Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swellendam
Swellendam [boodskap #65306] Ma, 05 Augustus 2002 07:08 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iemand hier van daar?

Vernuftige speurwerk het aan die lig gebring (mooi, né) dat van my voorouers
in die vroeë 1800's daardie dorp versier het met hulle teenwoordigheid.

Ek weet bitter min van hulle af en wil graag meer weet.

Koot
Re: Swellendam [boodskap #65307 is 'n antwoord op boodskap #65306] Ma, 05 Augustus 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot, ek bly nou nie daar nie, maar ek het familie wat daar woon. Wat sou jy
wou weet?
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ail88n$b31$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Iemand hier van daar?
>
> Vernuftige speurwerk het aan die lig gebring (mooi, né) dat van my voorouers
> in die vroeë 1800's daardie dorp versier het met hulle teenwoordigheid.
>
> Ek weet bitter min van hulle af en wil graag meer weet.
>
> Koot
>
Re: Swellendam [boodskap #65322 is 'n antwoord op boodskap #65307] Ma, 05 Augustus 2002 13:02 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Koot, ek bly nou nie daar nie, maar ek het familie wat daar woon. Wat sou jy
> wou weet?

> "Koot Pieterse"

> voorouers
>> in die vroeë 1800's daardie dorp versier het met hulle teenwoordigheid.
>> Ek weet bitter min van hulle af en wil graag meer weet.

O gits en ons hou onse asems in.
Is dit nou Tant Souf en Tant Souf
se man wat die inligting gaan verskaf?

Die mense van Swellendam
Vorige onderwerp: Borsvoeding
Volgende onderwerp: Blomtyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:52:02 MGT 2024