Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette, weet jy?
Annette, weet jy? [boodskap #63108] Wo, 05 Junie 2002 11:00 na volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir ons dat
mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek 'n ou
sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis dat
die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen die
virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit oor
mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker vol, maar
die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63112 is 'n antwoord op boodskap #63108] Wo, 05 Junie 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat vertel jy my? Dat 'n hond se maag wat bene kan verteer beswaarlik
pap kan verteer?
Dan is dit nog erger met mense? - Dink jy ek kan 'n klag van
kindermishandeling teen my Ma lê omdat ek kindsdag elke liewe oggend pap
gekry het om te eet?
Dan was daar nog die ekstra pap ook smiddags en saans by spesiale
geleenthede soos braaivleis en as ons boerewors met 'n lang sous gekry het.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir ons dat
> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek 'n ou
> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis dat
> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen die
> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit oor
> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker vol, maar
> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63116 is 'n antwoord op boodskap #63108] Wo, 05 Junie 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?

"Suidwester" skryf in boodskap news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir ons dat
> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek 'n ou
> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis dat
> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen die
> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit oor
> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker vol, maar
> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63124 is 'n antwoord op boodskap #63116] Wo, 05 Junie 2002 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Paspoort definitief.
Visum - glo nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
> "Suidwester" wrote in message
> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir ons
> dat
>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek 'n ou
>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis dat
>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen die
>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit oor
>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker vol,
> maar
>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63129 is 'n antwoord op boodskap #63116] Wo, 05 Junie 2002 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel. Let tog
op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou 300 bokke.
Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi, nou doe't
hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie. Jaggeweer wel,
maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar 'n Toyota
as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.

"Jonas" skryf in boodskap news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
> "Suidwester" wrote in message
> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir ons
> dat
>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek 'n ou
>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis dat
>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen die
>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit oor
>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker vol,
> maar
>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63130 is 'n antwoord op boodskap #63112] Wo, 05 Junie 2002 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moenie vir my vra nie....al wat ek weet is dat toe ons die pap uitsny toe is
die honde se probleem ook daarmee heen. Ek het navraag gedoen. Mieliepap
het nie so baie voedingswaarde as wat ons glo nie. As mens dit as 'n
stapelvoedsel gebruik [pap en tik] dan gaan jy ondervoed eindig. Vet, maar
ondervoed. Kyk bietjie son rondom jou rond.....die papvreters is oral!

"Annette" skryf in boodskap news:adkvh2$2qeh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou wat vertel jy my? Dat 'n hond se maag wat bene kan verteer beswaarlik
> pap kan verteer?
> Dan is dit nog erger met mense? - Dink jy ek kan 'n klag van
> kindermishandeling teen my Ma lê omdat ek kindsdag elke liewe oggend pap
> gekry het om te eet?
> Dan was daar nog die ekstra pap ook smiddags en saans by spesiale
> geleenthede soos braaivleis en as ons boerewors met 'n lang sous gekry het.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir ons
> dat
>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek 'n ou
>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis dat
>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen die
>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit oor
>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker vol,
> maar
>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63137 is 'n antwoord op boodskap #63130] Wo, 05 Junie 2002 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar dan moet ek die Oatspapmense hier laat weet om hul advertensieveldtog
op te skerp - want Oatspap is glo verskriklik vreeslik gesond.:)) Kafferpap
ook:)

