Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Arsenaal
Arsenaal [boodskap #63666] Vr, 14 Junie 2002 04:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie van die mense hier kyk dit?
Wat is julle algemene indrukke van die drama?
Annette
Re: Arsenaal [boodskap #63669 is 'n antwoord op boodskap #63666] Vr, 14 Junie 2002 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos 'n
"soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).

Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
winkelsentrums!

TJ
www.artslink.co.za
Re: Arsenaal [boodskap #63672 is 'n antwoord op boodskap #63669] Vr, 14 Junie 2002 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek het iemand belowe ek sou Arsenaal gisteraand vir die eerste keer kyk
om 'n mening te vorm. Ek weet nie hoeveelste episode dit is nie, maar ek kon
na gisteraand weet wie is die kroeks, en waaroor alles gaan - miskien doen
hulle dit elke week net in verskillende omgewings?
Of was ek nou so gelukkig om die allerbelangrikste episode te sien waarin al
die los drade bymekaargebring word?

Ek het nie die kersvertoning gesien nie - en ek gee toe jy wen my :)) - wat
ek wel gisteraand in Tygervallei opgemerk het was dat matriekafskeidsrokke
in die winkelvensters vertoon word.
Dis bietjie koelerig hier, en daardie skouerlose rokkies laat mens kouer
voel.
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d0977f7$0$18843@hades.is.co.za...
> Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos 'n
> "soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
> verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
> gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).
>
> Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
> pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
> winkelsentrums!
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Arsenaal [boodskap #63675 is 'n antwoord op boodskap #63672] Vr, 14 Junie 2002 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arsenaal is ongelukkig gelyktydig met 'n moerse goeie reeks '24' op M-net en
so perdalks onthou ons 'n stukkie van arsenaal. Dit kan 'n goeie storie
wees......een wat baie na aan die nerf van vele mense lê, maar ai, as die
mense tog net kan wegkom van die teatrale drama van die verhoog af op TV,
dan sal dinge beter gaan. Daai draaiboek is so effe hulle rek 2 episodes
oor 13!

"Annette" skryf in boodskap news:aebue6$5p8es$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek het iemand belowe ek sou Arsenaal gisteraand vir die eerste keer kyk
> om 'n mening te vorm. Ek weet nie hoeveelste episode dit is nie, maar ek kon
> na gisteraand weet wie is die kroeks, en waaroor alles gaan - miskien doen
> hulle dit elke week net in verskillende omgewings?
> Of was ek nou so gelukkig om die allerbelangrikste episode te sien waarin al
> die los drade bymekaargebring word?
>
> Ek het nie die kersvertoning gesien nie - en ek gee toe jy wen my :)) - wat
> ek wel gisteraand in Tygervallei opgemerk het was dat matriekafskeidsrokke
> in die winkelvensters vertoon word.
> Dis bietjie koelerig hier, en daardie skouerlose rokkies laat mens kouer
> voel.
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:3d0977f7$0$18843@hades.is.co.za...
>> Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos 'n
>> "soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
>> verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
>> gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).
>>
>> Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
>> pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
>> winkelsentrums!
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: Arsenaal [boodskap #63683 is 'n antwoord op boodskap #63675] Vr, 14 Junie 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presies my probleem ook - 24 - so ek sal net die laaste 30 minute van
Arsenaal kan kyk - maar ek voorsien geen probleem om by te bly nie.
Snaaks - dit was vir my ook een van die paar goedjies wat my opgeval het ter
verbetering - die plasing van akteurs soos op 'n verhoog wat nie so lekker
met 'n kamera werk nie - en o , die stiltes wat vir my iets behoort te
beteken en ek het geen idee hoekom dit gehandhaaf word nie;)
Hoekom het karakters Engelse name en dan praat hulle lekker vlot Afikaans,
en dan aan die ander kant Afrikaanse name wat met 'n Engelse aksent
praat? - Is dit veronderstel om ons in te lig tov integrasie?

