Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ANC toesmeerdery
ANC toesmeerdery [boodskap #6614] Wo, 19 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
DEF  is tans af-lyn  DEF
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek lees vanoggend in die Volksblad dat die ANC 'n helse verrassing gekry
het. Een van hulle offisiere het getuig hoe dames (?) in die ANC-kampe te
Angola seksueel misbruik is deur offisiere. Hy het ook verder getuig van
martelings en ander wandade.

Voorspelbaar is hy deur die voorsitter stilgemaak. Sy 50 minute van bieg
en kla was glo verby. Toe die persoon beswaar maak is sy mikrofoon
summier afgeskakel.

Is daar nog enige twyfel is oor die verskuilde agenda van die ANC ?

Waar is al die "bigshot" feministe in die ANC ?

"Speak up Patricia Krokodil !!!!"
Re: ANC toesmeerdery [boodskap #6623 is 'n antwoord op boodskap #6614] Do, 20 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
DEF wrote:

!1.>Ek lees vanoggend in die Volksblad dat die ANC 'n helse verrassing
gekry
> het. Een van hulle offisiere het getuig hoe dames (?) in die ANC-kampe te
> Angola seksueel misbruik is deur offisiere. Hy het ook verder getuig van
> martelings en ander wandade.

> Voorspelbaar is hy deur die voorsitter stilgemaak. Sy 50 minute van bieg
> en kla was glo verby. Toe die persoon beswaar maak is sy mikrofoon
> summier afgeskakel.>>>

Watter uitgawe van die Volksblad asb. Ek wil dit nagaan want dit is
nie elders gerapporteer nie.

>>

Ja baie. Verwar jy nie die Waarheidskommissie met die ANC nie?
Die twee is verskillende goed, hoor.

>>> Waar is al die "bigshot" feministe in die ANC ?>>

Wat bedoel jy hiermee?

>>

Verwys jy na Patricia de Lille? Sy is in die PAC
Re: ANC toesmeerdery [boodskap #6632 is 'n antwoord op boodskap #6614] Vr, 21 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , fe...@is.co.za says...
>
> DEF wrote:
>
> !1.>Ek lees vanoggend in die Volksblad dat die ANC 'n helse verrassing
> gekry
>> het. Een van hulle offisiere het getuig hoe dames (?) in die ANC-kampe te
>> Angola seksueel misbruik is deur offisiere. Hy het ook verder getuig van
>> martelings en ander wandade.
>
>> Voorspelbaar is hy deur die voorsitter stilgemaak. Sy 50 minute van bieg
>> en kla was glo verby. Toe die persoon beswaar maak is sy mikrofoon
>> summier afgeskakel.>>>
>
> Watter uitgawe van die Volksblad asb. Ek wil dit nagaan want dit is
> nie elders gerapporteer nie.
>
> ?>>>
>
> Ja baie. Verwar jy nie die Waarheidskommissie met die ANC nie?
> Die twee is verskillende goed, hoor.
>
>>>> Waar is al die "bigshot" feministe in die ANC ?>>
>
> Wat bedoel jy hiermee?
>
> >>
>
> Verwys jy na Patricia de Lille? Sy is in die PAC
>
>
> Haai Koos - jy kom seker af die plaas, die waarheidskommissie en die ANC
is een en die dieselfde ding.

Natuurlik is dit Patricia de Lille dit was bedoel om snaaks te wees en
dit is!!
>
Re: ANC toesmeerdery [boodskap #6656 is 'n antwoord op boodskap #6614] Ma, 24 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , d...@eastcoast.co.za (Durban College of Education) wrote:
> In article , fe...@is.co.za says...
>>
>> Haai Koos - jy kom seker af die plaas, die waarheidskommissie en die ANC
> is een en die dieselfde ding.

O hel. Jy moes dit nooit vir KOOS gesê het nie!
Re: ANC toesmeerdery [boodskap #6663 is 'n antwoord op boodskap #6614] Di, 25 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
VMN wrote:
> In article , d...@eastcoast.co.za (Durban College of Education) wrote:
>> In article , fe...@is.co.za says...
>>>
>>> Haai Koos - jy kom seker af die plaas, die waarheidskommissie en die ANC
>> is een en die dieselfde ding.

> O hel. Jy moes dit nooit vir KOOS gesê het nie!>>>

Nog iemand vir wie feite nie saak maak nie?
Nog 'n fossiel uit die Eschel Rhoodie-jare?
Re: ANC toesmeerdery [boodskap #6666 is 'n antwoord op boodskap #6614] Wo, 26 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
d...@eastcoast.co.za (Durban College of Education) wrote:

[/color]
>> DEF wrote:
>>
>> !1.>Ek lees vanoggend in die Volksblad dat die ANC 'n helse verrassing
>> gekry
>>> het. Een van hulle offisiere het getuig hoe >>>

1. Ek wag steeds op die verwysing van die berig.
2. As jy nie die verskil tussen die ANC en die WK verstaan nie, vra
dat iemand dit aan jou verduidelik.
Vorige onderwerp: Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal?
Volgende onderwerp: Polisie plant bom: deel 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:27:29 MGT 2024