Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66306] So, 15 September 2002 12:44 na volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
J.J. DE JAGER, PRETORIA

Skuur - TV 2, Saterdagaande - openbaar moontlik die Afrikaanse psige,
naamlik: wat wil ons werklik hê? Wat is ons in werklikheid? 'n Mens is glo
wat jy eet, en as jou psige behoefte het aan iets soos Skuur - en nog ander
platvloershede in egte Schuster-epigonie - en hy voed homself
nimmereindigend daaraan (onder welke dekmantel ook al), dan is ons mos so.
Kan Skuur op TV voortbestaan as daar geen vraag daarna is nie, as genoeg
beskaafde mense daarteen beswaar maak? Dit kan interessant wees om te sien
wat gebeur. Dalk moet ons nie vir Schuster, Rian van Heerden en diesulkes
kwaad word nie. Word 'n mens vir jou spieël kwaad? Dalk toets dit iets van
elke mens se persoonlike geloofs/ongeloofsaspekte ook.

En waaraan voed ons Afrikaanse jonges hulle wat taal betref? Die jonge Du
Preez van Geraas kan werklik maar oorgaan na totale Engelse dialoog, dit sal
minder hinderlik wees, tensy dit dan weer deurspek gaan wees met Afrikaans.
En die vreeslikste Afrikaans van alle Afrikaanse radiostasies se jong klomp,
waaraan voed hulle hulle? Daar kan g'n mens die kloutjie by die skulp bring
wat betref die rede vir sulke hiper-Afrikaners in beheer wat hul eie
jongklomp sulke dinge toelaat nie. Het hulle boedel oorgegee? Is dit 'n
erkenning dat die stryd met die laaste van die ou garde ook volstry sal wees
en dat die toekoms dus dit is waaraan hul jong mense hulle op hul eie stasie
voed? Nee, êrens moet iets behoudend beskaafds oor wees. Waar?
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66309 is 'n antwoord op boodskap #66306] So, 15 September 2002 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Bogenoemde scenario is wat mens kry wanneer die vermaak behoeftes en media
uitinge van een kultuurgroep in die hande van 'n ander geplaas word.

Waar is die Afrikaans eie TV kanaal. Ek praat nie van wit eie nie, maar van
Afrikaans eie. 'n Nasionale kanaal slegs vir Afrikaans? En terselfde tyd vra
ek waar is die Xhoza en Zulu eie kanale? Weet jy hoekom bestaan dit nie?
Want die Afrikaanses moet die ander (tot 'n mindere mate) tale en Engels
(tot groter mate) onderhou. As Afrikaans sy eie kanaal het, kwyn die ander
in hulle kanon in.

So aanvaar maar dat Afrikaans sy kwaliteit met tyd gaan verloor. Wat wil jy
dan anders hê as die mense wat oor Afrikaans se lugtyd besluit nie eens die
taal praat nie. Nee wat mense, julle is almal skape as julle die situasie
net so sonder om te frons kan aanvaar. My Afrikaans is self nie die beste
nie, maar ten minste is dit nie in die lyn van SABC2 se narre nie.

