Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Skrumpette
Skrumpette [boodskap #63603] Do, 13 Junie 2002 04:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
korrel?
Annette
Re: Skrumpette [boodskap #63620 is 'n antwoord op boodskap #63603] Do, 13 Junie 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar as die blerrie ding pla as hy wil skop, hoekom skop hy met dit op
kantlyn toe of skepskop?
En pla die ding nie as hy die bal moet ontvang of angee nie?
Nee wat - ek dink dit is om mooi te lyk vir die kameras gedurende die aanlê
of na die suksesvolle skop:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:ae9vso$1bkq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Laat mens dink oor anner goete ook! Watter anner skrumpette bly in die
> slag as die manne korrel? He-he! Die werklike rede is dat die blerrie
> ding pla as die ou wil skop........ook as hy gaan stilstaan of -sit, dan is
> sy verkoeling weg......
> "Annette" wrote in message
> news:ae98lu$4tkbg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
>> klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
>> soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
>> Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
>> korrel?
>> Annette
>>
>
Re: Skrumpette [boodskap #63630 is 'n antwoord op boodskap #63603] Do, 13 Junie 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet weet - ek ken van rugby - en weet jy praat van losskrums.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:aea5lk$1bvq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Is so, wat jy nie sien nie is die sakkie vir sy kam en kondoom.......rugby
> is mos 'n spel van los gelukke?
> "Annette" wrote in message
> news:aea2lb$5blc8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar as die blerrie ding pla as hy wil skop, hoekom skop hy met dit op
>> kantlyn toe of skepskop?
>> En pla die ding nie as hy die bal moet ontvang of angee nie?
>> Nee wat - ek dink dit is om mooi te lyk vir die kameras gedurende die aanlê
>> of na die suksesvolle skop:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:ae9vso$1bkq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Laat mens dink oor anner goete ook! Watter anner skrumpette bly in die
>>> slag as die manne korrel? He-he! Die werklike rede is dat die blerrie
>>> ding pla as die ou wil skop........ook as hy gaan stilstaan of -sit, dan is
>>> sy verkoeling weg......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ae98lu$4tkbg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
>>>> klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
>>>> soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
>>>> Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
>>>> korrel?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Skrumpette [boodskap #63633 is 'n antwoord op boodskap #63630] Do, 13 Junie 2002 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Jy moet weet - ek ken van rugby - en weet jy praat van losskrums.

Aaaaah, julle praat van skrum-pette.
Dit verklaar alles. Ek het nog die
hele tyd gesit en dink dis iets soos
"crumpets" wat so slap-slap oor die
manne se koppe hang. Watter verskil
maak 'n koppelteken tog nie! Onthou
tog, my liewe Annette, dat deeltekens
ook deel van spelling is, 'n baie
belangrike deel van die spelling van
Afrikaanse woorde.

Tant Hessie van jy-weet-waar.
Re: Skrumpette [boodskap #63637 is 'n antwoord op boodskap #63633] Do, 13 Junie 2002 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie van jy-weet-waar.
Aaaaah, julle praat van skrum-pette.
Dit verklaar alles. Ek het nog die
hele tyd gesit en dink dis iets soos
"crumpets" wat so slap-slap oor die
manne se koppe hang. Watter verskil
maak 'n koppelteken tog nie! Onthou
tog, my liewe Annette, dat deeltekens
ook deel van spelling is, 'n baie
belangrike deel van die spelling van
Afrikaanse woorde.

Wouter
Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
moderne woordeboek aan:

scrum, (n) skrum, oond (rugby); worsteling;
put the ball in the ~, gooi die bal in die skrum;
sit die brood in die oond; (v) (-med), worstel; skrum;
~ cap, skrumpet; ~ formation, skrumformasie;
~half, skrumskakel; ~mage = scrimmage;
~mager, skrummer; ~maging, skrumwerk.
Re: Skrumpette [boodskap #63640 is 'n antwoord op boodskap #63637] Do, 13 Junie 2002 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
> Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
> algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
> skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
> ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
> moderne woordeboek aan:

Ek neem kennis van jou informasie,
en gee toe dat ek miskien te vinnig
gepraat het. Maar vir iemand wat
totaal misverstaan het omdat hulle
nie 'n deelteken gebruik het nie,
sou ek nog altyd argumenteer dat
dit die deelteken nodig het. Of
anders as twee woorde geskryf word.
( Is laasgenoemde nie juis die nuwe
neiging nie?)