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:aec3g4$1i90$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Arsenaal is ongelukkig gelyktydig met 'n moerse goeie reeks '24' op M-net en
> so perdalks onthou ons 'n stukkie van arsenaal. Dit kan 'n goeie storie
> wees......een wat baie na aan die nerf van vele mense lê, maar ai, as die
> mense tog net kan wegkom van die teatrale drama van die verhoog af op TV,
> dan sal dinge beter gaan. Daai draaiboek is so effe hulle rek 2 episodes
> oor 13!
> "Annette" wrote in message
> news:aebue6$5p8es$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ek het iemand belowe ek sou Arsenaal gisteraand vir die eerste keer kyk
>> om 'n mening te vorm. Ek weet nie hoeveelste episode dit is nie, maar ek kon
>> na gisteraand weet wie is die kroeks, en waaroor alles gaan - miskien doen
>> hulle dit elke week net in verskillende omgewings?
>> Of was ek nou so gelukkig om die allerbelangrikste episode te sien waarin al
>> die los drade bymekaargebring word?
>>
>> Ek het nie die kersvertoning gesien nie - en ek gee toe jy wen my :)) - wat
>> ek wel gisteraand in Tygervallei opgemerk het was dat matriekafskeidsrokke
>> in die winkelvensters vertoon word.
>> Dis bietjie koelerig hier, en daardie skouerlose rokkies laat mens kouer
>> voel.
>> Annette
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:3d0977f7$0$18843@hades.is.co.za...
>>> Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos 'n
>>> "soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
>>> verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
>>> gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).
>>>
>>> Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
>>> pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
>>> winkelsentrums!
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>
>
Re: Arsenaal [boodskap #63691 is 'n antwoord op boodskap #63683] Vr, 14 Junie 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die Arsenaal nogal geniet tot op hede - dis in elk geval die enigste
Afrikaanse stuk. Ek het lanklaas SABC gegkyk. Goeie spanningslyn - maar dit
is voorspelbaar en word onnodiglik gerek.

"Annette" skryf in boodskap news:aecb8g$5quhu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Presies my probleem ook - 24 - so ek sal net die laaste 30 minute van
> Arsenaal kan kyk - maar ek voorsien geen probleem om by te bly nie.
> Snaaks - dit was vir my ook een van die paar goedjies wat my opgeval het ter
> verbetering - die plasing van akteurs soos op 'n verhoog wat nie so lekker
> met 'n kamera werk nie - en o , die stiltes wat vir my iets behoort te
> beteken en ek het geen idee hoekom dit gehandhaaf word nie;)
> Hoekom het karakters Engelse name en dan praat hulle lekker vlot Afikaans,
> en dan aan die ander kant Afrikaanse name wat met 'n Engelse aksent
> praat? - Is dit veronderstel om ons in te lig tov integrasie?
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:aec3g4$1i90$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Arsenaal is ongelukkig gelyktydig met 'n moerse goeie reeks '24' op M-net en
>> so perdalks onthou ons 'n stukkie van arsenaal. Dit kan 'n goeie storie
>> wees......een wat baie na aan die nerf van vele mense lê, maar ai, as die
>> mense tog net kan wegkom van die teatrale drama van die verhoog af op TV,
>> dan sal dinge beter gaan. Daai draaiboek is so effe hulle rek 2 episodes
>> oor 13!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aebue6$5p8es$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wel, ek het iemand belowe ek sou Arsenaal gisteraand vir die eerste keer kyk
>>> om 'n mening te vorm. Ek weet nie hoeveelste episode dit is nie, maar ek kon
>>> na gisteraand weet wie is die kroeks, en waaroor alles gaan - miskien doen
>>> hulle dit elke week net in verskillende omgewings?
>>> Of was ek nou so gelukkig om die allerbelangrikste episode te sien waarin al
>>> die los drade bymekaargebring word?
>>>
>>> Ek het nie die kersvertoning gesien nie - en ek gee toe jy wen my :)) - wat
>>> ek wel gisteraand in Tygervallei opgemerk het was dat matriekafskeidsrokke
>>> in die winkelvensters vertoon word.
>>> Dis bietjie koelerig hier, en daardie skouerlose rokkies laat mens kouer
>>> voel.
>>> Annette
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:3d0977f7$0$18843@hades.is.co.za...
>>>> Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos 'n
>>>> "soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
>>>> verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
>>>> gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).
>>>>
>>>> Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
>>>> pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
>>>> winkelsentrums!
>>>>
>>>> TJ
>>>> www.artslink.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Arsenaal [boodskap #63695 is 'n antwoord op boodskap #63691] Vr, 14 Junie 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
En dit kón so 'n lekker storie wees! Soos Annette sê, daai ewige gewyde
stiltes seker om die 'gevoel' oor te dra, maar dit irriteer meer.