Cheers

"I. Hate Telkom" skryf in boodskap news:3d8480a9.0@news1.mweb.co.za...
> Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
> J.J. DE JAGER, PRETORIA
>
>
> Skuur - TV 2, Saterdagaande - openbaar moontlik die Afrikaanse psige,
> naamlik: wat wil ons werklik hê? Wat is ons in werklikheid? 'n Mens is glo
> wat jy eet, en as jou psige behoefte het aan iets soos Skuur - en nog ander
> platvloershede in egte Schuster-epigonie - en hy voed homself
> nimmereindigend daaraan (onder welke dekmantel ook al), dan is ons mos so.
> Kan Skuur op TV voortbestaan as daar geen vraag daarna is nie, as genoeg
> beskaafde mense daarteen beswaar maak? Dit kan interessant wees om te sien
> wat gebeur. Dalk moet ons nie vir Schuster, Rian van Heerden en diesulkes
> kwaad word nie. Word 'n mens vir jou spieël kwaad? Dalk toets dit iets van
> elke mens se persoonlike geloofs/ongeloofsaspekte ook.
>
> En waaraan voed ons Afrikaanse jonges hulle wat taal betref? Die jonge Du
> Preez van Geraas kan werklik maar oorgaan na totale Engelse dialoog, dit sal
> minder hinderlik wees, tensy dit dan weer deurspek gaan wees met Afrikaans.
> En die vreeslikste Afrikaans van alle Afrikaanse radiostasies se jong klomp,
> waaraan voed hulle hulle? Daar kan g'n mens die kloutjie by die skulp bring
> wat betref die rede vir sulke hiper-Afrikaners in beheer wat hul eie
> jongklomp sulke dinge toelaat nie. Het hulle boedel oorgegee? Is dit 'n
> erkenning dat die stryd met die laaste van die ou garde ook volstry sal wees
> en dat die toekoms dus dit is waaraan hul jong mense hulle op hul eie stasie
> voed? Nee, êrens moet iets behoudend beskaafds oor wees. Waar?
>
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66346 is 'n antwoord op boodskap #66309] Ma, 16 September 2002 03:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Twee opmerkings:
1. Moet nie na "Skuur" kyk nie - die snitsels wat ek besigtig het is loutere
snert.
2. Goeie vraag - waar is die AS\frikaanse-kanaal?

"I. Hate Telkom" skryf in boodskap news:3d8481b3.0@news1.mweb.co.za...
> Bogenoemde scenario is wat mens kry wanneer die vermaak behoeftes en media
> uitinge van een kultuurgroep in die hande van 'n ander geplaas word.
>
> Waar is die Afrikaans eie TV kanaal. Ek praat nie van wit eie nie, maar van
> Afrikaans eie. 'n Nasionale kanaal slegs vir Afrikaans? En terselfde tyd vra
> ek waar is die Xhoza en Zulu eie kanale? Weet jy hoekom bestaan dit nie?
> Want die Afrikaanses moet die ander (tot 'n mindere mate) tale en Engels
> (tot groter mate) onderhou. As Afrikaans sy eie kanaal het, kwyn die ander
> in hulle kanon in.
>
> So aanvaar maar dat Afrikaans sy kwaliteit met tyd gaan verloor. Wat wil jy
> dan anders hê as die mense wat oor Afrikaans se lugtyd besluit nie eens die
> taal praat nie. Nee wat mense, julle is almal skape as julle die situasie
> net so sonder om te frons kan aanvaar. My Afrikaans is self nie die beste
> nie, maar ten minste is dit nie in die lyn van SABC2 se narre nie.
>
> Cheers
>
> "I. Hate Telkom" wrote in message
> news:3d8480a9.0@news1.mweb.co.za...
>> Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
>> J.J. DE JAGER, PRETORIA
>>
>>
>> Skuur - TV 2, Saterdagaande - openbaar moontlik die Afrikaanse psige,
>> naamlik: wat wil ons werklik hê? Wat is ons in werklikheid? 'n Mens is glo
>> wat jy eet, en as jou psige behoefte het aan iets soos Skuur - en nog ander
>> platvloershede in egte Schuster-epigonie - en hy voed homself
>> nimmereindigend daaraan (onder welke dekmantel ook al), dan is ons mos so.
>> Kan Skuur op TV voortbestaan as daar geen vraag daarna is nie, as genoeg
>> beskaafde mense daarteen beswaar maak? Dit kan interessant wees om te sien
>> wat gebeur. Dalk moet ons nie vir Schuster, Rian van Heerden en diesulkes
>> kwaad word nie. Word 'n mens vir jou spieël kwaad? Dalk toets dit iets van
>> elke mens se persoonlike geloofs/ongeloofsaspekte ook.
>>
>> En waaraan voed ons Afrikaanse jonges hulle wat taal betref? Die jonge Du
>> Preez van Geraas kan werklik maar oorgaan na totale Engelse dialoog, dit sal
>> minder hinderlik wees, tensy dit dan weer deurspek gaan wees met Afrikaans.
>> En die vreeslikste Afrikaans van alle Afrikaanse radiostasies se jong klomp,
>> waaraan voed hulle hulle? Daar kan g'n mens die kloutjie by die skulp bring
>> wat betref die rede vir sulke hiper-Afrikaners in beheer wat hul eie
>> jongklomp sulke dinge toelaat nie. Het hulle boedel oorgegee? Is dit 'n
>> erkenning dat die stryd met die laaste van die ou garde ook volstry sal wees
>> en dat die toekoms dus dit is waaraan hul jong mense hulle op hul eie stasie
>> voed? Nee, êrens moet iets behoudend beskaafds oor wees. Waar?
>>
>
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66348 is 'n antwoord op boodskap #66346] Ma, 16 September 2002 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek het net een of ander tyd oor die Naweek 'n kort stukkie van Skuur
gesien, en vir my kom dit half oor as die SA weergawe van Jerry Springer.
Daar sal 'n klomp mense wees wat hulle kan identifiseer met die wel, weë en
vloekery van parkeerplekoppassers.
Dus voldoen Skuur in 'n mate - gee vir van die mense wat van die mense wil
hê.
Dieselfde kan gesê word van Maak 'n Las.

