Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pim Fortuyn
Pim Fortuyn [boodskap #61609] Ma, 06 Mei 2002 17:23 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
dag vir Nederland.
Hilda.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61612 is 'n antwoord op boodskap #61609] Ma, 06 Mei 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" schreef...
> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
> dag vir Nederland.

Dis opvallend dat enig kommentaar wat ek vanuit die buiteland gesien het
altyd die vermelding 'regs' of selfs 'ekstreem regs' het, asof die saak
verklaarbaar maak. Dit beskryf sy standpunte nie korrek nie. Fortuyn was 'n
populis wat oorspronklik uit die linkse hoek (PvdA) gekom het. Ek het met
moontlik die helft van sy idees saamgestem, maar daar is andere politieke
partye wat se idees meer met mynes saamstem.

Maar jy is reg, dis 'n swart dag vir Nederland.

Arthur
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61613 is 'n antwoord op boodskap #61609] Ma, 06 Mei 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hilda? Beteken dit hy is doodgeskiet deur iemand?
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:l_yB8.61248$Ze.9603@afrodite.telenet-ops.be...
>
> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
> dag vir Nederland.
> Hilda.
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61614 is 'n antwoord op boodskap #61612] Ma, 06 Mei 2002 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Innige meegevoel dan Arthur - ek stem volmondig saam dat dit inderdaad 'n
swart dag is as iemand doodgeskiet word net omdat hy sekere idees handhaaf
wat nie met die skieter s'n ooreenstem nie.
Ek het nou net van Hilda hier die eerste keer die nuus gesien - kan julle
meer uitbrei waar, hoe en deur wie?

Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:ab6fmc$148l$1@news.kabelfoon.nl...
> "Hilda" schreef...
>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
>> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
>> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
>> dag vir Nederland.
>
> Dis opvallend dat enig kommentaar wat ek vanuit die buiteland gesien het
> altyd die vermelding 'regs' of selfs 'ekstreem regs' het, asof die saak
> verklaarbaar maak. Dit beskryf sy standpunte nie korrek nie. Fortuyn was 'n
> populis wat oorspronklik uit die linkse hoek (PvdA) gekom het. Ek het met
> moontlik die helft van sy idees saamgestem, maar daar is andere politieke
> partye wat se idees meer met mynes saamstem.
>
> Maar jy is reg, dis 'n swart dag vir Nederland.
>
> Arthur
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61615 is 'n antwoord op boodskap #61609] Ma, 06 Mei 2002 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kalm aan, Hilde, we weten op dit ogenblik helemaal nog niet of het
omwille van zijn politieke ideeën is geweest dat hij doodgeschoten is.

Norbert

"Hilda" schreef:

>
> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
> dag vir Nederland.
> Hilda.
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61616 is 'n antwoord op boodskap #61613] Ma, 06 Mei 2002 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Hilda? Beteken dit hy is doodgeskiet deur iemand?

Toe Hilda dit geskryf het was dit 'neergeskiet'. Nou kan ons skryf
'doodgeskiet'.

Arthur

> "Hilda" wrote...
>>
>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het
>> nooit met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir
>> sy politieke idees neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie
>> verwyder. Dit is 'n swart dag vir Nederland.
>> Hilda.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61618 is 'n antwoord op boodskap #61614] Ma, 06 Mei 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Innige meegevoel dan Arthur - ek stem volmondig saam dat dit inderdaad 'n
> swart dag is as iemand doodgeskiet word net omdat hy sekere idees handhaaf
> wat nie met die skieter s'n ooreenstem nie.
> Ek het nou net van Hilda hier die eerste keer die nuus gesien - kan julle
> meer uitbrei waar, hoe en deur wie?

In Hilversum toe hy 'n radiostudio verlaat het en na sy kar geloop het. Hy
is van digby met 'n aantal koeëls (minstens 3) doodgeskiet deur 'n man met 'n
baseballpet.

Ek het sojuis besef dat die nummer 2 van Fortuyn se party 'n 'allogtoon' is.
Aangesien sommiges beweer het dit was goed moontlik dat Fortuyn die volgende
premier sou word, sou dit nie ironies wees nie wanneer mense tog vir sy
party gaan stem oor 8 dae en dat ons dan 'n 'ver-regse allogtone' premier
gaan kry?

