Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geheime van Swapo
Geheime van Swapo [boodskap #65127] Ma, 29 Julie 2002 10:53 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
to Exile" deur Keshii Nathanael.
Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
aanval daar was.
Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
nie........

Re: Geheime van Swapo [boodskap #65135 is 'n antwoord op boodskap #65127] Ma, 29 Julie 2002 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.

Koot

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
> Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
> van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
> het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
> Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
> to Exile" deur Keshii Nathanael.
> Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
> League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
> oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
> kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
> interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
> oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
> dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
> 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
> Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
> onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
> kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
> aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
> Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
> ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
> aanval daar was.
> Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
> jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
> net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
> daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
> uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
> Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
> hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
> nie........
>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65140 is 'n antwoord op boodskap #65135] Ma, 29 Julie 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>> Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>> van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>> het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>> Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>> to Exile" deur Keshii Nathanael.
>> Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>> League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>> oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>> kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>> interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>> oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>> dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>> 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>> Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>> onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>> kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>> aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>> Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>> ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>> aanval daar was.
>> Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>> jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>> net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>> daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>> uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>> Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>> hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>> nie........
>>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65151 is 'n antwoord op boodskap #65140] Di, 30 Julie 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.

Koot.

"Annette" skryf in boodskap news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>
>> Koot
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>>> van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>> het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>> Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>> to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>> Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>> League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>> oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>> kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>> interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>> oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>> dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>> 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>> Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>> onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>> kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>>> aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>> Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>> ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>> aanval daar was.
>>> Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>> jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>> net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>> daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>> uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>> Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>> hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>>> nie........
>>>
>>> --
>>
>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65155 is 'n antwoord op boodskap #65151] Di, 30 Julie 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En ma het krismis die broeksakke van die seuns oopgetorring sodat hulle iets
gehad het om mee te speel?:))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ai5cov$nnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
> gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.
>
> Koot.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>>>> van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>>> het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>>> Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>>> to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>>> Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>>> League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>>> oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>>> kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>>> interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>>> oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>>> dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>>> 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>>> Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>>> onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>>> kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>>>> aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>>> Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>>> ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>>> aanval daar was.
>>>> Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>>> jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>>> net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>>> daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>>> uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>>> Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>>> hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>>>> nie........
>>>>
>>>> --
>>>
>>
>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65157 is 'n antwoord op boodskap #65155] Di, 30 Julie 2002 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So, is dit waar ek die gewoonte aangeleer het...?

K

"Annette" skryf in boodskap news:ai5f0k$11t296$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En ma het krismis die broeksakke van die seuns oopgetorring sodat hulle iets
> gehad het om mee te speel?:))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ai5cov$nnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
>> gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.
>>
>> Koot.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>> news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>>>> > van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>>> > het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>>> > Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>>> > to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>>> > Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>>> > League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>>> > oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>>> > kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>>> > interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>>> > oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>>> > dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>>> > 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>>> > Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>>> > onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>>> > kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>>>> > aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>>> > Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>>> > ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>>> > aanval daar was.
>>>> > Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>>> > jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>>> > net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>>> > daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>>> > uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>>> > Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>>> > hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>>>> > nie........
>>>> >
>>>> > --
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65161 is 'n antwoord op boodskap #65157] Di, 30 Julie 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Doer in die sestiger jare het die 'ducktails' hulle jeans se sakke
afgesny sodat hulle 'sheilas' wat agterop die bike sit, hulle hande in hul
sakke kan steek en so 'ball control' uitoefen! Brrm! Brrmm!