"Jonas" skryf in boodskap news:aecf74$3br$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het die Arsenaal nogal geniet tot op hede - dis in elk geval die enigste
> Afrikaanse stuk. Ek het lanklaas SABC gegkyk. Goeie spanningslyn - maar dit
> is voorspelbaar en word onnodiglik gerek.
> "Annette" wrote in message
> news:aecb8g$5quhu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Presies my probleem ook - 24 - so ek sal net die laaste 30 minute van
>> Arsenaal kan kyk - maar ek voorsien geen probleem om by te bly nie.
>> Snaaks - dit was vir my ook een van die paar goedjies wat my opgeval het ter
>> verbetering - die plasing van akteurs soos op 'n verhoog wat nie so lekker
>> met 'n kamera werk nie - en o , die stiltes wat vir my iets behoort te
>> beteken en ek het geen idee hoekom dit gehandhaaf word nie;)
>> Hoekom het karakters Engelse name en dan praat hulle lekker vlot Afikaans,
>> en dan aan die ander kant Afrikaanse name wat met 'n Engelse aksent
>> praat? - Is dit veronderstel om ons in te lig tov integrasie?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:aec3g4$1i90$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Arsenaal is ongelukkig gelyktydig met 'n moerse goeie reeks '24' op M-net en
>>> so perdalks onthou ons 'n stukkie van arsenaal. Dit kan 'n goeie storie
>>> wees......een wat baie na aan die nerf van vele mense lê, maar ai, as die
>>> mense tog net kan wegkom van die teatrale drama van die verhoog af op TV,
>>> dan sal dinge beter gaan. Daai draaiboek is so effe hulle rek 2 episodes
>>> oor 13!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aebue6$5p8es$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wel, ek het iemand belowe ek sou Arsenaal gisteraand vir die eerste keer kyk
>>>> om 'n mening te vorm. Ek weet nie hoeveelste episode dit is nie, maar ek kon
>>>> na gisteraand weet wie is die kroeks, en waaroor alles gaan - miskien doen
>>>> hulle dit elke week net in verskillende omgewings?
>>>> Of was ek nou so gelukkig om die allerbelangrikste episode te sien waarin al
>>>> die los drade bymekaargebring word?
>>>>
>>>> Ek het nie die kersvertoning gesien nie - en ek gee toe jy wen my :)) - wat
>>>> ek wel gisteraand in Tygervallei opgemerk het was dat matriekafskeidsrokke
>>>> in die winkelvensters vertoon word.
>>>> Dis bietjie koelerig hier, en daardie skouerlose rokkies laat mens kouer
>>>> voel.
>>>> Annette
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:3d0977f7$0$18843@hades.is.co.za...
>>>> > Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos
>>>> 'n
>>>> > "soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
>>>> > verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
>>>> > gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).
>>>> >
>>>> > Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
>>>> > pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
>>>> > winkelsentrums!
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> > www.artslink.co.za
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Arsenaal [boodskap #63700 is 'n antwoord op boodskap #63695] Vr, 14 Junie 2002 10:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
.........................................( my gevoelvolle stilte)
Sien? Ek kan ook diep wees as ek wil:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:aech5f$1jc2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> En dit kón so 'n lekker storie wees! Soos Annette sê, daai ewige gewyde