Groete,
Arthur

> "Arthur" wrote...
>> "Hilda" schreef...
>>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek
>>> het nooit met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n
>>> mens vir sy politieke idees neergeskiet word is dit baie ver van
>>> demokrasie verwyder. Dit is 'n swart dag vir Nederland.
>>
>> Dis opvallend dat enig kommentaar wat ek vanuit die buiteland gesien
>> het altyd die vermelding 'regs' of selfs 'ekstreem regs' het, asof die
>> saak verklaarbaar maak. Dit beskryf sy standpunte nie korrek nie.
>> Fortuyn was 'n populis wat oorspronklik uit die linkse hoek (PvdA)
>> gekom het. Ek het met moontlik die helft van sy idees saamgestem,
>> maar daar is andere politieke partye wat se idees meer met mynes
>> saamstem.
>>
>> Maar jy is reg, dis 'n swart dag vir Nederland.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61619 is 'n antwoord op boodskap #61618] Ma, 06 Mei 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef...
> Ek het sojuis besef dat die nummer 2 van Fortuyn se party 'n 'allogtoon' is.
> Aangesien sommiges beweer het dit was goed moontlik dat Fortuyn die volgende
> premier sou word, sou dit nie ironies wees nie wanneer mense tog vir sy
> party gaan stem oor 8 dae en dat ons dan 'n 'ver-regse allogtone' premier
> gaan kry?

Vir die wat belang stel in João Varela:
http://www.nrc.nl/dossiers/Kamerverkiezingen_2002/1016432532 858.html

Groete,
Arthur
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61624 is 'n antwoord op boodskap #61618] Di, 07 Mei 2002 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur - hoe moet ek die "swart" verklaar?

"Arthur" skryf in boodskap news:ab6j8n$18ci$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Innige meegevoel dan Arthur - ek stem volmondig saam dat dit inderdaad 'n
>> swart dag is as iemand doodgeskiet word net omdat hy sekere idees handhaaf
>> wat nie met die skieter s'n ooreenstem nie.
>> Ek het nou net van Hilda hier die eerste keer die nuus gesien - kan julle
>> meer uitbrei waar, hoe en deur wie?
>
> In Hilversum toe hy 'n radiostudio verlaat het en na sy kar geloop het. Hy
> is van digby met 'n aantal koeëls (minstens 3) doodgeskiet deur 'n man met 'n
> baseballpet.
>
> Ek het sojuis besef dat die nummer 2 van Fortuyn se party 'n 'allogtoon' is.
> Aangesien sommiges beweer het dit was goed moontlik dat Fortuyn die volgende
> premier sou word, sou dit nie ironies wees nie wanneer mense tog vir sy
> party gaan stem oor 8 dae en dat ons dan 'n 'ver-regse allogtone' premier
> gaan kry?
>
> Groete,
> Arthur
>
>> "Arthur" wrote...
>>> "Hilda" schreef...
>>>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek
>>>> het nooit met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n
>>>> mens vir sy politieke idees neergeskiet word is dit baie ver van
>>>> demokrasie verwyder. Dit is 'n swart dag vir Nederland.
>>>
>>> Dis opvallend dat enig kommentaar wat ek vanuit die buiteland gesien
>>> het altyd die vermelding 'regs' of selfs 'ekstreem regs' het, asof die
>>> saak verklaarbaar maak. Dit beskryf sy standpunte nie korrek nie.
>>> Fortuyn was 'n populis wat oorspronklik uit die linkse hoek (PvdA)
>>> gekom het. Ek het met moontlik die helft van sy idees saamgestem,
>>> maar daar is andere politieke partye wat se idees meer met mynes
>>> saamstem.
>>>
>>> Maar jy is reg, dis 'n swart dag vir Nederland.
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61628 is 'n antwoord op boodskap #61624] Di, 07 Mei 2002 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'Swart' omdat ons veronderstel dat Pim Fortuyn vir sy idees vermoor is en
dat dit teen die demokratiese waardes indruis.
Hilda.

"Jonas" skryf in boodskap news:ab7l65$fvt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Arthur - hoe moet ek die "swart" verklaar?
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61629 is 'n antwoord op boodskap #61615] Di, 07 Mei 2002 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*"
> Kalm aan, Hilde, we weten op dit ogenblik helemaal nog niet of het
> omwille van zijn politieke ideeën is geweest dat hij
doodgeschoten is.

Eerst even afwachten Wie en Waarom hij vermoord is voordat
er geoordeeld kan worden.
Het kan van alles zijn.. een politieke tegenstander .. een
homo hater...iemand uit zijn prive-sferen..
John Lennon is zelfs vermoord door een fan.

grt emmy

> "Hilda" schreef:
>
>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
>> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
>> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
>> dag vir Nederland.
>> Hilda.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61631 is 'n antwoord op boodskap #61629] Di, 07 Mei 2002 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Was hy nie 'n selferkende homoseksueel nie??

