Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Etmaal
Etmaal [boodskap #65857] So, 01 September 2002 14:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alhoewel die woord gereeld in blokkiesraaisels voorkom, is dit glo net 4
keer die afgelope 5 jaar in koerante van die Naspers gebruik.
Blykbaar neem dit 80 jaar vir 'n woord om in onbruik te raak.
Waar sou die ongewilde etmaal in die eerste plek vandaan kom en wie hier
het die ooit gereeld in die algemene spreektaak gebruik?
Annette
Re: Etmaal [boodskap #65858 is 'n antwoord op boodskap #65857] So, 01 September 2002 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
(oor 'etmaal')
> wie hier het die ooit gereeld in die algemene spreektaak
> gebruik?

Ek :)
Re: Etmaal [boodskap #65860 is 'n antwoord op boodskap #65858] So, 01 September 2002 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:aktakl$ta0$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
> (oor 'etmaal')
>> wie hier het die ooit gereeld in die algemene spreektaak
>> gebruik?
>
> Ek :)

Ek ook.
Dit is 'n normale Nederlandse woord :-).
Hilda.
Re: Etmaal [boodskap #65861 is 'n antwoord op boodskap #65858] So, 01 September 2002 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is jou sinistere rede?:))
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:aktakl$ta0$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
> (oor 'etmaal')
>> wie hier het die ooit gereeld in die algemene spreektaak
>> gebruik?
>
> Ek :)
>
Re: Etmaal [boodskap #65863 is 'n antwoord op boodskap #65860] So, 01 September 2002 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos in hoe?
Sien jou oor 'n etmaal?
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:ywqc9.98139$8o4.13649@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "Arthur" schreef in bericht
> news:aktakl$ta0$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>> (oor 'etmaal')
>>> wie hier het die ooit gereeld in die algemene spreektaak
>>> gebruik?
>>
>> Ek :)
>
> Ek ook.
> Dit is 'n normale Nederlandse woord :-).
> Hilda.
>
Re: Etmaal [boodskap #65864 is 'n antwoord op boodskap #65863] So, 01 September 2002 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Soos in hoe?
> Sien jou oor 'n etmaal?

Nee, amper altyd in uitdrukkings met 'per etmaal'; 1000 voertuige per
etmaal, 5 autodiefstalle per etmaal, ....

Groete,
Arthur
Re: Etmaal [boodskap #65867 is 'n antwoord op boodskap #65864] So, 01 September 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>>> Annette (oor 'etmaal') : Wie hier het die ooit gereeld in die
>>> algemene spreektaak gebruik?

>> Arthur : Ek :)

> Hilda : Ek ook. Dit is 'n normale Nederlandse woord :-).

> Annette: Soos in hoe? Sien jou oor 'n etmaal?

Arthur : Nee, amper altyd in uitdrukkings met 'per etmaal';
1000 voertuige per etmaal, 5 autodiefstalle per etmaal, ....

Wouter: Ek het die woord op skool raakgeloop, maar nie
in die afgelope tien of twintig jaar nie. Ek wonder of dit
totaal sal uitsterf? Vir dié wat ook nie dadelik weet wat
dit beteken nie, dis bloot 'n periode van 24 uur. Dus wel 'n
handige woord, om te gebruik soos Arthur verduidelik.

Maar wie gaan jou verstaan? Behalwe nou die Laaglanders :-)
Re: Etmaal [boodskap #65869 is 'n antwoord op boodskap #65867] So, 01 September 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis soos die engelse woord " fortnight" Die gewone Amerkaner weet nie wat
dit beteken nie, so as ek die dag aspris voel, dan gooi ek dit in n gesprek,
net om verwarring te saai.

Pop

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d726a6f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette (oor 'etmaal') : Wie hier het die ooit gereeld in die
>>>> algemene spreektaak gebruik?
>
>>> Arthur : Ek :)
>
>> Hilda : Ek ook. Dit is 'n normale Nederlandse woord :-).
>
>> Annette: Soos in hoe? Sien jou oor 'n etmaal?
>
> Arthur : Nee, amper altyd in uitdrukkings met 'per etmaal';
> 1000 voertuige per etmaal, 5 autodiefstalle per etmaal, ....
>
> Wouter: Ek het die woord op skool raakgeloop, maar nie
> in die afgelope tien of twintig jaar nie. Ek wonder of dit
> totaal sal uitsterf? Vir dié wat ook nie dadelik weet wat
> dit beteken nie, dis bloot 'n periode van 24 uur. Dus wel 'n
> handige woord, om te gebruik soos Arthur verduidelik.
>
> Maar wie gaan jou verstaan? Behalwe nou die Laaglanders :-)
>
Re: Etmaal [boodskap #65875 is 'n antwoord op boodskap #65867] So, 01 September 2002 21:54 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Shyte! en ek het gedink dis iets wat mens kan eet!

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d726a6f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette (oor 'etmaal') : Wie hier het die ooit gereeld in die
>>>> algemene spreektaak gebruik?
>
>>> Arthur : Ek :)
>
>> Hilda : Ek ook. Dit is 'n normale Nederlandse woord :-).
>
>> Annette: Soos in hoe? Sien jou oor 'n etmaal?
>
> Arthur : Nee, amper altyd in uitdrukkings met 'per etmaal';
> 1000 voertuige per etmaal, 5 autodiefstalle per etmaal, ....
>
> Wouter: Ek het die woord op skool raakgeloop, maar nie
> in die afgelope tien of twintig jaar nie. Ek wonder of dit
> totaal sal uitsterf? Vir dié wat ook nie dadelik weet wat
> dit beteken nie, dis bloot 'n periode van 24 uur. Dus wel 'n
> handige woord, om te gebruik soos Arthur verduidelik.
>
> Maar wie gaan jou verstaan? Behalwe nou die Laaglanders :-)
>
Vorige onderwerp: Re: Namibië se grense
Volgende onderwerp: Nugter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:28:49 MGT 2024