Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente
DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6762] Sa, 13 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Herstigte Nasionale P[1]  is tans af-lyn  Herstigte Nasionale P[1]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die Afrikaner is die mondstuk van die Herstigte Nasionale Party van
Suid-Afrika. Hierdie is 'n uittreksel vanuit die nuutste uitgawe. Meer by
http://www.hnp.org.za/afrikaner

************************************************************ **************

SAKP identifiseer joernaliste as agente

IN 'n omsendbrief van die Hoofkomitee van die SA Kommunistiese
Party word 'n hele aantal joernaliste van 'n groot verskeidenheid
koerante en ander media uitgewys as agente van die Suid-
Afrikaanse Veiligheidsmagte. Die SAKP gaan sover om hulle
persoonlik te verbind met Nasionale Intelligensie, Militˆre
Inligting en die Veiligheidspolisie.
Hierdie dokument is gedateer 2 Februarie 1993, en is uitgestuur
aan alle lede van die party wat betrokke was by onderhandelinge
met die NP-regering. Die NP word daarvan beskuldig dat hy alles
binne sy vermo‰ in werking stel om die posisie van die SAKP by
die Kodesa-samersprekings te ondermyn. In hierdie proses maak
hy gebruik van talle joernaliste. Die SAKP maak daarop aanspraak
dat hy talle van hulle ge‹dentifiseer het as skakelmense met die
Suid-Afrikaanse Veiligheidsdienste, en lede van die SAKP word
gewaarsku om in onderheoude met hierdie mense groot omsightigheid
aan die dag te lˆ. Lede van die party is versoek om, indien
enige van hierdie persone met hulle kontak maak, onmiddellik die
kantoor van die SAKP daaroor in kennis te stel. Hulle moet
spesiale moeite doen om die aard van die onderhoud, die plek waar
dit plaasgevind het, en die tyd daarvan binne twee dae na afloop
daarvan te rapporteer.
Die name wat deur die SAKP ge‹dentifiseer is, en hulle
verbintenisse, word as volg aangehaal: (soos in 1993)
* Ahlers, Johan: Onafhanklike filmprodusent
Agent, MI
* Bezuidenhout, Willem Departement van Buitelandse Sake, media
Offisier, NI
* Binks, Sam: Verslaggewer, Radio 702 nuus.
Informant, Veiligheidspolisie
* Bishop, John Aanbieder, SAUK-nuus
Informant, Veiligheidspolisie
* Booyse, Wim Analis, konsultant
Agent, Veiligheidspolisie, informant,
MI
* Bullbring, Edith: Verslaggewer, Sunday Times
Medewerker, MI
* Collins, Michael Nuusredakteur, Business Day
Agent, MI6 (VK)
* Delmar, Peter Vryskut joernalis
Agent, Veiligheidspolisie
* Du Preez, Max Redakteur, Vrye Weekblad, tans ANCBC
Medewerker, NI
* Ellis, Richard Verslaggewer, Times (Londen)
Agent, MI6 (VK)
* Erasmus, Gerhard Ekonomiese verslaggewer, SAUK-nuus
Agent, MI (1 Militˆre Skool Stanford)
* Kotze, Craig Misdaadverslaggewer, Star
Agent, Veiligheidspolisie
* Lamprecht, Dale Verslaggewer, Businees Day
Medewerker, MI en NI (Buitelandse Sake)
* Owen, Ken Redakteur, Business Day
Medewerker, MI en NI (Buitelandse Sake)
* Pauw, Jacques Verslaggewer, Star, nou by ANCBC.
Agent, NI (voorheen offisier, MI)
* Pienaar, Estelle Verslaggewer, SAUK-nuus (voorheen SWAUK)
Agent, MI
* Potgieter, De Wet Verslaggewer, Sunday Times (tans Rapport)
Agent, MI
* Snyman, Loman Mediaskakeling, Idasa
Agent, NI
* Saunders, Cliff Aanbieder, SAUK
Agent, Veiligheidspolisie
* Sidley, Patricia Verslaggewer, Weekly Mail
Agent, Veiligheidspolisie
* Serfontein, Hennie Verslaggewer, Dagblad Trouw, Amsterdam;
Svenska Dagbladet, Stockholm; Church
Times, Londen; NCRV Hilversum, Nederland,
later betrokke by Vrye Weekblad.
Agent, MI
* Stanford, Simon Kameraman/aanbieder, Sweedse TV-nuus,
Stockholm
Agent, MI (1 Inltelligensie Skool 1980-81)
* Thorneycroft, Peta Verslaggewer, Cape Times
Informant, Central Intelligence
Organisation (Zimbabwe)
* Van Niekerk, Philip Verslaggewer, Weekly Mail; Washington
Post, Guardian (Londen)
Agent, CIA (VSA); medewerker,
Veiligheidspolisie
* Venter, David Propagandis, SA Kommunikasiediens
Offisier, NI
* Von Burick, Nico Aanbieder/skrywer, SAUK-nuus
Medewerker, MI
* Wills, Michael Nuusredakteur, Radio 702 (nuus)
Medewerker, SIO (Australi‰)
Dit is slegs 'n lys van name soos deur die SAKP vasgestel en
opgestel. Dit is nie naastenby 'n volledige lys van mediamense
wat na bewering betrokke is by die Veiligheidsdienste nie.
Dit is 'n bekende feit dat regerings ruimskoots gebruik maak
van mediamesne om inligting in te win, aangeisne hulle by die
bronne sit. Veral die Britse regering maak graag gebruik van
hierdie tipe mense.
Dat die Suid-Afrikaanse Veiligheidsdienste, veral met die
oorgang na 'n nuwe bedeling, ruimskoots van hulle dienste gebruik
gemaak het, is van die begin af vermoed. Die inligting van die
SAKP gee ruimskoots gewig aan hierdie vermoede.
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6763 is 'n antwoord op boodskap #6762] Sa, 13 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:

