 'n Afrika-land is, en daarom deel
> uitmaak van die Groot Renaissance Afrika-Plan :-)

Irak is 'n Afrika-land
???????????????????????????????????????????????????????????? ??????
:-)))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))
Hilda.
Re: SA en Irak [boodskap #68218 is 'n antwoord op boodskap #68185] Di, 05 November 2002 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
irak n afrikaland?....... mmmmmmmmm :o)
irak is n asia land... dit is nie eers naby die kontinent afrika nie :o):o)
nou ja toemaar.... dalk is dit net n vergissing gewees en was jy gekonfjoes
met n anner land.

En wat is nou eintlik n renaissance afrika plan?... ek is nuuskierig.

Lekker dag Sebs.

"cybit friendly" skryf in boodskap news:3dc80fdf.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is fout met so 'n vriendskap? "Wêreldsanksies" toegepas deur wie? VSA en
> VK? Het jy geweet dat Suid-Afrikaners deel uitgemaak het van die
> oorspronklike groep wapen-inspekteurs na Irak...en het jy geweet wat hulle
> gesê het toe hulle terug gekom het...en dat huidige bande tussen die twee
> lande 'n gevolg is van die bevindinge?
>
> Onthou ook net dat Irak, soos Suid-Afrika, 'n Afrika-land is, en daarom deel
> uitmaak van die Groot Renaissance Afrika-Plan :-)
>
>
> "DD" wrote in message
> news:1csasuc2pag5pt8h60ojf9ditdaemg5bsa@4ax.com...
>>
>>
>> Hoe voel julle oor ons onafskeidbare
>> vriendskap met Sadam en Kie?
>> Ten spyte van wêreldsanksies
>> teen Irak verstewig ons
>> handelsbande.
>>
>> DD
>>
>
Re: SA en Irak [boodskap #68219 is 'n antwoord op boodskap #68216] Di, 05 November 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Nov 2002 18:40:45 GMT, "Hilda" wrote:

>
> "cybit friendly" schreef in bericht
> news:3dc80fdf.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat is fout met so 'n vriendskap? "Wêreldsanksies" toegepas deur wie? VSA
> en
>> VK? Het jy geweet dat Suid-Afrikaners deel uitgemaak het van die
>> oorspronklike groep wapen-inspekteurs na Irak...en het jy geweet wat hulle
>> gesê het toe hulle terug gekom het...en dat huidige bande tussen die twee
>> lande 'n gevolg is van die bevindinge?

>> Onthou ook net dat Irak, soos Suid-Afrika, 'n Afrika-land is, en daarom
> deel
>> uitmaak van die Groot Renaissance Afrika-Plan :-)
>
> Irak is 'n Afrika-land
> ???????????????????????????????????????????????????????????? ??????
> :-)))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))
> Hilda.
>
Irak is 'n Afrika-land
???????????????????????????????????????????????????????????? ??????
)))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))

Dave

ns.
besoek gerus http://www.aardrykskunde.globe
Re: SA en Irak [boodskap #68223 is 'n antwoord op boodskap #68218] Di, 05 November 2002 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die Groot Renaissance Afrika Plan (G.R.A.P) is 'n ideologie waarby
Afrikaanse Eensaamheid (African Unity) nagestreef word. Die plan is om alle
olierykdommes te verenig en om daardeur die Weste te karnuffel. Van ons eie
dommes wil ook in hê op die G.R.A.P. sodat die lekkerte van die laaste lag
sodanig gelykop verdeel kan word (miskien op 'n xhota-basis?). Sien, die
rooisee is eintlik maar net 'n glorified spruitjie, so Arabië is nie regtig
so ver verwyderd as wat die kaartmakers ons wil laat glo nie.

ROEEER daai potjie!

hehehe

"Sebs" skryf in boodskap news:XKUx9.37407$I6.3763422@zwoll1.home.nl...
> irak n afrikaland?....... mmmmmmmmm :o)
> irak is n asia land... dit is nie eers naby die kontinent afrika nie :o):o)
> nou ja toemaar.... dalk is dit net n vergissing gewees en was jy gekonfjoes
> met n anner land.
>
> En wat is nou eintlik n renaissance afrika plan?... ek is nuuskierig.
>
> Lekker dag Sebs.
Re: SA en Irak [boodskap #68712 is 'n antwoord op boodskap #68223] Wo, 13 November 2002 20:20 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek dink jy is die beste politieke kommentator wat ek nog op dié groep
gehoor het. Sal vir Nickie vannie Berg moet vertel van jou.
---
"cybit friendly"
> Die Groot Renaissance Afrika Plan (G.R.A.P) is 'n ideologie waarby
> Afrikaanse Eensaamheid (African Unity) nagestreef word.
---
I love it :-)
Vorige onderwerp: Re: Die, the beloved country? Opinions?
Volgende onderwerp: Re: Questions regarding land ownership and democracy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:25:21 MGT 2024