Gloudina
Re: Skrumpette [boodskap #63641 is 'n antwoord op boodskap #63637] Do, 13 Junie 2002 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> scrum, (n) skrum, oond (rugby); worsteling;
> sit die brood in die oond; (v) (-med), worstel; skrum;

Verduidelik hierdie "oond"
storie by skrum. Ek volg dit
nie.

Gloudina
Re: Skrumpette [boodskap #63648 is 'n antwoord op boodskap #63603] Do, 13 Junie 2002 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Laat mens dink oor anner goete ook! Watter anner skrumpette bly in die
slag as die manne korrel? He-he! Die werklike rede is dat die blerrie
ding pla as die ou wil skop........ook as hy gaan stilstaan of -sit, dan is
sy verkoeling weg......

"Annette" skryf in boodskap news:ae98lu$4tkbg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
> klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
> soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
> Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
> korrel?
> Annette
>
Re: Skrumpette [boodskap #63653 is 'n antwoord op boodskap #63620] Do, 13 Junie 2002 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is so, wat jy nie sien nie is die sakkie vir sy kam en kondoom.......rugby
is mos 'n spel van los gelukke?

"Annette" skryf in boodskap news:aea2lb$5blc8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar as die blerrie ding pla as hy wil skop, hoekom skop hy met dit op
> kantlyn toe of skepskop?
> En pla die ding nie as hy die bal moet ontvang of angee nie?
> Nee wat - ek dink dit is om mooi te lyk vir die kameras gedurende die aanlê
> of na die suksesvolle skop:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ae9vso$1bkq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Laat mens dink oor anner goete ook! Watter anner skrumpette bly in die
>> slag as die manne korrel? He-he! Die werklike rede is dat die blerrie
>> ding pla as die ou wil skop........ook as hy gaan stilstaan of -sit, dan is
>> sy verkoeling weg......
>> "Annette" wrote in message
>> news:ae98lu$4tkbg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
>>> klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
>>> soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
>>> Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
>>> korrel?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Skrumpette [boodskap #63656 is 'n antwoord op boodskap #63641] Do, 13 Junie 2002 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> scrum, (n) skrum, oond (rugby); worsteling;
> sit die brood in die oond; (v) (-med), worstel; skrum;

Gloudina
Verduidelik hierdie "oond"
storie by skrum. Ek volg dit nie.

Wouter
Alternatiewe woord vir skrum, soos in "die skrumskakel
sit die bal in die oond". Word nie te baie gebruik nie.
Re: Skrumpette [boodskap #63658 is 'n antwoord op boodskap #63630] Do, 13 Junie 2002 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
.......dan sal jy weet dat mens nie net op brieke kan vertrou nie. Veral
nie in rugby nie! Dit kón reën!

