Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Taalskatkis in vandag se burger
Taalskatkis in vandag se burger [boodskap #64663] Di, 09 Julie 2002 12:01 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lees bietjie hier oor die eiesoortige woordeskat wat net in Afrikaans gedoen
kan word:

http://www.news24.com/Die_Burger/Taalskatkis/0,4140,4-81_121 0858,00.html

Die Burger van vandag: 9 Julie 2002

Thys (mette glimlag) oppie Bos
Re: Taalskatkis in vandag se burger [boodskap #64666 is 'n antwoord op boodskap #64663] Di, 09 Julie 2002 16:09 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" schreef...
> Lees bietjie hier oor die eiesoortige woordeskat wat net in Afrikaans gedoen
> kan word:

Net in Afrikaans? Dit lyk my sulke ontwikkelings in 'n taal is nie uniek vir
Afrikaans nie.

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: De Afrikaanse Wikipedia heeft hulp nodig
Volgende onderwerp: Afrikaanse bargoens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:38:02 MGT 2024