Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kom saam?
Wie kom saam? [boodskap #65257] Vr, 02 Augustus 2002 14:12
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Opnames vir Liriekeraai:
Kaartjies kos R10 per persoon per vertoning:- opbrengs gaan vir
kinderwelsyn.
a) Donderdag 8/8/2002 om 9nm:
Eugenie Grobler
Anna Davel van Cut Glass
Ashwel Prince - Krieketspeler
Vincent Barnes - Kriet-iets

b) Vrydag 9/8/2002 om 9nm
Jannie du Toit
Christa Steyn
Steyn Fourie
Karla du Plessis.
Die vertonings behoort teen 11nm klaar te wees.

2) Abdullah Ebrahim ( Dollar Brand)
By The Warehouse in Seepunt om 8.30nm
Speelvak: 8 - 11 Augustus en 14 - 18 Augustus.
Ek weet nie hoeveel die kaartjies kos nie.

Annette
Vorige onderwerp: Nigerian scan from SA
Volgende onderwerp: Kanada - Mekka van Misdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 11:26:10 MGT 2024