Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE [boodskap #61555] So, 05 Mei 2002 12:41 na volgende boodskap
Frikkie  is tans af-lyn  Frikkie
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Geagte Vriend

GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE

Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en
SAPD by http://go.to/samagte of enige ander Weermag /SAP lid in die
Wêreld.

Daar is ook 'n geselsgroep waar ons sommer lekker saam kan gesels en
stories uitruil. Lede is welkom om die blad te besoek en by die
geselsgroep aan te sluit. Om aan te sluit, stuur slegs 'n leë e-pos
aan die volgende adres: Weermag-...@topica.com

Kom gesels gerus saam met bekendes soos Kol Wynand du Toit en heelwat
senior SANW- en SAPD-offisiere. Daar is ook heelwat lede van die
Spesmagte en Koevoetlede in die groep.

rsa...@intekom.co.za
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61595 is 'n antwoord op boodskap #61555] Ma, 06 Mei 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hm.., ek het daarnet daardie webbladsy eens beloer...
Ek het dit nie geweet nie: daardie lyfspreuk van die Suidafrikaanse
weermag ('Eendrag maak mag") is nou net dieselfde as die nasionale
lyfspreuk van België ("Eendracht maakt macht- L'union fait la force").
'n Mens kan dit selfs nog sien op die vroeëre Belgiese banknote..
Dis tog alles baie merkwaardig! Maar ons is heeltemal geen
apartheidsvarkens nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
------------------------------------------------------------ --------------------------------------------------

Frikkie@apartheidsvark.RSA (Frikkie) schreef:

> Dear Friend
>
> CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World:
>
> I have compiled a web page for current and former members of the SANDF
> and SAPS at http://go.to/samagte or any Army / Police around the
> World.
>
> There is also a chat room where we can get together and swop stories.
> Members are welcome to visit the page and join the chat room. To join,
> just send a blank e-mail to the following address:
> Weermag-...@topica.com
>
> Join us and discuss matters with well-known men like Col Wynand du
> Toit and a number of senior officers in the SANDF and SAPS. There are
> also a number of Special Force members and Koevoet members in the
> group.
>
> rsa...@intekom.co.za
>
> ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________
>
> Geagte Vriend
>
> GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
>
> Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en
> SAPD by http://go.to/samagte of enige ander Weermag /SAP lid in die
> Wêreld.
>
> Daar is ook 'n geselsgroep waar ons sommer lekker saam kan gesels en
> stories uitruil. Lede is welkom om die blad te besoek en by die
> geselsgroep aan te sluit. Om aan te sluit, stuur slegs 'n leë e-pos
> aan die volgende adres: Weermag-...@topica.com
>
> Kom gesels gerus saam met bekendes soos Kol Wynand du Toit en heelwat
> senior SANW- en SAPD-offisiere. Daar is ook heelwat lede van die
> Spesmagte en Koevoetlede in die groep.
>
> rsa...@intekom.co.za
>
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61602 is 'n antwoord op boodskap #61595] Ma, 06 Mei 2002 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat se varke is julle dan?

O ja, ek was al in die Kongo (ou Zaire) waar julle 1,000 swartmense laat
sterf het vir elke kilometer spoorlyn wat julle tussen Matadi en Kinshasa
gebou het.

Suig my duim my ou - moet jouself nie as hoogheilig verklaar nie - Afrika is
miskien donker, maar daar is wel geletterde mense wat hier bly - jammer hoor
...

Vertel my van julle roemryke koloniale dae toe die witvarke van Suid-Afrika
die Belge in hulle huise opgeneem het toe hulle vir Lumumba en sy trawante
gevlug het?