Dink jy daardie klomp is miskien ondervoed agv die mieliepap omdat hulle dit
nie behoorlik gaar maak nie?
Hulle eet dit ook mos ook sommer netso - sonder melk, suiker en botter - dis
die dat daai halfgaar klonte nie verteer nie:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adl2b5$2cqp$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Moenie vir my vra nie....al wat ek weet is dat toe ons die pap uitsny toe is
> die honde se probleem ook daarmee heen. Ek het navraag gedoen. Mieliepap
> het nie so baie voedingswaarde as wat ons glo nie. As mens dit as 'n
> stapelvoedsel gebruik [pap en tik] dan gaan jy ondervoed eindig. Vet, maar
> ondervoed. Kyk bietjie son rondom jou rond.....die papvreters is oral!
> "Annette" wrote in message
> news:adkvh2$2qeh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou wat vertel jy my? Dat 'n hond se maag wat bene kan verteer beswaarlik
>> pap kan verteer?
>> Dan is dit nog erger met mense? - Dink jy ek kan 'n klag van
>> kindermishandeling teen my Ma lê omdat ek kindsdag elke liewe oggend pap
>> gekry het om te eet?
>> Dan was daar nog die ekstra pap ook smiddags en saans by spesiale
>> geleenthede soos braaivleis en as ons boerewors met 'n lang sous gekry
> het.
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir
ons
>> dat
>>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek
'n
> ou
>>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis
> dat
>>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen
> die
>>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit
> oor
>>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker
vol,
>> maar
>>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63139 is 'n antwoord op boodskap #63137] Wo, 05 Junie 2002 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy, ek kyk maar net na daai vaal brakke van my. Waar hulle voorheen
soos 'konings' geëet het [dis nou pap en vleis, pap en vis, ens] het hulle
tog die drama met hul velle opgetel. Toe storie die veearts oor die
mieliepap en nou voer ons net Pedigree en weet jy wat? Die honde is nooit
meer honger nie, hulle eet al hulle pille dadelik op en hulle blink
ongelooflik. Dié pille is duur, maar jy gee soveel minder as van die ander
soorte. Nou die dag het ons slapende gehuggie nie Pedigree gehad nie en
ons gee toe Epol. Ons probeer toe die vales bluf deur die bietjie Pedigree
wat oor is onder in die bak te gooi en die Epol bo-op. Hulle grawe toe
maar met die snoete net die Pedigree onderuit. Ek weet nie wat in Pedigree
is nie, maar dit roer met 'n hond se lus! Sal iemand nou 'n soortgelyke
produk vir ou mans ontwerp sodat hulle kan bly jeet.............
In elk geval, alles wat lekker is, is nie gesond nie! Wat is lekkerder
as 'n vetrib wat so vol cholesterol is dat jy dit soos 'n nat handoek kan
uitdroog, op 'n rooster? Dis natuurlik net vir die Afrikane bedoel!

"Annette" skryf in boodskap news:adl6vk$4onr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar dan moet ek die Oatspapmense hier laat weet om hul advertensieveldtog
> op te skerp - want Oatspap is glo verskriklik vreeslik gesond.:)) Kafferpap
> ook:)
>
> Dink jy daardie klomp is miskien ondervoed agv die mieliepap omdat hulle dit
> nie behoorlik gaar maak nie?
> Hulle eet dit ook mos ook sommer netso - sonder melk, suiker en botter - dis
> die dat daai halfgaar klonte nie verteer nie:))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adl2b5$2cqp$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Moenie vir my vra nie....al wat ek weet is dat toe ons die pap uitsny
toe
> is
>> die honde se probleem ook daarmee heen. Ek het navraag gedoen.
> Mieliepap
>> het nie so baie voedingswaarde as wat ons glo nie. As mens dit as 'n
>> stapelvoedsel gebruik [pap en tik] dan gaan jy ondervoed eindig. Vet,
> maar
>> ondervoed. Kyk bietjie son rondom jou rond.....die papvreters is oral!
>> "Annette" wrote in message
>> news:adkvh2$2qeh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nou wat vertel jy my? Dat 'n hond se maag wat bene kan verteer
> beswaarlik
>>> pap kan verteer?
>>> Dan is dit nog erger met mense? - Dink jy ek kan 'n klag van
>>> kindermishandeling teen my Ma lê omdat ek kindsdag elke liewe oggend pap
>>> gekry het om te eet?
>>> Dan was daar nog die ekstra pap ook smiddags en saans by spesiale
>>> geleenthede soos braaivleis en as ons boerewors met 'n lang sous gekry
>> het.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir
> ons
>>> dat
>>>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek
> 'n
>> ou
>>>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is
juis
>> dat
>>>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied
teen
>> die
>>>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en
dit
>> oor
>>>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker
> vol,
>>> maar
>>>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63145 is 'n antwoord op boodskap #63129] Wo, 05 Junie 2002 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie. Nee ek vlieg in. Ek hou juis die weerkaarte dop - ken julle nie
in die winter nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:adl256$2cqb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel. Let tog
> op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou 300 bokke.
> Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi, nou doe't
> hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie. Jaggeweer wel,
> maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar 'n Toyota
> as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.
> "Jonas" wrote in message
> news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir
ons
>> dat
>>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek
'n
> ou
>>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is juis
> dat
>>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied teen
> die
>>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en dit
> oor
>>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker
vol,
>> maar
>>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>
>>
>
Kindermishandeling [boodskap #63153 is 'n antwoord op boodskap #63112] Wo, 05 Junie 2002 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Dink jy ek kan 'n klag van kindermishandeling teen my Ma lê omdat
ek kindsdag elke liewe oggend pap gekry het om te eet?

