Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Liriekeraai
Liriekeraai [boodskap #65438] Wo, 14 Augustus 2002 12:05
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand na 'n opname gegaan.
Die sexy doedie met die sax het baie gewig verloor en is nou baie saxy:))
Saranti het ook baie gwig verloor, en het nou 'n swart kop.
Haar span - Marcus Brewster en Heidi Edeling het gisteraand gewen.
Julle sal my nie in die gehoor herken nie:))
Annette
Vorige onderwerp: Sinvolle program
Volgende onderwerp: Blerrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:43:50 MGT 2024