Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Produktiwiteitsweek
Produktiwiteitsweek [boodskap #67221] Di, 08 Oktober 2002 13:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wat ons hier op biljette sien.
So nou is ons in 'n dilemma - as ons produktief hier is, dan is ons nie
produktief elders nie.
Reisiger, kan jy vir ons instaan hier, asseblief?
Annette
Re: Produktiwiteitsweek [boodskap #67310 is 'n antwoord op boodskap #67221] Do, 10 Oktober 2002 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wie besluit nou watse week is watter week? (Ek wil hom/haar met 'n
stomp voorwerp bykom...)

"Annette" skryf in boodskap news:anul2k$hefsd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis wat ons hier op biljette sien.
> So nou is ons in 'n dilemma - as ons produktief hier is, dan is ons nie
> produktief elders nie.
> Reisiger, kan jy vir ons instaan hier, asseblief?
> Annette
>
Re: Produktiwiteitsweek [boodskap #67311 is 'n antwoord op boodskap #67310] Do, 10 Oktober 2002 04:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wens ook ek weet, en dat hulle die verskillende weke aan die begin van
die jaar bekend maak, sodat mens kan beplan - ons word elke keer uit die
bloute verras met die aankondigings.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3da4f99f$0$18847@hades.is.co.za...
> Annette - wie besluit nou watse week is watter week? (Ek wil hom/haar met 'n
> stomp voorwerp bykom...)
> "Annette" wrote in message
> news:anul2k$hefsd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis wat ons hier op biljette sien.
>> So nou is ons in 'n dilemma - as ons produktief hier is, dan is ons nie
>> produktief elders nie.
>> Reisiger, kan jy vir ons instaan hier, asseblief?
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Postapartheidsrassebewussyn
Volgende onderwerp: Wynfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:53:38 MGT 2024