Walter
Nee, maar as jou oupa 'n plaas in die Vrystaat gehad het en hy
bemaak dit aan jou, het jy 'n wenner. Dis besliste kindermishandeling
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63157 is 'n antwoord op boodskap #63145] Do, 06 Junie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ken julle nie in die winter nie? Ek verstaan daai ene nie! In elk geval,
waarheen gaan jy? Windhoek toe? Dis die middeland en kan dit in die
oggend en later in die aand nogal koud raak, maar deur die middel van die
dag [so van 10:00 ~ 13:00] is dit heel gesellig. Dis egter nie die
snerpende koue wat jy in Gatland kry nie. Kom jy egter kus toe, dan moet
jy kyk of daar onlangs sneeu was op die Drakensberge.........dit beteken dat
vyf dae daarna gaan die ooswinde [bergwinde] waai op die kus en in die Namib
beteken dit sand, nogmaals sand wat waai. So erg dat dit 'n motor erg kan
beskadig...............verf afhaal en so aan.

"Jonas" skryf in boodskap news:adlhhb$8l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Baie dankie. Nee ek vlieg in. Ek hou juis die weerkaarte dop - ken julle nie
> in die winter nie?
> "Suidwester" wrote in message
> news:adl256$2cqb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel. Let tog
>> op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou 300
> bokke.
>> Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi, nou
> doe't
>> hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie. Jaggeweer wel,
>> maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar 'n
> Toyota
>> as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts vir
> ons
>>> dat
>>>> mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor ek
> 'n
>> ou
>>>> sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is
juis
>> dat
>>>> die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied
teen
>> die
>>>> virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en
dit
>> oor
>>>> mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker
> vol,
>>> maar
>>>> die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63159 is 'n antwoord op boodskap #63157] Do, 06 Junie 2002 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder waar daardie sneeuwind rondloop dat dit 5 dae neem om in Suidwes
aan te kom:))
Sal nogal interessant wees as mens weet.
Wat ek wel weet is dat wanneer ons bergwindtoestande hier kry, dan kry die
mense Noord van ons r�en.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adn089$2gdr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ken julle nie in die winter nie? Ek verstaan daai ene nie! In elk geval,
> waarheen gaan jy? Windhoek toe? Dis die middeland en kan dit in die
> oggend en later in die aand nogal koud raak, maar deur die middel van die
> dag [so van 10:00 ~ 13:00] is dit heel gesellig. Dis egter nie die
> snerpende koue wat jy in Gatland kry nie. Kom jy egter kus toe, dan moet
> jy kyk of daar onlangs sneeu was op die Drakensberge.........dit beteken dat
> vyf dae daarna gaan die ooswinde [bergwinde] waai op die kus en in die Namib
> beteken dit sand, nogmaals sand wat waai. So erg dat dit 'n motor erg kan
> beskadig...............verf afhaal en so aan.
> "Jonas" wrote in message
> news:adlhhb$8l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Baie dankie. Nee ek vlieg in. Ek hou juis die weerkaarte dop - ken julle
> nie
>> in die winter nie?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adl256$2cqb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel. Let
> tog
>>> op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou 300
>> bokke.
>>> Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi, nou
>> doe't
>>> hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie. Jaggeweer
> wel,
>>> maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar 'n
>> Toyota
>>> as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts
vir
>> ons
>>>> dat
>>>> > mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor
ek
>> 'n
>>> ou
>>>> > sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is
> juis
>>> dat
>>>> > die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied
> teen
>>> die
>>>> > virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en
> dit
>>> oor
>>>> > mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker
>> vol,
>>>> maar
>>>> > die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63161 is 'n antwoord op boodskap #63159] Do, 06 Junie 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy verstaan verkeerd.....ek dink! Sneeu op die Drakensberge beteken dat
die binneland afkoel. Ons het mos 'n konstante westewind en as die
binneland te koud word, dan draai die spulletjie om en die wind kom vanuit
die binneland. Dan loop 'n hond agter jou en jy kan hoor hoe swaai hy sy
stert..........grrts! grrts! Hol vol sand! Meisies met minis......uh,
kom ons los maar eerder! Die vyf dae is die tyd wat dit vat vir die koue
front en sy pelle om vanuit die suide op te trek noorde toe.

