Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie...
Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66585] So, 22 September 2002 05:30 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
WP was nie in die wedstryd nie....
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66592 is 'n antwoord op boodskap #66585] So, 22 September 2002 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas
Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
WP was nie in die wedstryd nie....

Wouter
Ek was gister op Nuweland, Jonas. En jy is ongelukkig reg, die Haaie
het nie hulle geleenthede gebruik nie, hulle het nie 'n besonder goeie
wedstryd gehad nie, maar was strate beter as die WP. Chris
Rossouw se skopvoet laat dit lyk op die WP in die prentjie was.
Maar hullwe was nie, die telling van 36 - 29 vlei die WP.

Die WP se voorspelers is duidelik lusteloos en onbeholpe, dit het reeds
in van die vorige wedtryde begin wys. Hoekom weet ek nie, maar ek
dink ons gaan nog 'n paar lustelose wedstryde sien. 2002 lyk nie
na (weer) die WP se jaar nie. Dit lyk my die Cheetahs is die span
om te klop. En die Leeus het die skietgoed om dit te doen, as
hulle hulle dinge agtermekaar kan kry.
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66611 is 'n antwoord op boodskap #66592] So, 22 September 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - ek is bevrees jy is reg - die Vrystaters lyk warm op die oomblik.
So, Vrydagaand kou ek my naels...
Wat is fout met die WP - is dit bloot Krige se afwesigheid?

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d8d9959.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas
> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
> WP was nie in die wedstryd nie....
>
> Wouter
> Ek was gister op Nuweland, Jonas. En jy is ongelukkig reg, die Haaie
> het nie hulle geleenthede gebruik nie, hulle het nie 'n besonder goeie
> wedstryd gehad nie, maar was strate beter as die WP. Chris
> Rossouw se skopvoet laat dit lyk op die WP in die prentjie was.
> Maar hullwe was nie, die telling van 36 - 29 vlei die WP.
>
> Die WP se voorspelers is duidelik lusteloos en onbeholpe, dit het reeds
> in van die vorige wedtryde begin wys. Hoekom weet ek nie, maar ek
> dink ons gaan nog 'n paar lustelose wedstryde sien. 2002 lyk nie
> na (weer) die WP se jaar nie. Dit lyk my die Cheetahs is die span
> om te klop. En die Leeus het die skietgoed om dit te doen, as
> hulle hulle dinge agtermekaar kan kry.
>
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66617 is 'n antwoord op boodskap #66611] So, 22 September 2002 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie wat die probleem is nie, maar ek vermoed dis nie so
eenvoudig nie. Daar is natuurlik baie beserings, maar dit lyk meer
na 'n kop-ding.

.

"Jonas" skryf in boodskap news:3d8e0278$0$18845@hades.is.co.za...
Wouter - ek is bevrees jy is reg - die Vrystaters lyk warm op die oomblik.
So, Vrydagaand kou ek my naels...
Wat is fout met die WP - is dit bloot Krige se afwesigheid?

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d8d9959.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas
> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
> WP was nie in die wedstryd nie....
>
> Wouter
> Ek was gister op Nuweland, Jonas. En jy is ongelukkig reg, die Haaie
> het nie hulle geleenthede gebruik nie, hulle het nie 'n besonder goeie
> wedstryd gehad nie, maar was strate beter as die WP. Chris
> Rossouw se skopvoet laat dit lyk op die WP in die prentjie was.
> Maar hullwe was nie, die telling van 36 - 29 vlei die WP.
>
> Die WP se voorspelers is duidelik lusteloos en onbeholpe, dit het reeds
> in van die vorige wedtryde begin wys. Hoekom weet ek nie, maar ek
> dink ons gaan nog 'n paar lustelose wedstryde sien. 2002 lyk nie
> na (weer) die WP se jaar nie. Dit lyk my die Cheetahs is die span
> om te klop. En die Leeus het die skietgoed om dit te doen, as
> hulle hulle dinge agtermekaar kan kry.
>
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66624 is 'n antwoord op boodskap #66585] Ma, 23 September 2002 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek lees gister dat die Blou Bulle volgende Saterdag die WP moet wen as
hulle nog in die prentjie wil wees.
So laat ons 'n week wag voordat ons die vraag beantwoord
Annette

skryf in boodskap news:3d8d5577$0$18846@hades.is.co.za...
> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
> WP was nie in die wedstryd nie....
>
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66629 is 'n antwoord op boodskap #66624] Ma, 23 September 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit geld amper nog meer vir die WP. As hulle Saterdag verloor is hulle
kans om die top 4 te haal maar beroerd. En met 'n lustelose pak
(behalwe dalk vir Hottie Louw en Quinton Davids) en 6 voorspelers
(Corné Krige, Selborne Boome, Peter Dixon, Tjoepie van Rensburg,
Cobus Visagie en Faan Rautenbach) buite aksie weet ek nie of WP
uit die groef sal kom waarin hulle nou is nie.
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:amm6f1$6qpkq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Wel, ek lees gister dat die Blou Bulle volgende Saterdag die WP moet wen as
hulle nog in die prentjie wil wees.
So laat ons 'n week wag voordat ons die vraag beantwoord
Annette

skryf in boodskap news:3d8d5577$0$18846@hades.is.co.za...
> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
> WP was nie in die wedstryd nie....
>
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66634 is 'n antwoord op boodskap #66624] Ma, 23 September 2002 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek is baie beindruk met die spel van die Blou Bulle - veral hulle
voorspelers. Dit is soos die Bulle vanouds - ietwat skrikwekkend.

"Annette" skryf in boodskap news:amm6f1$6qpkq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek lees gister dat die Blou Bulle volgende Saterdag die WP moet wen as
> hulle nog in die prentjie wil wees.
> So laat ons 'n week wag voordat ons die vraag beantwoord
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3d8d5577$0$18846@hades.is.co.za...
>> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
>> WP was nie in die wedstryd nie....
>>
>
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66658 is 'n antwoord op boodskap #66629] Ma, 23 September 2002 13:52 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle spaar hulle vir die proewe:)))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d8ed5a0.0@news1.mweb.co.za...
> Dit geld amper nog meer vir die WP. As hulle Saterdag verloor is hulle
> kans om die top 4 te haal maar beroerd. En met 'n lustelose pak
> (behalwe dalk vir Hottie Louw en Quinton Davids) en 6 voorspelers
> (Corné Krige, Selborne Boome, Peter Dixon, Tjoepie van Rensburg,
> Cobus Visagie en Faan Rautenbach) buite aksie weet ek nie of WP
> uit die groef sal kom waarin hulle nou is nie.
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:amm6f1$6qpkq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek lees gister dat die Blou Bulle volgende Saterdag die WP moet wen as
> hulle nog in die prentjie wil wees.
> So laat ons 'n week wag voordat ons die vraag beantwoord
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3d8d5577$0$18846@hades.is.co.za...
>> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
>> WP was nie in die wedstryd nie....
>>
>
Vorige onderwerp: Fotos van allerlei sport gebeure in SA
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:26:32 MGT 2024