>>

Wel dit begin al hoe meer lyk asof die HNP ongelukkig meer as net die
waarheid op hierdie agenda het.
Jeremy Cronin van die SAKP sê die dokument is "bogus" en die SAKP
distansieer hom van die inhoud van die dokument.

Nou moet die HNP aandui waar die dokument vandaan kom, anders is hy
mos maar net soos die mense wat hy die vinger na toe wys, of hoe?
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6765 is 'n antwoord op boodskap #6762] Sa, 13 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lana  is tans af-lyn  Lana
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> 1. Dit is baie prettig om die HNP en die SAKP saam in die bed te sien!

No kidding ! I've been out of the country for 2 1/2 years, and have only
had internet facilities ( which enable me to keep up with SA news ) for
the past 6 months, and at first the article induced a severe case of
culture shock ! After that, it was hilarious.

Lana
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6767 is 'n antwoord op boodskap #6762] Sa, 13 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
alist...@mail.global.co.za (Alistair) wrote:

Alistair Fall>>>[/color]

Ah Alistair! You insulted me last time by refering to my strugling
with English at times. That was after you very snottily directed me to
"please answer" your questions.
Well, I did answer all your questions. And I adressed you in my mother
tongue - Afrikaans - to see if you had the guts and principles to
judge yourself on your ability in Afrikaans (as you judged me on my
ability in English).
Well, Alistair, you never answered my return questions and you never
adressed the language thing at all!
You ran away for a few weeks and now you are back.
With an insult!
Is my name in there?
It is easy to check. Just read the names and compare it with my name.
If all the letters fit, it is my name.
If all the letters do not fit, my name is not there.

Or are you asking in your own cowardly little way if I ever spied for
any organisation in my career as a journalist.
The answer is: No. I never did. I was aproached but I refused.
How about you?