"Annette" skryf in boodskap news:adn1c7$je18$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder waar daardie sneeuwind rondloop dat dit 5 dae neem om in Suidwes
> aan te kom:))
> Sal nogal interessant wees as mens weet.
> Wat ek wel weet is dat wanneer ons bergwindtoestande hier kry, dan kry die
> mense Noord van ons r�en.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adn089$2gdr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ken julle nie in die winter nie? Ek verstaan daai ene nie! In elk
> geval,
>> waarheen gaan jy? Windhoek toe? Dis die middeland en kan dit in die
>> oggend en later in die aand nogal koud raak, maar deur die middel van die
>> dag [so van 10:00 ~ 13:00] is dit heel gesellig. Dis egter nie die
>> snerpende koue wat jy in Gatland kry nie. Kom jy egter kus toe, dan moet
>> jy kyk of daar onlangs sneeu was op die Drakensberge.........dit beteken
> dat
>> vyf dae daarna gaan die ooswinde [bergwinde] waai op die kus en in die
> Namib
>> beteken dit sand, nogmaals sand wat waai. So erg dat dit 'n motor erg
> kan
>> beskadig...............verf afhaal en so aan.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:adlhhb$8l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Baie dankie. Nee ek vlieg in. Ek hou juis die weerkaarte dop - ken
julle
>> nie
>>> in die winter nie?
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:adl256$2cqb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel.
Let
>> tog
>>>> op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou
300
>>> bokke.
>>>> Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi,
nou
>>> doe't
>>>> hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie. Jaggeweer
>> wel,
>>>> maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar
'n
>>> Toyota
>>>> as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts
> vir
>>> ons
>>>> > dat
>>>> > > mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe
hoor
> ek
>>> 'n
>>>> ou
>>>> > > sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is
>> juis
>>>> dat
>>>> > > die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied
>> teen
>>>> die
>>>> > > virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed
is........en
>> dit
>>>> oor
>>>> > > mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag
lekker
>>> vol,
>>>> > maar
>>>> > > die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63164 is 'n antwoord op boodskap #63161] Do, 06 Junie 2002 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) En hoe vinnig was die trekkery voor 1994?:)))