Wat my absoluut teen die bors stuit is wanneer 2 Afrikaanse mense met mekaar
Engels praat - soos Ruda Landman en Ilse Marie gisteraand op Carte Blanche-
vir wat kan hulle nie Afrikaans praat en byskrifte kan geplaas word vir die
wat glad nie kan verstaan nie.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d855618$0$18843@hades.is.co.za...
> Twee opmerkings:
> 1. Moet nie na "Skuur" kyk nie - die snitsels wat ek besigtig het is loutere
> snert.
> 2. Goeie vraag - waar is die AS\frikaanse-kanaal?
> "I. Hate Telkom" wrote in message
> news:3d8481b3.0@news1.mweb.co.za...
>> Bogenoemde scenario is wat mens kry wanneer die vermaak behoeftes en media
>> uitinge van een kultuurgroep in die hande van 'n ander geplaas word.
>>
>> Waar is die Afrikaans eie TV kanaal. Ek praat nie van wit eie nie, maar van
>> Afrikaans eie. 'n Nasionale kanaal slegs vir Afrikaans? En terselfde tyd vra
>> ek waar is die Xhoza en Zulu eie kanale? Weet jy hoekom bestaan dit nie?
>> Want die Afrikaanses moet die ander (tot 'n mindere mate) tale en Engels
>> (tot groter mate) onderhou. As Afrikaans sy eie kanaal het, kwyn die ander
>> in hulle kanon in.
>>
>> So aanvaar maar dat Afrikaans sy kwaliteit met tyd gaan verloor. Wat wil jy
>> dan anders hê as die mense wat oor Afrikaans se lugtyd besluit nie eens die
>> taal praat nie. Nee wat mense, julle is almal skape as julle die situasie
>> net so sonder om te frons kan aanvaar. My Afrikaans is self nie die beste
>> nie, maar ten minste is dit nie in die lyn van SABC2 se narre nie.
>>
>> Cheers
>>
>> "I. Hate Telkom" wrote in message
>> news:3d8480a9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
>>> J.J. DE JAGER, PRETORIA
>>>
>>>
>>> Skuur - TV 2, Saterdagaande - openbaar moontlik die Afrikaanse psige,
>>> naamlik: wat wil ons werklik hê? Wat is ons in werklikheid? 'n Mens is glo
>>> wat jy eet, en as jou psige behoefte het aan iets soos Skuur - en nog ander
>>> platvloershede in egte Schuster-epigonie - en hy voed homself
>>> nimmereindigend daaraan (onder welke dekmantel ook al), dan is ons mos so.
>>> Kan Skuur op TV voortbestaan as daar geen vraag daarna is nie, as genoeg
>>> beskaafde mense daarteen beswaar maak? Dit kan interessant wees om te sien
>>> wat gebeur. Dalk moet ons nie vir Schuster, Rian van Heerden en diesulkes
>>> kwaad word nie. Word 'n mens vir jou spieël kwaad? Dalk toets dit iets van
>>> elke mens se persoonlike geloofs/ongeloofsaspekte ook.
>>>
>>> En waaraan voed ons Afrikaanse jonges hulle wat taal betref? Die jonge Du
>>> Preez van Geraas kan werklik maar oorgaan na totale Engelse dialoog, dit sal
>>> minder hinderlik wees, tensy dit dan weer deurspek gaan wees met Afrikaans.
>>> En die vreeslikste Afrikaans van alle Afrikaanse radiostasies se jong klomp,
>>> waaraan voed hulle hulle? Daar kan g'n mens die kloutjie by die skulp bring
>>> wat betref die rede vir sulke hiper-Afrikaners in beheer wat hul eie
>>> jongklomp sulke dinge toelaat nie. Het hulle boedel oorgegee? Is dit 'n
>>> erkenning dat die stryd met die laaste van die ou garde ook volstry sal wees
>>> en dat die toekoms dus dit is waaraan hul jong mense hulle op hul eie stasie
>>> voed? Nee, êrens moet iets behoudend beskaafds oor wees. Waar?
>>>
>>
>
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66360 is 'n antwoord op boodskap #66348] Ma, 16 September 2002 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die program was 'n lewendige uitsending, dus kon byskrifte nie geplaas word
nie. Afrikaans was vir lank welkom op Carte Blanche, maar sedert DSTV sy
kanale na ander Afrika lande begin stuur het word Afrikaans nie meer
toegelaat vir uitsendings behalwe vir die wat gemik is op Suid Afrika nie.