By the way, let us see you take this thread further in Afrikaans in
the Afrikaans newsgroup.
Kom swaer, haal uit en wys.
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6784 is 'n antwoord op boodskap #6762] So, 14 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Goldstuck  is tans af-lyn  Arthur Goldstuck
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 13 Jul 1996 12:54:36 GMT, fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:
> >>
> Wel dit begin al hoe meer lyk asof die HNP ongelukkig meer as net die
> waarheid op hierdie agenda het.
> Jeremy Cronin van die SAKP sê die dokument is "bogus" en die SAKP
> distansieer hom van die inhoud van die dokument.
> Nou moet die HNP aandui waar die dokument vandaan kom, anders is hy
> mos maar net soos die mense wat hy die vinger na toe wys, of hoe?

To quote Lana, it is a hilarious posting on the part of the HNP. Since
when did they give the SACP any credence? Only when the SACP appeared
to produce propaganda that backed the HNP worldview. Did anyone hear
Jaap Marais' take on Mandela's London visit? It seems, in fact, that
this had nothing to do with the new SA, Mandela, the Queen, agreements
signed, honorary doctorates, or any of the ostensible purposes of the
trip. No, the only purpose, says Jaap, was a plot between the former
oppressors of the Afrikaners (the English) and the new opressors (the
blacks) to rub the Afrikaners' noses in it all.
Good ol' Jaap. Always good for a lekker grappie.

Arthur
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6785 is 'n antwoord op boodskap #6762] So, 14 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
art...@is.co.za (Arthur Goldstuck) wrote:

blacks) to rub the Afrikaners' noses in it all.>>>[/color]

Of course he would say that!
How could I miss it!? Should have guessed it will come down to that
allegation!
I have been away from the bitter lager for too long.....(too much
Castel lager...)

I am losing the anti-Rooinek focus!!!
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6795 is 'n antwoord op boodskap #6762] Ma, 15 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alistair[2]  is tans af-lyn  Alistair[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) scribbled, in better-than-normal English, whilst
full of righteous indignation:

::>alist...@mail.global.co.za (Alistair) wrote:

::>>Alistair Fall>>>

::>Ah Alistair! You insulted me last time by refering to my strugling
::>with English at times. That was after you very snottily directed me to
::>"please answer" your questions.



::>By the way, let us see you take this thread further in Afrikaans in
::>the Afrikaans newsgroup.
::>Kom swaer, haal uit en wys.

Koos. Die ondersteuner van die wereld se eerste gepatenteerde,
multi-talige, geld-mors oefening in hoe om `n konstitusie op te stel
wat 'n boodskap na die wereld uitstuur dat Suid Afrika so verdeel,
onenig en gefragmeteerd is dat dit elf verskillende tale nodig het om
te kommunikeer.

Is dit ons bydae tot Afrika-disharmonie, wantroue en tribalisme wat
ywerig deur Koos en sekere ander oningeligte tipes ondersteun word?

Koos, ek het nie geweet twee- of multi-taligheid is 'n vereiste vir 'n
residensie in die nuwe Suid Afrika nie. Ek is bewus van die frustrasie
wat deur ons Afrikaans sprekende mede-mens gevoel word wat voel dat
hulle taal verkwyn in wangebruik en ek kan tot 'n sekere mate
simpatiseer. Maar Koos, wees realisties vir 'n oomblik. Som op
hoeveel dominante Afrikaans sprekende nuusgroepe op Usenet bestaan. Of
Xhosa. Of Tswana. Of Venda. Of, hemel help ons, San.

As ons 'n nuusgroep soos "alt.fan.rat-fink" kan he maar nie 'n enkele
"ng" waarin die agbares sewe van die elf offisiele Suid Afrikaanse
tale kan gebruik nie, dan dink ek nie dat die tale in Globale- of
Internet terme, eers 'n druppel in die emmer is nie.

Maar as jy so opgewerk word oor die heiligheid van Afrikaans, hoekom
word die betrokke nuusgroep, wat ek so afkraak en waarvoor ek nederig
om verskoning vra, nie sos.kultuur.suid-afrika.afrikaans genoem nie.
Pla dit jou nie dat 'n Afrikaanse "ng" 'n engelse naam moet he nie?

Sofer my Afrikaanse flotheid betref; ek is 'n besigheidsman wat in die
Noordelike voorstede van Johannesburg leef en werk en ek kom nooit in
kontak met mense wat Afrikaans wil of hoef te praat nie.