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cd68323.2736181@news.skynet.be...
> Hm.., ek het daarnet daardie webbladsy eens beloer...
> Ek het dit nie geweet nie: daardie lyfspreuk van die Suidafrikaanse
> weermag ('Eendrag maak mag") is nou net dieselfde as die nasionale
> lyfspreuk van België ("Eendracht maakt macht- L'union fait la force").
> 'n Mens kan dit selfs nog sien op die vroeëre Belgiese banknote..
> Dis tog alles baie merkwaardig! Maar ons is heeltemal geen
> apartheidsvarkens nie.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> ------------------------------------------------------------ -------------- ------------------------------------
>
> Frikkie@apartheidsvark.RSA (Frikkie) schreef:
>
>> Geagte Vriend
>>
>> GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
>>
>> Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en
>> SAPD by http://go.to/samagte of enige ander Weermag /SAP lid in die
>> Wêreld.
>>
>> Daar is ook 'n geselsgroep waar ons sommer lekker saam kan gesels en
>> stories uitruil. Lede is welkom om die blad te besoek en by die
>> geselsgroep aan te sluit. Om aan te sluit, stuur slegs 'n leë e-pos
>> aan die volgende adres: Weermag-...@topica.com
>>
>> Kom gesels gerus saam met bekendes soos Kol Wynand du Toit en heelwat
>> senior SANW- en SAPD-offisiere. Daar is ook heelwat lede van die
>> Spesmagte en Koevoetlede in die groep.
>>
>> rsa...@intekom.co.za
>>
>
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61604 is 'n antwoord op boodskap #61602] Ma, 06 Mei 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - ek het nagelaat - die spoorlyn is 240 km lank .. Jy behoort die ou
sommetjie op jou telraam te kan maak.

"Jonas" skryf in boodskap news:ab654c$iot$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nou wat se varke is julle dan?
>
> O ja, ek was al in die Kongo (ou Zaire) waar julle 1,000 swartmense laat
> sterf het vir elke kilometer spoorlyn wat julle tussen Matadi en Kinshasa
> gebou het.
>
> Suig my duim my ou - moet jouself nie as hoogheilig verklaar nie - Afrika is
> miskien donker, maar daar is wel geletterde mense wat hier bly - jammer hoor
> ...
>
> Vertel my van julle roemryke koloniale dae toe die witvarke van Suid-Afrika
> die Belge in hulle huise opgeneem het toe hulle vir Lumumba en sy trawante
> gevlug het?
>
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cd68323.2736181@news.skynet.be...
>> Hm.., ek het daarnet daardie webbladsy eens beloer...
>> Ek het dit nie geweet nie: daardie lyfspreuk van die Suidafrikaanse
>> weermag ('Eendrag maak mag") is nou net dieselfde as die nasionale
>> lyfspreuk van België ("Eendracht maakt macht- L'union fait la force").
>> 'n Mens kan dit selfs nog sien op die vroeëre Belgiese banknote..
>> Dis tog alles baie merkwaardig! Maar ons is heeltemal geen
>> apartheidsvarkens nie.
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> ------------------------------------
>>
>> Frikkie@apartheidsvark.RSA (Frikkie) schreef:
>>
>>> Geagte Vriend
>>>
>>> GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
>>>
>>> Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en
>>> SAPD by http://go.to/samagte of enige ander Weermag /SAP lid in die
>>> Wêreld.
>>>
>>> Daar is ook 'n geselsgroep waar ons sommer lekker saam kan gesels en
>>> stories uitruil. Lede is welkom om die blad te besoek en by die
>>> geselsgroep aan te sluit. Om aan te sluit, stuur slegs 'n leë e-pos
>>> aan die volgende adres: Weermag-...@topica.com
>>>
>>> Kom gesels gerus saam met bekendes soos Kol Wynand du Toit en heelwat
>>> senior SANW- en SAPD-offisiere. Daar is ook heelwat lede van die
>>> Spesmagte en Koevoetlede in die groep.
>>>
>>> rsa...@intekom.co.za
>>>
>>
>
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61605 is 'n antwoord op boodskap #61604] Ma, 06 Mei 2002 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie 240 km nie, 366 !
Hilda.

"Jonas" skryf in boodskap news:ab65bh$9k7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jammer - ek het nagelaat - die spoorlyn is 240 km lank .. Jy behoort die ou
> sommetjie op jou telraam te kan maak.
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61607 is 'n antwoord op boodskap #61602] Ma, 06 Mei 2002 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef:

> Nou wat se varke is julle dan?
>
> O ja, ek was al in die Kongo (ou Zaire) waar julle 1,000 swartmense laat
> sterf het vir elke kilometer spoorlyn wat julle tussen Matadi en Kinshasa
> gebou het.