Wat van die meisies met Mini's?- mens kry mos nie wye minirokke wat kan
opwaai nie?
Gisteraand kom ek van 'n kliënt in Wynberg, staan daar op 'n straathoek 'n
Desperate Dame - met 'n mini ( blink rekstofmateriaal) so kort - dit is
selfs te kort as 'n hemp!.
Die boots het darem gehelp vir die koue;))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adn3hq$2gsm$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Jy verstaan verkeerd.....ek dink! Sneeu op die Drakensberge beteken dat
> die binneland afkoel. Ons het mos 'n konstante westewind en as die
> binneland te koud word, dan draai die spulletjie om en die wind kom vanuit
> die binneland. Dan loop 'n hond agter jou en jy kan hoor hoe swaai hy sy
> stert..........grrts! grrts! Hol vol sand! Meisies met minis......uh,
> kom ons los maar eerder! Die vyf dae is die tyd wat dit vat vir die koue
> front en sy pelle om vanuit die suide op te trek noorde toe.
> "Annette" wrote in message
> news:adn1c7$je18$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder waar daardie sneeuwind rondloop dat dit 5 dae neem om in Suidwes
>> aan te kom:))
>> Sal nogal interessant wees as mens weet.
>> Wat ek wel weet is dat wanneer ons bergwindtoestande hier kry, dan kry die
>> mense Noord van ons r�en.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adn089$2gdr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ken julle nie in die winter nie? Ek verstaan daai ene nie! In elk
>> geval,
>>> waarheen gaan jy? Windhoek toe? Dis die middeland en kan dit in die
>>> oggend en later in die aand nogal koud raak, maar deur die middel van
> die
>>> dag [so van 10:00 ~ 13:00] is dit heel gesellig. Dis egter nie die
>>> snerpende koue wat jy in Gatland kry nie. Kom jy egter kus toe, dan
> moet
>>> jy kyk of daar onlangs sneeu was op die Drakensberge.........dit
beteken
>> dat
>>> vyf dae daarna gaan die ooswinde [bergwinde] waai op die kus en in die
>> Namib
>>> beteken dit sand, nogmaals sand wat waai. So erg dat dit 'n motor
erg
>> kan
>>> beskadig...............verf afhaal en so aan.
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:adlhhb$8l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Baie dankie. Nee ek vlieg in. Ek hou juis die weerkaarte dop - ken
> julle
>>> nie
>>>> in die winter nie?
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adl256$2cqb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel.
> Let
>>> tog
>>>> > op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou
> 300
>>>> bokke.
>>>> > Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi,
> nou
>>>> doe't
>>>> > hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie.
Jaggeweer
>>> wel,
>>>> > maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar
> 'n
>>>> Toyota
>>>> > as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n
veearts
>> vir
>>>> ons
>>>> > > dat
>>>> > > > mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe
> hoor
>> ek
>>>> 'n
>>>> > ou
>>>> > > > sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika
is
>>> juis
>>>> > dat
>>>> > > > die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan
bied
>>> teen
>>>> > die
>>>> > > > virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed
> is........en
>>> dit
>>>> > oor
>>>> > > > mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag
> lekker
>>>> vol,
>>>> > > maar
>>>> > > > die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63169 is 'n antwoord op boodskap #63157] Do, 06 Junie 2002 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki - ek kom Windhoek toe - en sal ongelukkig nie die kus besoek nie -
eintlik vreeslik jammer...

