Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » z woorde
z woorde [boodskap #67184] Ma, 07 Oktober 2002 18:03 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
hallo almal

Is daar in Afrikaans wel woorde wat met 'n z word geskryf??
Ek het 'n Afrikaans lettris van die net afgelaai en hulle het so baie z in
die game, dat daar 'n woord met 'n z sal moet wees!!!!

Groete Rico
Re: z woorde [boodskap #67186 is 'n antwoord op boodskap #67184] Ma, 07 Oktober 2002 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wanadoo  is tans af-lyn  Wanadoo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Rico,
In die HAT is daar 17 woorde: ZAR - ZARP - Zambie - Zarp - Zeboe -
Zeppelin - Zero - Zeus - Zirkonium - Zirkoon - Zoeloe - Zoem - Zoemer -
Zona - Zoster - Zulu - Zwingliaan - Zwinglianisme... jammer dis wel 'n boek
van 1965!
Groete Christina

"Rico" skryf in boodskap news:anshla$a3e$1@news1.xs4all.nl...
> hallo almal
>
> Is daar in Afrikaans wel woorde wat met 'n z word geskryf??
> Ek het 'n Afrikaans lettris van die net afgelaai en hulle het so baie z in
> die game, dat daar 'n woord met 'n z sal moet wees!!!!
>
> Groete Rico
>
Re: z woorde [boodskap #67187 is 'n antwoord op boodskap #67184] Ma, 07 Oktober 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja. zebra.:)
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:anshla$a3e$1@news1.xs4all.nl...
> hallo almal
>
> Is daar in Afrikaans wel woorde wat met 'n z word geskryf??
> Ek het 'n Afrikaans lettris van die net afgelaai en hulle het so baie z in
> die game, dat daar 'n woord met 'n z sal moet wees!!!!
>
> Groete Rico
>
Re: z woorde [boodskap #67189 is 'n antwoord op boodskap #67186] Ma, 07 Oktober 2002 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daar is heelwat, Max. Hier onder is 'n paar uit 'n jonger woordeboek.

Daar is natuurlik ook woorde wat 'n z in die middel van die woord
het, bv gezoem, jacuzzi, bazaar, intermezzo, Nazi, jazz, paparazzo,
imbiza, Swazi, mezzosopraan, spazawinkel, pizza en rendezvous.
Ek glo daar is baie ander. Ook 'n paar chemiese name, soos
tartrazien, wurtziet, ens.


Zaďrees´, ..rese. Bewoner van Zaďre.
Zambe´zirivierhaai. Mensvreterhaai (Carcharinus Zambezensis).
Zam´bië. Naam van die staat noord van Zimbabwe.
Zam´biër, -s. Inboorling, inwoner van Zambië.
Zam´bies, -e. Van, uit, behorend tot Zambië.
Zarp. Lid v.d. polisie v.d. Zuid-Afrikaansche Republiek. (hist.).
Zasm. Amptenaar v.d. spoorwegmaatskappy v.d. ZA Republiek(hist.).
ze´boe, -s. Seboe.
Ze´phuros. Die westewind as god. Sefier.
zep´pelin, -s. Groot, bestuurbare lugskip.
ze´ro, -'s. Nulpunt; nul; zero-uur.
Zeus. Hoofgod in die Griekse mitologie.
zig´goerat. Tempeltoring v.d. Assiriërs en Babiloniërs.
Zimbab´we. 1. Staat noord van Suid-Afrika.
2. Bouvalle in die suide van hierdie staat; Zimbabweruďnes.
Zimbab´wiër, -s. Burger/bewoner van Zimbabwië.
Zimbab´wies, -e, (b). Die Zimbabwiese ekonomie.
zinkeniet´. Staalgrys mineraal.
zin´nia. Blomplant uit tropiese Amerika, jakobregop, bisseuxtjie.
zirkoon´, ..kone. Halfedelgesteente waarvan juwele geslyp word.
zits, ge-. 1. 'n Skoot of steek gee. 2. Verbygons (koeël).
Zoe´loe, Zu´lu, -s. Lid v.d. swartstam wat in Natal woon.
Zoe´loebees, Zu´lubees, -te. Taai witrugbeesras
Zoe´loeland, Zu´luland. Land waar die Zoeloes, Zulu's woon.
zoem, (s). Gegons van bye of insekte. (w), ge-. 'n Gonsende geluid maak.
zoe´mer, -s. Toestel wat 'n zoemgeluid laat hoor, gebruik by telefonie
zoem´pie, -s. Blouduiker.
zoem´vlieg, ge-. Skielik met 'n skerp hoek zoemend die lug inskiet: ..vlug.
zom´bie, -s. Deur toorkuns herleefde lyk (fikt.).
zo´na, zos´ter. Gordelroos (Herpes zoster).
Zu´lu = Zoeloe.
Zwingliaan´, ..liane. Aanhanger v.d. leer van Zwingli, Switser(1484-1531).
Zwingliaans´, -e. Betreffende die leer van Zwingli.
Zwinglianis´me. Leer van Zwingli, Switserse kerkhervormer.
Z´-yster, -s. Yster wat Z-vormig gebuig is