Thys (wat vra) oppie Bos

"emmy" skryf in boodskap news:ab7ntb$1dtd$1@scavenger.euro.net...
>
> "*Sterrenkijker*"
>> Kalm aan, Hilde, we weten op dit ogenblik helemaal nog
> niet of het
>> omwille van zijn politieke ideeën is geweest dat hij
> doodgeschoten is.
>
> Eerst even afwachten Wie en Waarom hij vermoord is voordat
> er geoordeeld kan worden.
> Het kan van alles zijn.. een politieke tegenstander .. een
> homo hater...iemand uit zijn prive-sferen..
> John Lennon is zelfs vermoord door een fan.
>
> grt emmy
>
>
>
>
>> "Hilda" schreef:
>>
>>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
>>> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
>>> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
>>> dag vir Nederland.
>>> Hilda.
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61645 is 'n antwoord op boodskap #61628] Di, 07 Mei 2002 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas,

Ek dink ek het daai een gesnap. Allogtoon beteken inderdaad 'n persoon van
'n ander "nie wit" ras.

HK.

"Hilda" skryf in boodskap news:J0JB8.61976$Ze.9849@afrodite.telenet-ops.be...
> 'Swart' omdat ons veronderstel dat Pim Fortuyn vir sy idees vermoor is en
> dat dit teen die demokratiese waardes indruis.
> Hilda.
>
> "Jonas" schreef in bericht
> news:ab7l65$fvt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Arthur - hoe moet ek die "swart" verklaar?
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61650 is 'n antwoord op boodskap #61631] Di, 07 Mei 2002 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Was hy nie 'n selferkende homoseksueel nie??

Ja hij was een homoseksueel en iedereen wist dat..
Ik hoor net dat de dader een blanke man van 32 jaren is die
alleen heeft gehandeld maar wel is er materiaal gevonden in
zijn huis die erop duiden dat hij betrokken/geïnteresseerd
was in het milieuactivisme.

http://www.cnn.com/2002/WORLD/europe/05/06/fortuyn.shooting/
http://www.cnn.com/2002/WORLD/europe/05/06/fortuyn.profile/i
ndex.html