Snaaks dat DSTV deur Afrikaner op die been gebring is, dieselfde met MNet.
Nou is Afrikaans des moers op beide. Hulle reken KykNet is genoeg vir die
Afrikaanse wat toevallig ook DSTV in geheel onderhou.

Cheers

"Annette" skryf in boodskap news:am3r1k$2clvs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek het net een of ander tyd oor die Naweek 'n kort stukkie van Skuur
> gesien, en vir my kom dit half oor as die SA weergawe van Jerry Springer.
> Daar sal 'n klomp mense wees wat hulle kan identifiseer met die wel, weë en
> vloekery van parkeerplekoppassers.
> Dus voldoen Skuur in 'n mate - gee vir van die mense wat van die mense wil
> hê.
> Dieselfde kan gesê word van Maak 'n Las.
>
> Wat my absoluut teen die bors stuit is wanneer 2 Afrikaanse mense met mekaar
> Engels praat - soos Ruda Landman en Ilse Marie gisteraand op Carte Blanche-
> vir wat kan hulle nie Afrikaans praat en byskrifte kan geplaas word vir die
> wat glad nie kan verstaan nie.
>
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d855618$0$18843@hades.is.co.za...
>> Twee opmerkings:
>> 1. Moet nie na "Skuur" kyk nie - die snitsels wat ek besigtig het is loutere
>> snert.
>> 2. Goeie vraag - waar is die AS\frikaanse-kanaal?
>> "I. Hate Telkom" wrote in message
>> news:3d8481b3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Bogenoemde scenario is wat mens kry wanneer die vermaak behoeftes en media
>>> uitinge van een kultuurgroep in die hande van 'n ander geplaas word.
>>>
>>> Waar is die Afrikaans eie TV kanaal. Ek praat nie van wit eie nie, maar van
>>> Afrikaans eie. 'n Nasionale kanaal slegs vir Afrikaans? En terselfde tyd vra
>>> ek waar is die Xhoza en Zulu eie kanale? Weet jy hoekom bestaan dit nie?
>>> Want die Afrikaanses moet die ander (tot 'n mindere mate) tale en Engels
>>> (tot groter mate) onderhou. As Afrikaans sy eie kanaal het, kwyn die ander
>>> in hulle kanon in.
>>>
>>> So aanvaar maar dat Afrikaans sy kwaliteit met tyd gaan verloor. Wat wil jy
>>> dan anders hê as die mense wat oor Afrikaans se lugtyd besluit nie eens die
>>> taal praat nie. Nee wat mense, julle is almal skape as julle die situasie
>>> net so sonder om te frons kan aanvaar. My Afrikaans is self nie die beste
>>> nie, maar ten minste is dit nie in die lyn van SABC2 se narre nie.
>>>
>>> Cheers
>>>
>>> "I. Hate Telkom" wrote in message
>>> news:3d8480a9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
>>>> J.J. DE JAGER, PRETORIA
>>>>
>>>>
>>>> Skuur - TV 2, Saterdagaande - openbaar moontlik die Afrikaanse psige,
>>>> naamlik: wat wil ons werklik hê? Wat is ons in werklikheid? 'n Mens is glo
>>>> wat jy eet, en as jou psige behoefte het aan iets soos Skuur - en nog ander
>>>> platvloershede in egte Schuster-epigonie - en hy voed homself
>>>> nimmereindigend daaraan (onder welke dekmantel ook al), dan is ons mos so.