In geselstrant is daar ook nog woorde soos ziltsj (zilch), zol, ens.

Wouter

"Wanadoo" skryf in boodskap news:3da1ce20$0$45990$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
Hallo Rico,
In die HAT is daar 17 woorde: ZAR - ZARP - Zambie - Zarp - Zeboe -
Zeppelin - Zero - Zeus - Zirkonium - Zirkoon - Zoeloe - Zoem - Zoemer -
Zona - Zoster - Zulu - Zwingliaan - Zwinglianisme... jammer dis wel 'n boek
van 1965!
Groete Christina

"Rico" skryf in boodskap news:anshla$a3e$1@news1.xs4all.nl...
> hallo almal
>
> Is daar in Afrikaans wel woorde wat met 'n z word geskryf??
> Ek het 'n Afrikaans lettris van die net afgelaai en hulle het so baie z in
> die game, dat daar 'n woord met 'n z sal moet wees!!!!
>
> Groete Rico
Re: z woorde [boodskap #67190 is 'n antwoord op boodskap #67189] Ma, 07 Oktober 2002 19:32 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe meer dae hoe meer zinge ...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da1db9a.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is heelwat, Max. Hier onder is 'n paar uit 'n jonger woordeboek.
>
> Daar is natuurlik ook woorde wat 'n z in die middel van die woord
> het, bv gezoem, jacuzzi, bazaar, intermezzo, Nazi, jazz, paparazzo,
> imbiza, Swazi, mezzosopraan, spazawinkel, pizza en rendezvous.
> Ek glo daar is baie ander. Ook 'n paar chemiese name, soos
> tartrazien, wurtziet, ens.
>
[knip]
>
> In geselstrant is daar ook nog woorde soos ziltsj (zilch), zol, ens.
>
> Wouter
>
>
> "Wanadoo" wrote in message
> news:3da1ce20$0$45990$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
> Hallo Rico,
> In die HAT is daar 17 woorde: ZAR - ZARP - Zambie - Zarp - Zeboe -
> Zeppelin - Zero - Zeus - Zirkonium - Zirkoon - Zoeloe - Zoem - Zoemer -
> Zona - Zoster - Zulu - Zwingliaan - Zwinglianisme... jammer dis wel 'n boek
> van 1965!
> Groete Christina
>
> "Rico" wrote in message
> news:anshla$a3e$1@news1.xs4all.nl...
>> hallo almal
>>
>> Is daar in Afrikaans wel woorde wat met 'n z word geskryf??
>> Ek het 'n Afrikaans lettris van die net afgelaai en hulle het so baie z in
>> die game, dat daar 'n woord met 'n z sal moet wees!!!!
>>
>> Groete Rico
>
Vorige onderwerp: Nuwe AWS beskikbaar.
Volgende onderwerp: Tjailatyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 04:27:34 MGT 2024