Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skouspel! 2002
Skouspel! 2002 [boodskap #66381] Ma, 16 September 2002 16:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was toe by SonStad op 7/9 - en toe vang Yvonne Chaka Chaka toe die meeste
shaain met haar vertolking van Al lê die Berge Nog so Blou. Sy kan glo al 11
landstale praat.
Annette
Re: Skouspel! 2002 [boodskap #66387 is 'n antwoord op boodskap #66381] Ma, 16 September 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis snaaks. Ek het jou nie daar gesien nie. :-)
Maar Yvonne Chaka Chaka het my ook verbaas.
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:am51tn$2kvbl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Was toe by SonStad op 7/9 - en toe vang Yvonne Chaka Chaka toe
die meeste shaain met haar vertolking van Al lê die Berge Nog so Blou.
Sy kan glo al 11 landstale praat.
Annette
Re: Skouspel! 2002 [boodskap #66388 is 'n antwoord op boodskap #66387] Ma, 16 September 2002 20:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee ek was nie daar nie - jammer dat ek enigiemand enigsins onder die
verkeerde indruk gebring het
Ek moes seker begin het met die woordjie dit.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d86265f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis snaaks. Ek het jou nie daar gesien nie. :-)
> Maar Yvonne Chaka Chaka het my ook verbaas.
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:am51tn$2kvbl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was toe by SonStad op 7/9 - en toe vang Yvonne Chaka Chaka toe
> die meeste shaain met haar vertolking van Al lê die Berge Nog so Blou.
> Sy kan glo al 11 landstale praat.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nie so jollie nie
Volgende onderwerp: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:08:29 MGT 2024