ndex.html erbij typen anders werkt de link niet?
grt emmy

>
> Thys (wat vra) oppie Bos
> "emmy" wrote in message
> news:ab7ntb$1dtd$1@scavenger.euro.net...
>>
>> "*Sterrenkijker*"
>>> Kalm aan, Hilde, we weten op dit ogenblik helemaal nog niet of het
>>> omwille van zijn politieke ideeën is geweest dat hij
>> doodgeschoten is.
>>
>> Eerst even afwachten Wie en Waarom hij vermoord is voordat
>> er geoordeeld kan worden.
>> Het kan van alles zijn.. een politieke tegenstander .. een
>> homo hater...iemand uit zijn prive-sferen..
>> John Lennon is zelfs vermoord door een fan.
>>
>> grt emmy
>>
>>
>>
>>
>>> "Hilda" schreef:
>>>
>>>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
>>>> met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
>>>> neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
>>>> dag vir Nederland.
>>>> Hilda.
>>
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61667 is 'n antwoord op boodskap #61631] Di, 07 Mei 2002 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
linkse moordenaar.
maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak
~~~~~~~~~~~~~~~

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ab7ru5$2lsm$1@news.adamastor.ac.za...
> Was hy nie 'n selferkende homoseksueel nie??
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61669 is 'n antwoord op boodskap #61667] Di, 07 Mei 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Tobie- ek hoor die skieter was van 'n uiters godsdiensdtige gemeenskap.
En hy was nie eers 'n Moslem of Jood nie!:))
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:ab934h$3ls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
> 'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
> linkse moordenaar.
> maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
> nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
> het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak
> ~~~~~~~~~~~~~~~
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:ab7ru5$2lsm$1@news.adamastor.ac.za...
>> Was hy nie 'n selferkende homoseksueel nie??
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61671 is 'n antwoord op boodskap #61667] Di, 07 Mei 2002 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
> 'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
> linkse moordenaar.

Tobie, hier in Europa is jy outomaties 'ekstreem regs' wanneer jy 'n saak
soos die immigratiebeleid wil bespreek. Maak nie saak nie hoe jy dit wil
bespreek nie; sodra jy dit net in 'n debat inbring, is jy 'n duiwel, 'n
reinkarnasie van Hitler.

> maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
> nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
> het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak

Jy is reg, ek ken geen linkse politiekers in Nederland wat fysiek (sp?)
aangeval is deur regses nie. Dis eintlik altyd 'linkses' wat persone aanval
met meer as net woorde. Taarte, koeëls, verf, .... Ek dink dis omdat volgens
hulle filosofie die individu ondergeskik is aan die algemeen belang. Dis mos
goed om daardie duiwels te bestry. Geweld teen ekstreem regs is geoorloofde
geweld ....

Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
empatie opbring vir mense met andere menings. Maar ek dink nie linkses sal
hieroor saamstem nie :)

Oorigens is ek van mening dat 'links' en 'regs' terme is wat eintlik geen
plaas meer het in die huidige tyd. In ieder geval sien ek die verskille
tusse die ekstreme -ekstreem links en ekstreem regs- nie raak nie.

Groete,
Arthur
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61674 is 'n antwoord op boodskap #61669] Di, 07 Mei 2002 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ja Tobie- ek hoor die skieter was van 'n uiters godsdiensdtige gemeenskap.
> En hy was nie eers 'n Moslem of Jood nie!:))

Hy lyk my meer 'n soort van boedis. In ieder geval is hy 'n veganis ....

http://www.animalfreedom.org/paginas/column/volkertvandergra af.html

Groete,
Arthur

> "Tobie" wrote in message
> news:ab934h$3ls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
>> 'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
>> linkse moordenaar.
>> maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
>> nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
>> het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak
>> ~~~~~~~~~~~~~~~
>> "Thys de Wet" wrote in message
>> news:ab7ru5$2lsm$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Was hy nie 'n selferkende homoseksueel nie??
>>
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61687 is 'n antwoord op boodskap #61671] Di, 07 Mei 2002 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:


> Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
> empatie opbring vir mense met andere menings.

Ha, ha, ha, hiiiiiiieeeeeeeeee.

Die slagoffers van Hitler.
Die slagoffers van Mussolini.
Die slagoffers van P.W.Botha,
Wouter Basson en die Koevoet
joggies.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61688 is 'n antwoord op boodskap #61674] Di, 07 Mei 2002 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Hy lyk my meer 'n soort van boedis. In ieder geval is hy 'n veganis ....

Wat in die stuk laat jou dink dat hy
Boeddhis is? En weet jy wat 'n veganis
is? Dit het absoluut niks te doen met
Boeddhisme nie. 'n Persoon wat nog nooit
van Boeddhisme gehoor het nie, kan 'n
veganis wees. Die oorgrote meerderheid
van Boeddhiste is nie eens vegetariërs
nie.

Gloudina
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61694 is 'n antwoord op boodskap #61671] Wo, 08 Mei 2002 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur sê:
"Oorigens is ek van mening dat 'links' en 'regs' terme is wat eintlik geen
plaas meer het in die huidige tyd. In ieder geval sien ek die verskille
tusse die ekstreme -ekstreem links en ekstreem regs- nie raak nie."

Ek wil met jou saamstem - die tipering van mense al synde links en regs te
wees is 'n verstarde wyse om goeie meningsverskille te probeer kortwiek.
(Myns insiens reflekteer dit op die persoon wat die tipering aangryp.)

"Arthur" skryf in boodskap news:ab971b$qsb$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef...
>> volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