>>>> Kan Skuur op TV voortbestaan as daar geen vraag daarna is nie, as genoeg
>>>> beskaafde mense daarteen beswaar maak? Dit kan interessant wees om te sien
>>>> wat gebeur. Dalk moet ons nie vir Schuster, Rian van Heerden en diesulkes
>>>> kwaad word nie. Word 'n mens vir jou spieël kwaad? Dalk toets dit iets van
>>>> elke mens se persoonlike geloofs/ongeloofsaspekte ook.
>>>>
>>>> En waaraan voed ons Afrikaanse jonges hulle wat taal betref? Die jonge Du
>>>> Preez van Geraas kan werklik maar oorgaan na totale Engelse dialoog, dit sal
>>>> minder hinderlik wees, tensy dit dan weer deurspek gaan wees met Afrikaans.
>>>> En die vreeslikste Afrikaans van alle Afrikaanse radiostasies se jong klomp,
>>>> waaraan voed hulle hulle? Daar kan g'n mens die kloutjie by die skulp bring
>>>> wat betref die rede vir sulke hiper-Afrikaners in beheer wat hul eie
>>>> jongklomp sulke dinge toelaat nie. Het hulle boedel oorgegee? Is dit 'n
>>>> erkenning dat die stryd met die laaste van die ou garde ook volstry sal wees
>>>> en dat die toekoms dus dit is waaraan hul jong mense hulle op hul eie stasie
>>>> voed? Nee, êrens moet iets behoudend beskaafds oor wees. Waar?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66365 is 'n antwoord op boodskap #66348] Ma, 16 September 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Sep 2002 07:40:38 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wel, ek het net een of ander tyd oor die Naweek 'n kort stukkie van Skuur
> gesien, en vir my kom dit half oor as die SA weergawe van Jerry Springer.
> Daar sal 'n klomp mense wees wat hulle kan identifiseer met die wel, wëe en
> vloekery van parkeerplekoppassers.
> Dus voldoen Skuur in 'n mate - gee vir van die mense wat van die mense wil
> hê.
> Dieselfde kan gesê word van Maak 'n Las.

nou nie heeltemal op die selfde trant as springer nie maar ja dit is
`n seepboksie waarop elke common ou en sy tjommie gaan spring. common
mense, engels of afrikaans, het `n spesiale vermoe om hulle name gat
te maak en ek dink hulle verdien `n spreekbuis. wie daarna gaan kyk?
huisgenoot is seker die beste tydskrif verkoper onder afrikaners so i
rest my case. elke ou moet maar kyk van wat hy hou

>
> Wat my absoluut teen die bors stuit is wanneer 2 Afrikaanse mense met mekaar
> Engels praat - soos Ruda Landman en Ilse Marie gisteraand op Carte Blanche-
> vir wat kan hulle nie Afrikaans praat en byskrifte kan geplaas word vir die
> wat glad nie kan verstaan nie.
>
> Annette

dit klink stupid maar as ek kan verstaan is dit olraait. dis maar soos
in meeste vergaderings, as daar een engelse persoon onder 15 is dan
moet almal engels praat. weereens pla dit my nie want almal sal
verstaan wat ek probeer se al is dit met `n aksent maar as een poepol
probeer suiwer afrikaans praat, met al die anglisismes en woorde wat
uitgedink is, dan verstaan niemand hom nie

