Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kontrakteur benodig om 1000 huise te bou!
Kontrakteur benodig om 1000 huise te bou! [boodskap #62031] Ma, 13 Mei 2002 19:25 na volgende boodskap
ekis  is tans af-lyn  ekis
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek het n navraag om in Giunea 1000 huise te bou en is opsoek na
kontrakteur/s om die project te voltooi. My adres is mola...@hotmail.com

Groetnis
Re: Kontrakteur benodig om 1000 huise te bou! [boodskap #62055 is 'n antwoord op boodskap #62031] Di, 14 Mei 2002 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nou Frans-Guinea of Guinea-Bissau of Papua-New-Guinea?

"ekis" skryf in boodskap news:3ce01339.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het n navraag om in Giunea 1000 huise te bou en is opsoek na
> kontrakteur/s om die project te voltooi. My adres is mola...@hotmail.com
>
> Groetnis
>
Re: Kontrakteur benodig om 1000 huise te bou! [boodskap #62087 is 'n antwoord op boodskap #62055] Di, 14 Mei 2002 18:29 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 21:58:32 -0700, "Jan" wrote:

> Is dit nou Frans-Guinea of Guinea-Bissau of Papua-New-Guinea?
>
> "ekis" wrote in message
> news:3ce01339.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het n navraag om in Giunea 1000 huise te bou en is opsoek na
>> kontrakteur/s om die project te voltooi. My adres is mola...@hotmail.com

>> Groetnis


Ek dink dat daar mense is wat op die manier
epos adresse bymekaar maak om te spam.

DD
Vorige onderwerp: Kloutjie by die Oor?
Volgende onderwerp: vloek oor...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:24:28 MGT 2024