>> 'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
>> linkse moordenaar.
>
> Tobie, hier in Europa is jy outomaties 'ekstreem regs' wanneer jy 'n saak
> soos die immigratiebeleid wil bespreek. Maak nie saak nie hoe jy dit wil
> bespreek nie; sodra jy dit net in 'n debat inbring, is jy 'n duiwel, 'n
> reinkarnasie van Hitler.
>
>> maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
>> nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
>> het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak
>
> Jy is reg, ek ken geen linkse politiekers in Nederland wat fysiek (sp?)
> aangeval is deur regses nie. Dis eintlik altyd 'linkses' wat persone aanval
> met meer as net woorde. Taarte, koeëls, verf, .... Ek dink dis omdat volgens
> hulle filosofie die individu ondergeskik is aan die algemeen belang. Dis mos
> goed om daardie duiwels te bestry. Geweld teen ekstreem regs is geoorloofde
> geweld ....
>
> Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
> empatie opbring vir mense met andere menings. Maar ek dink nie linkses sal
> hieroor saamstem nie :)
>
> Oorigens is ek van mening dat 'links' en 'regs' terme is wat eintlik geen
> plaas meer het in die huidige tyd. In ieder geval sien ek die verskille
> tusse die ekstreme -ekstreem links en ekstreem regs- nie raak nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61709 is 'n antwoord op boodskap #61694] Wo, 08 Mei 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek wil met jou saamstem - die tipering van mense al synde links en regs te
> wees is 'n verstarde wyse om goeie meningsverskille te probeer kortwiek.
> (Myns insiens reflekteer dit op die persoon wat die tipering aangryp.)

Jy bedoel, elke keer as jy so teen my
uitvaar en al die verwagte ou etiketjies
gebruik van wie my vriende is, en van
"kommies" ensovoorts, ensovoorts, dat
dit op JOU, Jonas, reflekteer?

Gloudina
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61724 is 'n antwoord op boodskap #61687] Wo, 08 Mei 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
>> empatie opbring vir mense met andere menings.
> Ha, ha, ha, hiiiiiiieeeeeeeeee.

:) Presies my reaksie wanneer 'linkses' dieselfde beweer!

> Die slagoffers van Hitler.
> Die slagoffers van Mussolini.
> Die slagoffers van P.W.Botha,
> Wouter Basson en die Koevoet
> joggies.

Ek het van 'regses' gepraat, nie van diktators nie. P.W. Botha se politiese
orientasie ken ek nie, die van Wouter Basson ook nie (is dit nie die man wat
stories versin het om media aandag te kry en op die manier sy skuldcompleks
af te koop nie?) en van die Koevoet joggies het ek nog nie gehoor nie.

Groete,
Arthur
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61733 is 'n antwoord op boodskap #61671] Wo, 08 Mei 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
dankie Arthur
-----------------------
"Arthur"
---knip---
> Tobie, hier in Europa is jy outomaties 'ekstreem regs' wanneer
jy 'n saak
---knip---
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61751 is 'n antwoord op boodskap #61709] Do, 09 Mei 2002 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie

Ou oerwoudgesegde - behandel iemand soos hulle andere behandel - die wyse
waarop jy andere behandel dui aan hoe jy behandel wil word.

Onthou jy die trots en genoegdoening van uitdrukkings soos "aparheidsvarke",
"wit-omies" - hoe jy, vrou alleen, mense van hierdie nuusgroep weggejaag het
met beledigende op- en aanmerkings - asof jy die patentereg op die waarheid
en insig het.

Dit blyk nou dat julle pro-demokratiese lefties nie so demokraties is as wat
hulle probeer voorgee nie.
skryf in boodskap news:3CD919A7.1080506@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Ek wil met jou saamstem - die tipering van mense al synde links en regs te
>> wees is 'n verstarde wyse om goeie meningsverskille te probeer kortwiek.
>> (Myns insiens reflekteer dit op die persoon wat die tipering aangryp.)
>
> Jy bedoel, elke keer as jy so teen my
> uitvaar en al die verwagte ou etiketjies
> gebruik van wie my vriende is, en van
> "kommies" ensovoorts, ensovoorts, dat
> dit op JOU, Jonas, reflekteer?
>
> Gloudina
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61752 is 'n antwoord op boodskap #61751] Do, 09 Mei 2002 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Dit blyk nou dat julle pro-demokratiese lefties nie so demokraties is as wat
> hulle probeer voorgee nie.

Laat my dink aan Mark Twain, "What Is Man and Other Philosophical
Writings", p. 235.
"All democrats are insane, but not one of them knows it; none but the
republicans and mugwumps know it. All the republicans are insane, but
only the democrats and mugwumps can perceive it. The rule is perfect:
in all matters of opinion our adversaries are insane."

:-)
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61754 is 'n antwoord op boodskap #61752] Do, 09 Mei 2002 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie waar woorde daardie Katryn:))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:dn0kduk67phbp52d64nev6tcq68ge64r3c@4ax.com...
> "Jonas" wrote:
>
>> Dit blyk nou dat julle pro-demokratiese lefties nie so demokraties is as wat
>> hulle probeer voorgee nie.
>
> Laat my dink aan Mark Twain, "What Is Man and Other Philosophical
> Writings", p. 235.
> "All democrats are insane, but not one of them knows it; none but the
> republicans and mugwumps know it. All the republicans are insane, but
> only the democrats and mugwumps can perceive it. The rule is perfect:
> in all matters of opinion our adversaries are insane."
>
> :-)
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61766 is 'n antwoord op boodskap #61751] Do, 09 Mei 2002 12:12 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Dit blyk nou dat julle pro-demokratiese lefties nie so demokraties is as wat
> hulle probeer voorgee nie.

Hierts! Die omie wat lefties jag.
Maar nou, ou Jonas, volgens jou
eie uitspraak, reflekteer wat jy
hierbo sê op JOU, JOU, JOU.

Tant Hessie van die Derde Republiek,
wat trots is om 'n tottie genoem te
word.
Vorige onderwerp: My foto's op die web - Skagit Valley
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:46:09 MGT 2024