Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL
ADSL [boodskap #67720] Di, 22 Oktober 2002 09:08 na volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Mense,

Is ADSL al beskikbaar in ZA. Ek en my vrou wil vir 'n jaar (of meer as ek
haar kan ompraat) huis toe kom, en ek verkies om iewers te woon waar mens
ADSL kan benut. Is daar 'n webwerf wat se waar en wanneer en hoeveel?

Dankie
Vic
Re: ADSL [boodskap #67721 is 'n antwoord op boodskap #67720] Di, 22 Oktober 2002 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, www.telkom.co.za

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Re: ADSL [boodskap #67723 is 'n antwoord op boodskap #67721] Di, 22 Oktober 2002 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Ja, www.telkom.co.za

Dankie TJ. Doen net Telkom ADSL in Suid Afrika? Hier in die VK doen elke
tweede isp dit.

Vic
Re: ADSL [boodskap #67726 is 'n antwoord op boodskap #67720] Di, 22 Oktober 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Teen so R600 per maand.
Sover ek weet sal jy dit net in die groot stedelike gebiede kry.
Report backs se dis vinnig vir local sites, maar nie juis vinniger as
dial up vir buitelandse sites nie.
Maar dis flat fee en always on.

On Tue, 22 Oct 2002 10:08:37 +0100, "Vic" wrote:

> Mense,
>
> Is ADSL al beskikbaar in ZA. Ek en my vrou wil vir 'n jaar (of meer as ek
> haar kan ompraat) huis toe kom, en ek verkies om iewers te woon waar mens
> ADSL kan benut. Is daar 'n webwerf wat se waar en wanneer en hoeveel?
>
> Dankie
> Vic
>
Re: ADSL [boodskap #67727 is 'n antwoord op boodskap #67723] Di, 22 Oktober 2002 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Telkom gaan jou R680 per maand vra. Ook R404 vir installasie en R2000+ vir
'n modem. Die belaglike pryse is omdat daar geen kompetisie is nie. Hier
in die VSA kan jy so DSL konneksie kry vir $20 per maand - geen installasie
fooie nie en die toerusting (modem) is ingesluit...Net die gedagte om weer
"diens" by Telkom te moet kry laat my sidder...

"Vic" skryf in boodskap news:ap3po1$r3cfr$1@ID-146987.news.dfncis.de...
>> Ja, www.telkom.co.za
>
>
> Dankie TJ. Doen net Telkom ADSL in Suid Afrika? Hier in die VK doen elke
> tweede isp dit.
>
> Vic
>
Re: ADSL [boodskap #67735 is 'n antwoord op boodskap #67723] Wo, 23 Oktober 2002 03:28 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die ISPs doen dit, maar daar is net een netwerk (nog steeds) in SA en
Telkom sal moet installeer voor jy kan konnekteer en Telkom verskaf nog nie
ADSL in die hele SA nie.

Op die Telkom webwerf kan jy jou nommer invul om te toets of hul al ADSL het
in jou area, maar dis meesal die "duur" areas in Gauteng en vir die res
Maart volgende jaar (miskien).

TJ
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Telkom en 10 syfer skakel prosedure
Volgende onderwerp: ADSL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:17:39 MGT 2024