Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wynplaas
Wynplaas [boodskap #62122] Wo, 15 Mei 2002 07:06 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
nou dat ek almal se aandag het....veral die wynvlieë onder julle ;)) Watter
wynplaas sou julle vir iemand aanbeveel om te gaan besoek, as hulle in die
Kaap is?

Dankie
Re: Wynplaas [boodskap #62126 is 'n antwoord op boodskap #62122] Wo, 15 Mei 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Almal:)))
Fairfiew is baie interessant met sy boktoring, poue en kase wat mens ook kan
proe.
Ek hou van Backsberg, omdat mens op jou eie keldertoer kan gaan
Delheim is ook goed - met sy restaurant wat slakke uit hul eie boorde
bedien:))
Spier se besoek kan mens verder uitbrei deur 'n piekniek my die dam te
geniet, en 'n vertoning die aand by te bring in die opelugteater.
Ens, Ens, Ens:))
Annette

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3ce208ac.0@news1.mweb.co.za...
> nou dat ek almal se aandag het....veral die wynvlieë onder julle ;)) Watter
> wynplaas sou julle vir iemand aanbeveel om te gaan besoek, as hulle in die
> Kaap is?
>
> Dankie
>
Re: Wynplaas [boodskap #62163 is 'n antwoord op boodskap #62126] Do, 16 Mei 2002 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:abt5jd$l4a7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Almal:)))
> Fairfiew is baie interessant met sy boktoring, poue en kase wat mens ook kan
> proe.
> Ek hou van Backsberg, omdat mens op jou eie keldertoer kan gaan
> Delheim is ook goed - met sy restaurant wat slakke uit hul eie boorde
> bedien:))
> Spier se besoek kan mens verder uitbrei deur 'n piekniek my die dam te
> geniet, en 'n vertoning die aand by te bring in die opelugteater.
> Ens, Ens, Ens:))
> Annette

Dankie Annette

Lyk my ons moet maar almal op 'n ry af probeer! Ons uitruilstudent kom
Junie-Julie en om vir haar 'n wynplaas te gaan wys is sommer 'n goeie rede
om self daar te kom! Ek weet my man sal ook graag by Backsberg se wyne wil
kom.

>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3ce208ac.0@news1.mweb.co.za...
>> nou dat ek almal se aandag het....veral die wynvlieë onder julle ;))
> Watter
>> wynplaas sou julle vir iemand aanbeveel om te gaan besoek, as hulle in die
>> Kaap is?
>>
>> Dankie
>>
>
Re: Wynplaas [boodskap #62164 is 'n antwoord op boodskap #62163] Do, 16 Mei 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die beste manier is om 'n pad te kies en die een na die ander landgoed te
besoek - dis groot pret en ons doen dit gereeld.
Annette

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3ce346c6.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:abt5jd$l4a7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Almal:)))
>> Fairfiew is baie interessant met sy boktoring, poue en kase wat mens ook
> kan
>> proe.
>> Ek hou van Backsberg, omdat mens op jou eie keldertoer kan gaan
>> Delheim is ook goed - met sy restaurant wat slakke uit hul eie boorde
>> bedien:))
>> Spier se besoek kan mens verder uitbrei deur 'n piekniek my die dam te
>> geniet, en 'n vertoning die aand by te bring in die opelugteater.
>> Ens, Ens, Ens:))
>> Annette
>
> Dankie Annette
>
> Lyk my ons moet maar almal op 'n ry af probeer! Ons uitruilstudent kom
> Junie-Julie en om vir haar 'n wynplaas te gaan wys is sommer 'n goeie rede
> om self daar te kom! Ek weet my man sal ook graag by Backsberg se wyne wil
> kom.
>
>>
>> "Kekkelbek" wrote in message
>> news:3ce208ac.0@news1.mweb.co.za...
>>> nou dat ek almal se aandag het....veral die wynvlieë onder julle ;))
>> Watter
>>> wynplaas sou julle vir iemand aanbeveel om te gaan besoek, as hulle in
> die
>>> Kaap is?
>>>
>>> Dankie
>>>
>>
>
Re: Wynplaas [boodskap #62165 is 'n antwoord op boodskap #62164] Do, 16 Mei 2002 06:10 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis die metode wat ons graag sou wou volg, ek weet egter nie of die klomp
meisiekinders dit so lekker sal sluk nie!

Ek dink wel mens moet so 'n dag daaraan afstaan en soveel moontlik ervaar.

Annette skryf in boodskap news:abvhl0$lgn0o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die beste manier is om 'n pad te kies en die een na die ander landgoed te
> besoek - dis groot pret en ons doen dit gereeld.
> Annette
>
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3ce346c6.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:abt5jd$l4a7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Almal:)))
>>> Fairfiew is baie interessant met sy boktoring, poue en kase wat mens
ook
>> kan
>>> proe.
>>> Ek hou van Backsberg, omdat mens op jou eie keldertoer kan gaan
>>> Delheim is ook goed - met sy restaurant wat slakke uit hul eie boorde
>>> bedien:))
>>> Spier se besoek kan mens verder uitbrei deur 'n piekniek my die dam te
>>> geniet, en 'n vertoning die aand by te bring in die opelugteater.
>>> Ens, Ens, Ens:))
>>> Annette
>>
>> Dankie Annette
>>
>> Lyk my ons moet maar almal op 'n ry af probeer! Ons uitruilstudent kom
>> Junie-Julie en om vir haar 'n wynplaas te gaan wys is sommer 'n goeie rede
>> om self daar te kom! Ek weet my man sal ook graag by Backsberg se wyne
> wil
>> kom.
>>
>>>
>>> "Kekkelbek" wrote in message
>>> news:3ce208ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> nou dat ek almal se aandag het....veral die wynvlieë onder julle ;))
>>> Watter
>>>> wynplaas sou julle vir iemand aanbeveel om te gaan besoek, as hulle
in
>> die
>>>> Kaap is?
>>>>
>>>> Dankie
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kaapse Goed
Volgende onderwerp: LBM & ander nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 23:34:39 MGT 2024