"Suidwester" skryf in boodskap news:adn089$2gdr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ken julle nie in die winter nie? Ek verstaan daai ene nie! In elk geval,
> waarheen gaan jy? Windhoek toe? Dis die middeland en kan dit in die
> oggend en later in die aand nogal koud raak, maar deur die middel van die
> dag [so van 10:00 ~ 13:00] is dit heel gesellig. Dis egter nie die
> snerpende koue wat jy in Gatland kry nie. Kom jy egter kus toe, dan moet
> jy kyk of daar onlangs sneeu was op die Drakensberge.........dit beteken dat
> vyf dae daarna gaan die ooswinde [bergwinde] waai op die kus en in die Namib
> beteken dit sand, nogmaals sand wat waai. So erg dat dit 'n motor erg kan
> beskadig...............verf afhaal en so aan.
> "Jonas" wrote in message
> news:adlhhb$8l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Baie dankie. Nee ek vlieg in. Ek hou juis die weerkaarte dop - ken julle
> nie
>> in die winter nie?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adl256$2cqb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> As jy van die RSA af kom is g'n visum nodig nie. Paspoort wel. Let
> tog
>>> op dat jou kar 'n ZA sticker agterop moet hê anders kap hulle jou 300
>> bokke.
>>> Net voor jy kla, die RSA het ons eerste oor 'n Nam-sticker gelooi, nou
>> doe't
>>> hulle maar terug! Wapens kan jy ook nie saambring nie. Jaggeweer
> wel,
>>> maar outomatiese wapens onder g'n omstandighede nie. Ry tog maar 'n
>> Toyota
>>> as jy kan.......ons paaie is lank met min dorpe tussenin.
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:adl005$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het ek 'n visum nodig om SWA te besoek?
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adkqvq$2cbg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ons het drama met ons Weimeraners gehad en toe vertel 'n veearts
vir
>> ons
>>>> dat
>>>> > mieliepap nie eers 23% verteer in 'n hond se maag nie! Toe hoor
ek
>> 'n
>>> ou
>>>> > sê dat die groot probleem van verspreiding van Aids in Afrika is
> juis
>>> dat
>>>> > die mense ondervoed is en dat hul sisteme nie weerstand kan bied
> teen
>>> die
>>>> > virus nie omdat die mense oor die algemeen ondervoed is........en
> dit
>>> oor
>>>> > mieliepap wat die Afrikane so baie eet. Dit maak die maag lekker
>> vol,
>>>> maar
>>>> > die bolle wat 'auspuff' is amper net so groot..........
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette, weet jy? [boodskap #63228 is 'n antwoord op boodskap #63139] Vr, 07 Junie 2002 12:42 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
My Spaniel het toendertyd Bobtail bo alle droë hondekos verkies. Nie die
goedkoopste nie maar dit was woef se swak. As die Rande geknyp het ek so
nou en dan 'n no-brand probeer en as 'n honde gesig afkeur kon wys - of as
'n hond jou kon slegse dan het ek dit in dubbel maat gekry. Hy het
doodeenvoudig sy been teen die bak gelig en weggedraf. Selle met Epol - wat
ook nie dem goedkoop was nie! Pedigree is ook beskikbaar hier in Oz maar dan
werk jy uitsluitlik net om jou hond te voed.

HK

"Suidwester" skryf in boodskap news:adl8vl$2d8d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Weet jy, ek kyk maar net na daai vaal brakke van my. Waar hulle voorheen
> soos 'konings' geëet het [dis nou pap en vleis, pap en vis, ens] het hulle
> tog die drama met hul velle opgetel. Toe storie die veearts oor die
> mieliepap en nou voer ons net Pedigree en weet jy wat? Die honde is nooit
> meer honger nie, hulle eet al hulle pille dadelik op en hulle blink
> ongelooflik. Dié pille is duur, maar jy gee soveel minder as van die ander
> soorte. Nou die dag het ons slapende gehuggie nie Pedigree gehad nie en
> ons gee toe Epol. Ons probeer toe die vales bluf deur die bietjie Pedigree
> wat oor is onder in die bak te gooi en die Epol bo-op. Hulle grawe toe
> maar met die snoete net die Pedigree onderuit. Ek weet nie wat in Pedigree
> is nie, maar dit roer met 'n hond se lus! Sal iemand nou 'n soortgelyke
> produk vir ou mans ontwerp sodat hulle kan bly jeet.............
> In elk geval, alles wat lekker is, is nie gesond nie! Wat is lekkerder
> as 'n vetrib wat so vol cholesterol is dat jy dit soos 'n nat handoek kan
> uitdroog, op 'n rooster? Dis natuurlik net vir die Afrikane bedoel!
Vorige onderwerp: M&G Poster vandag
Volgende onderwerp: 'n Bielie van 'n bier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:38:22 MGT 2024