"Annette" skryf in boodskap news:aea6i8$592q7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy moet weet - ek ken van rugby - en weet jy praat van losskrums.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:aea5lk$1bvq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Is so, wat jy nie sien nie is die sakkie vir sy kam en kondoom.......rugby
>> is mos 'n spel van los gelukke?
>> "Annette" wrote in message
>> news:aea2lb$5blc8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Maar as die blerrie ding pla as hy wil skop, hoekom skop hy met dit op
>>> kantlyn toe of skepskop?
>>> En pla die ding nie as hy die bal moet ontvang of angee nie?
>>> Nee wat - ek dink dit is om mooi te lyk vir die kameras gedurende die aanlê
>>> of na die suksesvolle skop:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:ae9vso$1bkq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Laat mens dink oor anner goete ook! Watter anner skrumpette bly in die
>>>> slag as die manne korrel? He-he! Die werklike rede is dat die blerrie
>>>> ding pla as die ou wil skop........ook as hy gaan stilstaan of -sit, dan is
>>>> sy verkoeling weg......
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ae98lu$4tkbg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek wonder of daar 'n ontwerper iewers is wat 'n skrumpet kan uitdink wat 'n
>>>> > klomp gaatjies in die flappe het wat oor die ore kom. Ek kry die arme ore
>>>> > soooo jammer wat so gevou-gevou by die klein gaatjie aan die kante uitloer.
>>>> > Vraag - hoekom haal skoppers hul skrumpet af as hulle na die pale toe moet
>>>> > korrel?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Skrumpette [boodskap #63661 is 'n antwoord op boodskap #63640] Vr, 14 Junie 2002 03:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou en verkies die gebruik van deeltekens ook in sulke gevalle - dit maag
dit makliker om te lees - en, ook makliker om te spel. (Ongeag wat die
woordeboeke sê ...)
skryf in boodskap news:3D08CA26.2090809@rogers.com...
>
>
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
> Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
>> Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
>> algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
>> skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
>> ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
>> moderne woordeboek aan:
>
>
> Ek neem kennis van jou informasie,
> en gee toe dat ek miskien te vinnig
> gepraat het. Maar vir iemand wat
> totaal misverstaan het omdat hulle
> nie 'n deelteken gebruik het nie,
> sou ek nog altyd argumenteer dat
> dit die deelteken nodig het. Of
> anders as twee woorde geskryf word.
> ( Is laasgenoemde nie juis die nuwe
> neiging nie?)
>
> Gloudina
>
Re: Skrumpette [boodskap #63667 is 'n antwoord op boodskap #63661] Vr, 14 Junie 2002 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jo-nas, as jy ge-reeld koe-rant sou ge-lees het, sou jy op-ge-merk het dat
koppel-tekens dees-dae bit-ter sel-de, in-dien ooit ge-bruik word. Dit was
die nood-wendige ge-volg na-dat die ge-bruik van reken-aars in-gestel is in
die media.
My in-nigge sim-pa-tie, nou-dat ek weet hoe moei-lik jy lees in hier-die
mo-derne tye.:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aebmm9$r4j$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek hou en verkies die gebruik van deeltekens ook in sulke gevalle - dit maag
> dit makliker om te lees - en, ook makliker om te spel. (Ongeag wat die
> woordeboeke sê ...)
> skryf in boodskap news:3D08CA26.2090809@rogers.com...
>>
>>
>>
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>
>> Dis weer een van daardie rare oomblikke wat ek vir Tannie
>>> Hessie 'n taalteregwysiging moet gee. Skrumpet is so 'n
>>> algemene samestelling dat niemand dit met 'n koppelteken
>>> skryf nie, glo my vry, Tant Hessie. En omdat ek uit
>>> ondervinding weet dat jy my nie vry glo nie, haal ek 'n
>>> moderne woordeboek aan:
>>
>>
>> Ek neem kennis van jou informasie,
>> en gee toe dat ek miskien te vinnig
>> gepraat het. Maar vir iemand wat
>> totaal misverstaan het omdat hulle
>> nie 'n deelteken gebruik het nie,
>> sou ek nog altyd argumenteer dat
>> dit die deelteken nodig het. Of
>> anders as twee woorde geskryf word.
>> ( Is laasgenoemde nie juis die nuwe
>> neiging nie?)
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Skrumpette [boodskap #63741 is 'n antwoord op boodskap #63667] Sa, 15 Junie 2002 06:01 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir die tip, Annette. My Afrikaans spreek ook maar boekdele :))))

"Annette"
Jo-nas, as jy ge-reeld koe-rant sou ge-lees het, sou jy op-ge-merk het dat
koppel-tekens dees-dae bit-ter sel-de, in-dien ooit ge-bruik word. Dit was
die nood-wendige ge-volg na-dat die ge-bruik van reken-aars in-gestel is in
die media.
My in-nigge sim-pa-tie, nou-dat ek weet hoe moei-lik jy lees in hier-die
mo-derne tye.:))
Annette
Vorige onderwerp: Rugby more
Volgende onderwerp: Sokker - Afrika Juig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:37:36 MGT 2024