Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier in die winter
Hier in die winter [boodskap #62538] Wo, 22 Mei 2002 19:25 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar sak 'n sterk haelbui uit
hier in die winter.
Ek dink die reënweer is tot daar
in jou dorpie né Annette:-)))

DD
Re: Hier in die winter [boodskap #62565 is 'n antwoord op boodskap #62538] Do, 23 Mei 2002 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja DD, dit het vir 'n rukkie so effens sag hier gereen - hoog tyd ook- ons
het 'n blits al Dinsdagaand gesien;))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:42sneu0j6i0uvkhjepcrb4s9j0f2qcha89@4ax.com...
>
> Daar sak 'n sterk haelbui uit
> hier in die winter.
> Ek dink die reënweer is tot daar
> in jou dorpie ná Annette:-)))
>
> DD
Re: Hier in die winter [boodskap #62596 is 'n antwoord op boodskap #62565] Do, 23 Mei 2002 09:47 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:achli1$p6uhr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja DD, dit het vir 'n rukkie so effens sag hier gereen - hoog tyd ook- ons
> het 'n blits al Dinsdagaand gesien;))
> Annette

altyd geweet julle is bietjie agter die tyd! ;)

Gisteraand het ons heelwat reën gehad en donderweer. Dit was vreemd
vanoggend: die reënweer-oggend met die winter-gevoel in die lug. Maar dit
voel my die winter is die jaar stadig, die herfs is nog nie verby nie, die
blare val nou eers.

Vir 'n maand al is daar 'n boom langs die pad, waarvan al die blare geval
het en slegs een blaar op die heel hoogste punt bly staan/hang het soos 'n
ster aan 'n kersboom. Eienaardig. Gisteroggend het dié toe ook geval.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:42sneu0j6i0uvkhjepcrb4s9j0f2qcha89@4ax.com...
>>
>> Daar sak 'n sterk haelbui uit
>> hier in die winter.
>> Ek dink die reënweer is tot daar
>> in jou dorpie ná Annette:-)))
>>
>> DD
>
Vorige onderwerp: Saamboudag
Volgende onderwerp: Yengeni se Wraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:25:32 MGT 2024