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ai5h4h$ln$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> So, is dit waar ek die gewoonte aangeleer het...?
>
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ai5f0k$11t296$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En ma het krismis die broeksakke van die seuns oopgetorring sodat hulle iets
>> gehad het om mee te speel?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:ai5cov$nnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
>>> gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.
>>>
>>> Koot.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>>> news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>>>> > > van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>>> > > het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>>> > > Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>>> > > to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>>> > > Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>>> > > League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>>> > > oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>>> > > kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>>> > > interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>>> > > oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>>> > > dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>>> > > 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>>> > > Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>>> > > onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>>> > > kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>>>> > > aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>>> > > Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>>> > > ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>>> > > aanval daar was.
>>>> > > Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>>> > > jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>>> > > net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>>> > > daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>>> > > uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>>> > > Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>>> > > hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>>>> > > nie........
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65163 is 'n antwoord op boodskap #65157] Di, 30 Julie 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Albasterspeel is kultuur en tradisie, nie net 'n gewoonte nie:))

Re: Geheime van Swapo [boodskap #65167 is 'n antwoord op boodskap #65161] Di, 30 Julie 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder hoe oud Gids is met al sy bikes:- om meer lig op hierdie bewering
te werp))
Annette

-- "Suidwester" skryf in boodskap news:3d4656dd.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Doer in die sestiger jare het die 'ducktails' hulle jeans se sakke
> afgesny sodat hulle 'sheilas' wat agterop die bike sit, hulle hande in hul
> sakke kan steek en so 'ball control' uitoefen! Brrm! Brrmm!
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ai5h4h$ln$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> So, is dit waar ek die gewoonte aangeleer het...?
>>
>> K
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai5f0k$11t296$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En ma het krismis die broeksakke van die seuns oopgetorring sodat hulle iets
>>> gehad het om mee te speel?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>> news:ai5cov$nnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
>>>> gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.
>>>>
>>>> Koot.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot Pieterse" wrote in message
>>>> > news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar
>>>> > ondersteuning
>>>> > > > van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>>> > > > het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>>> > > > Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>>> > > > to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>>> > > > Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>>> > > > League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>>> > > > oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>>> > > > kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>>> > > > interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>>> > > > oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>>> > > > dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>>> > > > 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>>> > > > Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>>> > > > onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>>> > > > kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike
>>>> > > waarskuwings
>>>> > > > aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>>> > > > Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>>> > > > ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>>> > > > aanval daar was.
>>>> > > > Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>>> > > > jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>>> > > > net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>>> > > > daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>>> > > > uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>>> > > > Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>>> > > > hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>>>> > > > nie........
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65169 is 'n antwoord op boodskap #65163] Di, 30 Julie 2002 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Yep, die moontlikhede is legio! Ons het so gelag vir die een ou wat
opgehou het om ducktail te wees en toe sy jeans se sakke toegewerk het.
Weet jy hoe moeilik staan 'n man met 'n broek sonder sakke? Ons het mos
ingeboude 'worry beads'!

