Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL - uiteindelik
ADSL - uiteindelik [boodskap #62524] Wo, 22 Mei 2002 14:59 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ai, wat 'n beproewing was dit nie! Daai Telstra kêrel het 5 ure gespook om
die ou modempie aan die gang te kry. Seg hy vir my my system hoort by Noag
in die ark, nie op 'n respektabele netwerk van Telstra nie. Dit werk nou,
ook maar net-net. Now you see the network, now you dont. GATVOL!

Dis wanneer 'n man sy moed bymekaarskraap en 'n search begin doen na
rekenaar versaffers in WA. Soos Koos sê "die deuntjie het lank gedraal"
maar nou is dit tyd vir aksie. Die order is in vir 'n nuwe masjientjie due
volgende week.

Intussen koppel ek na die nuusgroep en download 300 boodskappe - in 'n
oogwink. Om almal deur te lees is 'n ander storie! so ek se "askies baas" as
ek posstukke gemis het waarop ek veronderstel was om te reageer (as if!)

Hantamkind
Re: ADSL - uiteindelik [boodskap #62572 is 'n antwoord op boodskap #62524] Do, 23 Mei 2002 04:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vertel 'n bietjie meer - kan ek aanvaar jy is in die RSA?

Kostes, aflaaispoed, diensverskafferspryse, modemkostes, ens. - asseblief
...

"Hantamkind" skryf in boodskap news:snOG8.164076$o66.490894@news-server.bigpond.net.au...
> Ai, wat 'n beproewing was dit nie! Daai Telstra kêrel het 5 ure gespook om
> die ou modempie aan die gang te kry. Seg hy vir my my system hoort by Noag
> in die ark, nie op 'n respektabele netwerk van Telstra nie. Dit werk nou,
> ook maar net-net. Now you see the network, now you dont. GATVOL!
>
> Dis wanneer 'n man sy moed bymekaarskraap en 'n search begin doen na
> rekenaar versaffers in WA. Soos Koos sê "die deuntjie het lank gedraal"
> maar nou is dit tyd vir aksie. Die order is in vir 'n nuwe masjientjie due
> volgende week.
>
> Intussen koppel ek na die nuusgroep en download 300 boodskappe - in 'n
> oogwink. Om almal deur te lees is 'n ander storie! so ek se "askies baas" as
> ek posstukke gemis het waarop ek veronderstel was om te reageer (as if!)
>
> Hantamkind
>
Re: ADSL - uiteindelik [boodskap #62573 is 'n antwoord op boodskap #62524] Do, 23 Mei 2002 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - ek sien nou jy is Daaronner...

"Hantamkind" skryf in boodskap news:snOG8.164076$o66.490894@news-server.bigpond.net.au...
> Ai, wat 'n beproewing was dit nie! Daai Telstra kêrel het 5 ure gespook om
> die ou modempie aan die gang te kry. Seg hy vir my my system hoort by Noag
> in die ark, nie op 'n respektabele netwerk van Telstra nie. Dit werk nou,
> ook maar net-net. Now you see the network, now you dont. GATVOL!
>
> Dis wanneer 'n man sy moed bymekaarskraap en 'n search begin doen na
> rekenaar versaffers in WA. Soos Koos sê "die deuntjie het lank gedraal"
> maar nou is dit tyd vir aksie. Die order is in vir 'n nuwe masjientjie due
> volgende week.
>
> Intussen koppel ek na die nuusgroep en download 300 boodskappe - in 'n
> oogwink. Om almal deur te lees is 'n ander storie! so ek se "askies baas" as
> ek posstukke gemis het waarop ek veronderstel was om te reageer (as if!)
>
> Hantamkind
>
Re: ADSL - uiteindelik [boodskap #62577 is 'n antwoord op boodskap #62572] Do, 23 Mei 2002 04:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy neem verkeerd aan Jonas.:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:achpjg$60u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vertel 'n bietjie meer - kan ek aanvaar jy is in die RSA?
>
> Kostes, aflaaispoed, diensversswartespryse, modemkostes, ens. - asseblief
> ...
> "Hantamkind" wrote in message
> news:snOG8.164076$o66.490894@news-server.bigpond.net.au...
>> Ai, wat 'n beproewing was dit nie! Daai Telstra kêrel het 5 ure gespook om
>> die ou modempie aan die gang te kry. Seg hy vir my my system hoort by Noag
>> in die ark, nie op 'n respektabele netwerk van Telstra nie. Dit werk nou,
>> ook maar net-net. Now you see the network, now you dont. GATVOL!
>>
>> Dis wanneer 'n man sy moed bymekaarskraap en 'n search begin doen na
>> rekenaar versaffers in WA. Soos Koos sê "die deuntjie het lank gedraal"
>> maar nou is dit tyd vir aksie. Die order is in vir 'n nuwe masjientjie due
>> volgende week.
>>
>> Intussen koppel ek na die nuusgroep en download 300 boodskappe - in 'n
>> oogwink. Om almal deur te lees is 'n ander storie! so ek se "askies baas" as
>> ek posstukke gemis het waarop ek veronderstel was om te reageer (as if!)
>>
>> Hantamkind
>>
>
Vorige onderwerp: Rosie
Volgende onderwerp: Whois
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 10:15:46 MGT 2024