"Contrary to popular belief", Koos, Afrikaans was nog nooit 'n baie
gewilde taal gewees om besigheid in te doen nie. Die eenvoudige rede
hiervoor is dat Afrikaans is nie 'n geskikte taal is vir gesonde
ekonomiese nodigheid om besigheid op 'n internationale vlak te doen
nie.

Ek is bevrees Xhosa, Venda, Tswana, Tlingit, Inuit, Gaelic, Farsi of
Hebrews is nog minder geskik hiervoor. Dit maak hulle naaatuurlik nie
minder belangrik nie; dit beteken net eenvoudig dat niemand dit baie
erstig gaan opneem nie, tensy hy of sy daarmee as moedertaal groot
geword het nie.

Trusting that this clarifies things for you,

I remain,

Yours sincerely

________________
Alistair
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6796 is 'n antwoord op boodskap #6762] Ma, 15 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gavan Tredoux  is tans af-lyn  Gavan Tredoux
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Arthur Goldstuck wrote:

> To quote Lana, it is a hilarious posting on the part of the HNP. Since
> when did they give the SACP any credence?

Perhaps you mean credibility. Some of the names on the list
(though certainly not all) have appeared elsewhere, and I
have independent confirmation of at least one, so there may
be some truth in it. Coming after the Mark Behr revelation,
I wouldn't be in the least surprised. Certainly, the SABC for instance, is
at least as slavish in it's current more as its former, so
a change of handler seems unlikely ...

> No, the only purpose, says Jaap, was a plot between the former
> oppressors of the Afrikaners (the English) and the new opressors (the
> blacks) to rub the Afrikaners' noses in it all.
> Good ol' Jaap. Always good for a lekker grappie.

Of all of Jaap's pronouncements, this is more credible, though
plot is going to far. Common animus?

Or are we
to infer that the Great Madiba was received so well because he
is, actually, a saint? My goodness, it's like something you'd
read in the, er, Wail and Grauniad. If only we had more
investigative journalists in this country and fewer pary members
and other drudges.

--
Gavan Tredoux - ga...@mosaic.co.za
Cape Town
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6831 is 'n antwoord op boodskap #6762] Sa, 20 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
alist...@mail.global.co.za (Alistair) wrote:

> ::>Ah Alistair! You insulted me last time by refering to my strugling
> ::>with English at times. That was after you very snottily directed me to
> ::>"please answer" your questions.

>

> ::>By the way, let us see you take this thread further in Afrikaans in
> ::>the Afrikaans newsgroup.
> ::>Kom swaer, haal uit en wys.

Then you answered:

> ......snip......Maar as jy so opgewerk word oor die heiligheid van Afrikaans,....ens...>>>

Ja, ou Alistair. Net soos ek gedink het.
Jy HET nie die guts om dit wat jy na andere gooi na jouself ook te
gooi nie.

Go and read the first para. That is a very short summary of what I
said.
Now, if that sounds to you like a "heiligheid oor Afrikaans" and such,
I start to wonder if you don't perhaps run a small little stall in the
dust next to the road in Rivonia.

Let me recap: We had an argument about the M-Net thing. In stead of
taking me on on the facts or the logic of my arguments, you mocked my
English.
Indicating, it seems, that I cannot be taken seriously in the argument
and you do not have to answer the argument because I am not good in
English.

I then said: OK, let's see how you do in Afrikaans.
And the completion of that line of reason is obviously: If you also
make spelling mistakes and such (which you do) and if you also sound a
bit clumbsy (which you do) then......can you complete it yourself?

That, incidently is what the first para indicate.
Instead you accuse me of being a verkrampte taalstryder and you refer
me to the insignificance of Afrikaans.

Kom ons stel dit so: As jou brein dinamiet was, was nie eers genoeg om
jou brille van jou neus af te skiet nie.
Vorige onderwerp: Probleme met engelse en amerikaners ?
Volgende onderwerp: Re: Geldmaak,verhale en De Kat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 08:14:45 MGT 2024