"Annette" skryf in boodskap news:ai5msq$11okdh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Albasterspeel is kultuur en tradisie, nie net 'n gewoonte nie:))
> Annette
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ai5h4h$ln$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> So, is dit waar ek die gewoonte aangeleer het...?
>>
>> K
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai5f0k$11t296$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En ma het krismis die broeksakke van die seuns oopgetorring sodat hulle iets
>>> gehad het om mee te speel?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>> news:ai5cov$nnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
>>>> gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.
>>>>
>>>> Koot.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot Pieterse" wrote in message
>>>> > news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>>>> > > > van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>>> > > > het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>>> > > > Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>>> > > > to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>>> > > > Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>>> > > > League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>>> > > > oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>>> > > > kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>>> > > > interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>>> > > > oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>>> > > > dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>>> > > > 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>>> > > > Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>>> > > > onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>>> > > > kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>>>> > > > aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>>> > > > Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>>> > > > ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>>> > > > aanval daar was.
>>>> > > > Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>>> > > > jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>>> > > > net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>>> > > > daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>>> > > > uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>>> > > > Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>>> > > > hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant nie........
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geheime van Swapo [boodskap #65170 is 'n antwoord op boodskap #65169] Di, 30 Julie 2002 10:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Om nie van die handbriek te praat nie;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d466611.0@news1.mweb.co.za...
> Yep, die moontlikhede is legio! Ons het so gelag vir die een ou wat
> opgehou het om ducktail te wees en toe sy jeans se sakke toegewerk het.
> Weet jy hoe moeilik staan 'n man met 'n broek sonder sakke? Ons het mos
> ingeboude 'worry beads'!
> "Annette" wrote in message
> news:ai5msq$11okdh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Albasterspeel is kultuur en tradisie, nie net 'n gewoonte nie:))
>> Annette
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:ai5h4h$ln$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> So, is dit waar ek die gewoonte aangeleer het...?
>>>
>>> K
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai5f0k$11t296$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> En ma het krismis die broeksakke van die seuns oopgetorring sodat hulle iets
>>>> gehad het om mee te speel?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>>> news:ai5cov$nnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Op daai ouderdom het ons nog met trems gery en met 'n donkiekar skool toe
>>>> > gesukkel. Ons was so arm ons moes ons eie klippe van plastiek maak.
>>>> >
>>>> > Koot.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ai402k$11j0ff$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Koot!! Ek het nooit kon dink jy is nou net eers 22 nie;))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot Pieterse" wrote in message
>>>> > > news:ai3la8$jkm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > > 4 Mei is my verjaarsdag. Daar't jy nou die volle verhaal.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3d451ee1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Net vir ou Gloudina wat tog so soek na regverdiging vir haar ondersteuning
>>>> > > > > van die vryheidstryd onder vanuit die 'Kanada-bed' waar hulle gaan wegkruip
>>>> > > > > het ......[ook vir haar Johansie-vriendjie] die volgende:
>>>> > > > > Daar is so pas 'n boek gepubliseer in Engeland met die naam: "A Journey
>>>> > > > > to Exile" deur Keshii Nathanael.
>>>> > > > > Wie's hy, sal julle vra? Net maar 'n stigterslid van die Swapo Youth
>>>> > > > > League en sy eerste president. Verder is hy ook die jonger broer van
>>>> > > > > oorle' Swapo agterbanker-aktivis, Nathaniel Maxuilili. Sekerlik het hy die
>>>> > > > > kwalifikasies om sy bek vol te hê oor Swapo, sou julle nie dink nie? Baie
>>>> > > > > interessant is dat hy skrywe van hoe hy en sy jong kamerade begin twyfel het
>>>> > > > > oor die doel van die 'stryd' en as hulle enigsins dit by die senior manne
>>>> > > > > dit bevraagteken het, dan is hulle aangehou.
>>>> > > > > 4 Mei 1978 is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van ons land.
>>>> > > > > Dis Cassinga Dag. 'n Dag waarop Swapo reken 'n klomp siviele mense is
>>>> > > > > onnodig deur die SA Weermag doodgeskiet omdat Cassinga kamp nie 'n militêre
>>>> > > > > kamp was nie. Nooit, sê die SA weermag. Ons het skriftelike waarskuwings
>>>> > > > > aan Swapo gestuur 14 dae voor die tyd dat hulle vir Cassinga gaan looi.
>>>> > > > > Daar is dokumentêre bewyse dat ou Genl Dimo Hamaambo wel die waarskuwing
>>>> > > > > ontvang het en toe eenvoudig met sy offisiere betyds gewaai het voor die
>>>> > > > > aanval daar was.
>>>> > > > > Praat mens met van die SA soldate wat in Cassinga was, dan vertel hulle
>>>> > > > > jou dat 95% van die dooies in uniform was. Die twee weergawes strook mos
>>>> > > > > net nie? Wel, nou kom hierdie boek en die skrywer reken dat die mense wat
>>>> > > > > daar in Cassinga doodgeskiet was, is Swapo aangehoudenes wat vir die doel in
>>>> > > > > uniform geplaas is en na Cassinga verplaas is.
>>>> > > > > Haai foei, dan vier Swapo heldedag op 4 Mei en is ou Genl Hamaambo die
>>>> > > > > hoof van die leër! G'n wonder ons 'army' is so effe aan die maer kant
>>>> > > > > nie........
>>>> > > > >
>>>> > > > > --
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK
Volgende onderwerp: Indiese Spreeu
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:14:54 MGT 2024