Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » knock knock
knock knock [boodskap #64406] So, 30 Junie 2002 19:01 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
knock ... knock
Re: knock knock [boodskap #64409 is 'n antwoord op boodskap #64406] So, 30 Junie 2002 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tobie : knock ... knock

Wouter : Wie is daar.....
Re: knock knock [boodskap #64410 is 'n antwoord op boodskap #64409] So, 30 Junie 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

Tobie : knock ... knock

Wouter : Wie is daar.....

Katryn: Nie ek nie....
:-)
Re: knock knock [boodskap #64412 is 'n antwoord op boodskap #64410] Ma, 01 Julie 2002 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:motuhusi8k5e8tjs8ispqsmvqta60ddbnr@4ax.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote:
>
> Tobie : knock ... knock
>
> Wouter : Wie is daar.....
>
> Katryn: Nie ek nie....
> :-)

Ek's hier, nie daar nie... en met vakansie vir nog een week...
Gisteraand met Ma gepraat - van Jongensfontein se pad afgery na pynpille
haar so bietjie deurmekaar gemaak het. Sy's okei, en die kar ook.
Re: knock knock [boodskap #64415 is 'n antwoord op boodskap #64412] Ma, 01 Julie 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo ME
Dis jammer julle het nou vakansie. Ek sou graag wou hoor wat sê jou kinders
na die o/21 wêreldbeker. Ek kry sommer weer hoop vir ons land se rugby
toekoms.
Sakkie

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:2PPT8.24788$Hj3.77156@newsfeeds.bigpond.com...
>
Re: knock knock .. hello ME [boodskap #64417 is 'n antwoord op boodskap #64412] Ma, 01 Julie 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"|
| Ek's hier, nie daar nie... en met vakansie vir
nog een week...
| Gisteraand met Ma gepraat - van Jongensfontein
se pad afgery na pynpille
| haar so bietjie deurmekaar gemaak het. Sy's
okei, en die kar ook.
~~~~~~~~~~~~~~
en hoe oud is sy nou?
--
-------------------------------------
http://www.e-sword.net
-------------------------------------
Re: knock knock [boodskap #64423 is 'n antwoord op boodskap #64415] Di, 02 Julie 2002 03:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3d2068c6$0$18848@hades.is.co.za...
> Hallo ME
> Dis jammer julle het nou vakansie. Ek sou graag wou hoor wat sê jou kinders
> na die o/21 wêreldbeker. Ek kry sommer weer hoop vir ons land se rugby
> toekoms.
> Sakkie
>
Hey, Sak-Sak!
Toemaar, ons is volgende week terug by die skool. En ek sal dit sommer
lekker onder hulle neuse vryf! Maar ek moet sê, die skool waar ek nou is,
is so 'n mengelmoes van kulture dat die meeste van hulle saam sal bly wees
dat iemand die Aussies geklop het. Meestal Maori's en Tongans en Fijians -
dus lê hulle lojaliteit meer by NZ. Ongelukkig het die toenooi nie veel
aandag hier gekry nie - rugby unie speel nie 'n groot rol nie (slegs twee
State speel dit) dus sal hulle dalk onbewus wees van dié feit. Maar ek sal
dit wel noem...
Rugby ondersteuning. [boodskap #64424 is 'n antwoord op boodskap #64423] Di, 02 Julie 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:_99U8.25554$Hj3.79399@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3d2068c6$0$18848@hades.is.co.za...
>> Hallo ME
>> Dis jammer julle het nou vakansie. Ek sou graag wou hoor wat sê jou
> kinders
>> na die o/21 wêreldbeker. Ek kry sommer weer hoop vir ons land se rugby
>> toekoms.
>> Sakkie
>>
> Hey, Sak-Sak!
> Toemaar, ons is volgende week terug by die skool. En ek sal dit sommer
> lekker onder hulle neuse vryf! Maar ek moet sê, die skool waar ek nou is,
> is so 'n mengelmoes van kulture dat die meeste van hulle saam sal bly wees
> dat iemand die Aussies geklop het. Meestal Maori's en Tongans en Fijians -
> dus lê hulle lojaliteit meer by NZ. Ongelukkig het die toenooi nie veel
> aandag hier gekry nie - rugby unie speel nie 'n groot rol nie (slegs twee
> State speel dit) dus sal hulle dalk onbewus wees van dié feit. Maar ek sal
> dit wel noem...
>

Jong hier by ons was dit ook nie veel beter nie. Ek wonder of daar 1000
toeskouers by die semi's was en die finaal is ook nie veel beter ondersteun
nie. Ek weet nie presies wat die bywoningssyfer was nie, maar as ek so moet
afly van wat ek op die TV kon sien kon daar nie veel wees nie. Dis eintlik
'n skande. Hier sit ek in Durban en my agterkant brand om daar te wees, en
daar bo sit "groot" rugby ondersteuners en hulle gaan ondersteun nie eens
die seuns nie.
Re: Rugby ondersteuning. [boodskap #64429 is 'n antwoord op boodskap #64424] Di, 02 Julie 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Me: Hey, Sak-Sak!
> Toemaar, ons is volgende week terug by die skool. En ek sal dit sommer
> lekker onder hulle neuse vryf! Maar ek moet sê, die skool waar ek nou is,
> is so 'n mengelmoes van kulture dat die meeste van hulle saam sal bly wees
> dat iemand die Aussies geklop het. Meestal Maori's Tongans en Fijians -
> dus lê hulle lojaliteit meer by NZ. Ongelukkig het die toenooi nie veel
> aandag hier gekry nie - rugby unie speel nie 'n groot rol nie (slegs twee
> State speel dit) dus sal hulle dalk onbewus wees van dié feit.
> Maar ek sal dit wel noem...

Sakkie
Jong hier by ons was dit ook nie veel beter nie. Ek wonder of daar 1000
toeskouers by die semi's was en die finaal is ook nie veel beter ondersteun
nie. Ek weet nie presies wat die bywoningssyfer was nie, maar as ek so moet
afly van wat ek op die TV kon sien kon daar nie veel wees nie. Dis eintlik
'n skande.

Wouter
Daar was 15 000 by die eindstryd. Dit het baie minder gelyk, seker
maar omdat die meeste mense aan die kameras se kant gesit het. Maar
Ellispark kan vier maal soveel mense met gemak hanteer, hulle moes
dit liewers met die toets teen Argentinié gekombineer het en iets
anders op Springs gaan speel het.
Re: Rugby ondersteuning. [boodskap #64434 is 'n antwoord op boodskap #64429] Di, 02 Julie 2002 12:21 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Daar was 15 000 by die eindstryd. Dit het baie minder gelyk, seker
> maar omdat die meeste mense aan die kameras se kant gesit het. Maar
> Ellispark kan vier maal soveel mense met gemak hanteer, hulle moes
> dit liewers met die toets teen Argentinié gekombineer het en iets
> anders op Springs gaan speel het.
>
Sakkie
Stem saam. Ek kon nie glo toe ek hoor dat daar 'n Rugbytoets 50km van die
naaste hoofsentrum gespeel word nie. Ek wonder hoeveel Bloubul
ondersteuners het geweet hoe om by Pam Brink uit te kom.
Vorige onderwerp: Tennis
Volgende onderwerp: Krieket Wêreldbeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:02:10 MGT 2024