Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #65507] Sa, 17 Augustus 2002 08:20 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my asseblief sê hoe laat die wedstryd vandag is en waar
gespeel word.
Asseblief Anette.

Dankie
Frikkie
Re: Rugby [boodskap #65508 is 'n antwoord op boodskap #65507] Sa, 17 Augustus 2002 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die wedstryd is op Ellispark - die TV uitsending begin om 2nm, ek dink die
wedstryd begin om 3nm.
In gister se M&G 'n vreeslike snaakse Madam & Eve:
By die hek opgeplak 'n foto van Pietertjie van Potch, sodat hy nie toegelaat
word nie - toe staan daar 'n ellelange ry van identiese klone:)))
Annette

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3d5e0702.7558689@newshost.freemail.absa.co.za...
> Kan iemand my asseblief sê hoe laat die wedstryd vandag is en waar
> gespeel word.
> Asseblief Anette.
>
> Dankie
> Frikkie
>
Re: Rugby [boodskap #65509 is 'n antwoord op boodskap #65508] Sa, 17 Augustus 2002 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ry miskoeke?

"Annette" skryf in boodskap news:ajl61i$1c0ou4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die wedstryd is op Ellispark - die TV uitsending begin om 2nm, ek dink die
> wedstryd begin om 3nm.
> In gister se M&G 'n vreeslike snaakse Madam & Eve:
> By die hek opgeplak 'n foto van Pietertjie van Potch, sodat hy nie toegelaat
> word nie - toe staan daar 'n ellelange ry van identiese klone:)))
> Annette
>
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3d5e0702.7558689@newshost.freemail.absa.co.za...
>> Kan iemand my asseblief sê hoe laat die wedstryd vandag is en waar
>> gespeel word.
>> Asseblief Anette.
>>
>> Dankie
>> Frikkie
>>
>
Re: Rugby [boodskap #65518 is 'n antwoord op boodskap #65507] So, 18 Augustus 2002 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie - jammer ek kom nou eers by die ng uit - die wedstryd is verby.
Maar, ons het darem gewen. Ek het bepaald vir Van Zyl in die skare gesien -
'n hele paar kere - maar hy het baie rondbeweeg - ek wonder of daar nie meer
as een van hom was nie - kan ons al "kloun" in die RSA? ;-)))

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3d5e0702.7558689@newshost.freemail.absa.co.za...
> Kan iemand my asseblief sê hoe laat die wedstryd vandag is en waar
> gespeel word.
> Asseblief Anette.
>
> Dankie
> Frikkie
>
Re: Rugby [boodskap #65603 is 'n antwoord op boodskap #65507] Wo, 21 Augustus 2002 21:40 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die wedstryd is nou verby.

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3d5e0702.7558689@newshost.freemail.absa.co.za...
> Kan iemand my asseblief sê hoe laat die wedstryd vandag is en waar
> gespeel word.
> Asseblief Anette.
>
> Dankie
> Frikkie
>
Vorige onderwerp: Apologie deur Mbeki/ANC
Volgende onderwerp: 'n Rugby ode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:47:09 MGT 2024