>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66379 is 'n antwoord op boodskap #66365] Ma, 16 September 2002 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat my nogal fassineer van die bietjie wat ek gesien het is die mense se
haarstyle? Dis asof hulle in 'n timewarp vasgevang is met wat dit betref -
gebrilcreamde kuiwe en voëlnessies - uit die 60ger jare.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:7clbougml7p42pdqmkr39uq8fhkd3u8s02@4ax.com...
> On Mon, 16 Sep 2002 07:40:38 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wel, ek het net een of ander tyd oor die Naweek 'n kort stukkie van Skuur
>> gesien, en vir my kom dit half oor as die SA weergawe van Jerry Springer.
>> Daar sal 'n klomp mense wees wat hulle kan identifiseer met die wel, weë en
>> vloekery van parkeerplekoppassers.
>> Dus voldoen Skuur in 'n mate - gee vir van die mense wat van die mense wil
>> hê.
>> Dieselfde kan gesê word van Maak 'n Las.
>
> nou nie heeltemal op die selfde trant as springer nie maar ja dit is
> `n seepboksie waarop elke common ou en sy tjommie gaan spring. common
> mense, engels of afrikaans, het `n spesiale vermoe om hulle name gat
> te maak en ek dink hulle verdien `n spreekbuis. wie daarna gaan kyk?
> huisgenoot is seker die beste tydskrif verkoper onder afrikaners so i
> rest my case. elke ou moet maar kyk van wat hy hou
>
>>
>> Wat my absoluut teen die bors stuit is wanneer 2 Afrikaanse mense met mekaar
>> Engels praat - soos Ruda Landman en Ilse Marie gisteraand op Carte Blanche-
>> vir wat kan hulle nie Afrikaans praat en byskrifte kan geplaas word vir die
>> wat glad nie kan verstaan nie.
>>
>> Annette
>
> dit klink stupid maar as ek kan verstaan is dit olraait. dis maar soos
> in meeste vergaderings, as daar een engelse persoon onder 15 is dan
> moet almal engels praat. weereens pla dit my nie want almal sal
> verstaan wat ek probeer se al is dit met `n aksent maar as een poepol
> probeer suiwer afrikaans praat, met al die anglisismes en woorde wat
> uitgedink is, dan verstaan niemand hom nie
>
>>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66396 is 'n antwoord op boodskap #66379] Di, 17 September 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Sep 2002 18:22:54 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wat my nogal fassineer van die bietjie wat ek gesien het is die mense se
> haarstyle? Dis asof hulle in 'n timewarp vasgevang is met wat dit betref -
> gebrilcreamde kuiwe en voëlnessies - uit die 60ger jare.
>
> Annette
>
>

want to act the part? look the part
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66399 is 'n antwoord op boodskap #66365] Di, 17 September 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die uitsaaiers het seker egter ook 'n plig om die volk op te voed. Kan ons
nie meer intelektuele progamme kry wat tog die mense sal boei nie. Ek dink
nou aan stories soos Torings, Konings, Sonkring ensovoorts.

Goeie vermaak sonder die dom element.

