Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Protea - 'n ruiker vir die meisies
Protea - 'n ruiker vir die meisies [boodskap #6418] So, 05 Mei 1996 00:00
Andre van Tonder  is tans af-lyn  Andre van Tonder
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Vir die van ons wat in die buiteland woon en werk en bitter min
met enigiets Suid-Afrikaans in aanraking kom, is dit altyd baie aangenaam
om proteas raak te loop. Ek het al vars proteas gesien in straatstalletjies
in Toulouse en in San Fransisco. Weet enigiemand of sulke proteas plaaslik
gekweek word of vanuit Suid-Afrika ingevoer word?

Nog 'n opmerking: in Europa, na die val van sanksies, het lemoene oornag in
Outspans verander? Laat 'n mens wonder...
Vorige onderwerp: Afrikaans in die buiteland
Volgende onderwerp: Diens aan persone wat emigrasie oorweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:16:38 MGT 2024