> stiltes seker om die 'gevoel' oor te dra, maar dit irriteer meer.
> "Jonas" wrote in message
> news:aecf74$3br$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek het die Arsenaal nogal geniet tot op hede - dis in elk geval die enigste
>> Afrikaanse stuk. Ek het lanklaas SABC gegkyk. Goeie spanningslyn - maar dit
>> is voorspelbaar en word onnodiglik gerek.
>> "Annette" wrote in message
>> news:aecb8g$5quhu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Presies my probleem ook - 24 - so ek sal net die laaste 30 minute van
>>> Arsenaal kan kyk - maar ek voorsien geen probleem om by te bly nie.
>>> Snaaks - dit was vir my ook een van die paar goedjies wat my opgeval het ter
>>> verbetering - die plasing van akteurs soos op 'n verhoog wat nie so lekker
>>> met 'n kamera werk nie - en o , die stiltes wat vir my iets behoort te
>>> beteken en ek het geen idee hoekom dit gehandhaaf word nie;)
>>> Hoekom het karakters Engelse name en dan praat hulle lekker vlot Afikaans,
>>> en dan aan die ander kant Afrikaanse name wat met 'n Engelse aksent
>>> praat? - Is dit veronderstel om ons in te lig tov integrasie?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:aec3g4$1i90$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Arsenaal is ongelukkig gelyktydig met 'n moerse goeie reeks '24' op M-net en
>>>> so perdalks onthou ons 'n stukkie van arsenaal. Dit kan 'n goeie storie
>>>> wees......een wat baie na aan die nerf van vele mense lê, maar ai, as die
>>>> mense tog net kan wegkom van die teatrale drama van die verhoog af op TV,
>>>> dan sal dinge beter gaan. Daai draaiboek is so effe hulle rek 2 episodes
>>>> oor 13!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aebue6$5p8es$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Wel, ek het iemand belowe ek sou Arsenaal gisteraand vir die erste keer kyk
>>>> > om 'n mening te vorm. Ek weet nie hoeveelste episode dit is nie, maar ek kon
>>>> > na gisteraand weet wie is die kroeks, en waaroor alles gaan - miskien doen
>>>> > hulle dit elke week net in verskillende omgewings?
>>>> > Of was ek nou so gelukkig om die allerbelangrikste episode te sien waarin al
>>>> > die los drade bymekaargebring word?
>>>> >
>>>> > Ek het nie die kersvertoning gesien nie - en ek gee toe jy wen my :)) - wat
>>>> > ek wel gisteraand in Tygervallei opgemerk het was dat matriekafskeidsrokke
>>>> > in die winkelvensters vertoon word.
>>>> > Dis bietjie koelerig hier, en daardie skouerlose rokkies laat mens kouer
>>>> > voel.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "TJ" wrote in message
>>>> > news:3d0977f7$0$18843@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek wou dink dat Jan se vorige werk was baie beter - hierdie een werk soos 'n
>>>> > > "soapie" waar 'n mens kan bekostig om 'n episode te mis en niks storie
>>>> > > verloor nie. Omtrent die hele storie word oor en oor gegee in die "trailer"
>>>> > > gedurende die week (en met SABC2 selfs na die tyd).
>>>> > >
>>>> > > Het julle die JPO en Drakensberg seuns gehoor op die naweek wat verby is -
>>>> > > pragtige Kersfees-musiek in Junie. Die SABC TV wen die keer vir die
>>>> > > winkelsentrums!
>>>> > >
>>>> > > TJ
>>>> > > www.artslink.co.za
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Fliek: The Royal Tenenbaums
Volgende onderwerp: Sinvolle program
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:55:13 MGT 2024