Waarom kan ons nie 'n Afrikaanse "weakest link" soos die in Britanje kry
nie?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:7clbougml7p42pdqmkr39uq8fhkd3u8s02@4ax.com...
> On Mon, 16 Sep 2002 07:40:38 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wel, ek het net een of ander tyd oor die Naweek 'n kort stukkie van Skuur
>> gesien, en vir my kom dit half oor as die SA weergawe van Jerry Springer.
>> Daar sal 'n klomp mense wees wat hulle kan identifiseer met die wel, weë en
>> vloekery van parkeerplekoppassers.
>> Dus voldoen Skuur in 'n mate - gee vir van die mense wat van die mense wil
>> hê.
>> Dieselfde kan gesê word van Maak 'n Las.
>
> nou nie heeltemal op die selfde trant as springer nie maar ja dit is
> `n seepboksie waarop elke common ou en sy tjommie gaan spring. common
> mense, engels of afrikaans, het `n spesiale vermoe om hulle name gat
> te maak en ek dink hulle verdien `n spreekbuis. wie daarna gaan kyk?
> huisgenoot is seker die beste tydskrif verkoper onder afrikaners so i
> rest my case. elke ou moet maar kyk van wat hy hou
>
>>
>> Wat my absoluut teen die bors stuit is wanneer 2 Afrikaanse mense met mekaar
>> Engels praat - soos Ruda Landman en Ilse Marie gisteraand op Carte Blanche-
>> vir wat kan hulle nie Afrikaans praat en byskrifte kan geplaas word vir die
>> wat glad nie kan verstaan nie.
>>
>> Annette
>
> dit klink stupid maar as ek kan verstaan is dit olraait. dis maar soos
> in meeste vergaderings, as daar een engelse persoon onder 15 is dan
> moet almal engels praat. weereens pla dit my nie want almal sal
> verstaan wat ek probeer se al is dit met `n aksent maar as een poepol
> probeer suiwer afrikaans praat, met al die anglisismes en woorde wat
> uitgedink is, dan verstaan niemand hom nie
>
>>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak [boodskap #66404 is 'n antwoord op boodskap #66399] Di, 17 September 2002 11:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons mense is te bakleierig en chauvinisities
As 'n man by 'n gim opgevoeter word net omdat hy 'n pakklie dra ipv 'n
kortbroek en t-hemp, is daar geen manier wat die manne in die program van
enigiemand sal aanvaar dat hulle 'n swak skakel het - skuus is:)) - nie.
Annette

"I. Hate Telkom" skryf in boodskap news:3d86dd64.0@news1.mweb.co.za...
> Die uitsaaiers het seker egter ook 'n plig om die volk op te voed. Kan ons
> nie meer intelektuele progamme kry wat tog die mense sal boei nie. Ek dink
> nou aan stories soos Torings, Konings, Sonkring ensovoorts.
>
> Goeie vermaak sonder die dom element.
>
> Waarom kan ons nie 'n Afrikaanse "weakest link" soos die in Britanje kry
> nie?
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:7clbougml7p42pdqmkr39uq8fhkd3u8s02@4ax.com...
>> On Mon, 16 Sep 2002 07:40:38 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Wel, ek het net een of ander tyd oor die Naweek 'n kort stukkie van Skuur
>>> gesien, en vir my kom dit half oor as die SA weergawe van Jerry Springer.
>>> Daar sal 'n klomp mense wees wat hulle kan identifiseer met die wel, weë en
>>> vloekery van parkeerplekoppassers.
>>> Dus voldoen Skuur in 'n mate - gee vir van die mense wat van die mense wil
>>> hê.
>>> Dieselfde kan gesê word van Maak 'n Las.
>>
>> nou nie heeltemal op die selfde trant as springer nie maar ja dit is
>> `n seepboksie waarop elke common ou en sy tjommie gaan spring. common
>> mense, engels of afrikaans, het `n spesiale vermoe om hulle name gat
>> te maak en ek dink hulle verdien `n spreekbuis. wie daarna gaan kyk?
>> huisgenoot is seker die beste tydskrif verkoper onder afrikaners so i
>> rest my case. elke ou moet maar kyk van wat hy hou
>>
>>>
>>> Wat my absoluut teen die bors stuit is wanneer 2 Afrikaanse mense met mekaar
>>> Engels praat - soos Ruda Landman en Ilse Marie gisteraand op Carte Blanche-
>>> vir wat kan hulle nie Afrikaans praat en byskrifte kan geplaas word vir die
>>> wat glad nie kan verstaan nie.
>>>
>>> Annette
>>
>> dit klink stupid maar as ek kan verstaan is dit olraait. dis maar soos
>> in meeste vergaderings, as daar een engelse persoon onder 15 is dan
>> moet almal engels praat. weereens pla dit my nie want almal sal
>> verstaan wat ek probeer se al is dit met `n aksent maar as een poepol
>> probeer suiwer afrikaans praat, met al die anglisismes en woorde wat
>> uitgedink is, dan verstaan niemand hom nie
>>
>>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Vorige onderwerp: Skouspel! 2002
Volgende onderwerp: 'n Vrou se belangrikste bate ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:17:18 MGT 2024