Ek weet daar nie van nie. Maar as dit waar is dan vind ek dit wel
skandalig van me eie landgenote wat dit ooit sou gedoen het...
>
> Suig my duim my ou - moet jouself nie as hoogheilig verklaar nie - Afrika is
> miskien donker, maar daar is wel geletterde mense wat hier bly - jammer hoor
> ...

As jy bedoel dat in Afrika ook geletterde mense onder die swartmense
is dan is ek daarvan oortuig dis waar. Ek het dit self gesien toe ek
me opleiding gehad het vir me offisierskap op die vragskepe. Toe was
daar ook swartmense aan boord. Maar as ek die artikels lees van
hierdie nuusgroep dan sou 'n mens glo daar is heeltemal geen
geletterdes onder die swartmense in Afrika.
>
> Vertel my van julle roemryke koloniale dae toe die witvarke van Suid-Afrika
> die Belge in hulle huise opgeneem het toe hulle vir Lumumba en sy trawante
> gevlug het?

Toevallig weet ek daar meer van. Ek ken 'n mens in Suid-Afrika wat in
daardie jare ook moes vlug uit Kongo. Daardie persoon het vir my gesê
die Belge was heeltemal nie so welkom nie in Suid-Afrika soos jy my
nou sou wou doen glo. Daardie mens het baie moeilikhede gehad om te
kan bly.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cd68323.2736181@news.skynet.be...
>> Hm.., ek het daarnet daardie webbladsy eens beloer...
>> Ek het dit nie geweet nie: daardie lyfspreuk van die Suidafrikaanse
>> weermag ('Eendrag maak mag") is nou net dieselfde as die nasionale
>> lyfspreuk van België ("Eendracht maakt macht- L'union fait la force").
>> 'n Mens kan dit selfs nog sien op die vroeëre Belgiese banknote..
>> Dis tog alles baie merkwaardig! Maar ons is heeltemal geen
>> apartheidsvarkens nie.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> ------------------------------------------------------------ --------------
> ------------------------------------

>> Frikkie@apartheidsvark.RSA (Frikkie) schreef:

>>> Geagte Vriend
>>>
>>> GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
>>>
>>> Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en
>>> SAPD by http://go.to/samagte of enige ander Weermag /SAP lid in die
>>> Wêreld.
>>>
>>> Daar is ook 'n geselsgroep waar ons sommer lekker saam kan gesels en
>>> stories uitruil. Lede is welkom om die blad te besoek en by die
>>> geselsgroep aan te sluit. Om aan te sluit, stuur slegs 'n leë e-pos
>>> aan die volgende adres: Weermag-...@topica.com
>>>
>>> Kom gesels gerus saam met bekendes soos Kol Wynand du Toit en heelwat
>>> senior SANW- en SAPD-offisiere. Daar is ook heelwat lede van die
>>> Spesmagte en Koevoetlede in die groep.
>>>
>>> rsa...@intekom.co.za
>>>

>
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61625 is 'n antwoord op boodskap #61605] Di, 07 Mei 2002 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Hilda ...

"Hilda" skryf in boodskap news:KjxB8.60837$Ze.9554@afrodite.telenet-ops.be...
> Nie 240 km nie, 366 !
> Hilda.
>
> "Jonas" schreef in bericht
> news:ab65bh$9k7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jammer - ek het nagelaat - die spoorlyn is 240 km lank .. Jy behoort die ou
>> sommetjie op jou telraam te kan maak.
>
Re: CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE around the World [boodskap #61627 is 'n antwoord op boodskap #61625] Di, 07 Mei 2002 04:44 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, 'hy' het dit verdien :-)) .
Hilda.

"Jonas" skryf in boodskap news:ab7l8i$si8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jammer Hilda ...
> "Hilda" wrote in message
> news:KjxB8.60837$Ze.9554@afrodite.telenet-ops.be...
>> Nie 240 km nie, 366 !
>> Hilda.
>>
>> "Jonas" schreef in bericht
>> news:ab65bh$9k7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jammer - ek het nagelaat - die spoorlyn is 240 km lank .. Jy behoort die ou
>>> sommetjie op jou telraam te kan maak.
>>
>
Vorige onderwerp: Jim Reeves sterf in vliegongeluk
Volgende onderwerp: draai sy nek om
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:35:33 MGT 2024