Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tuisblad
Tuisblad [boodskap #6131] Wo, 03 April 1996 00:00 na volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek nooi almal wat belang stel, vriendelik uit om te kom kuier by my Tuisblad.
Daar wag 'n verassing of twee!

Die URL is: http://www.lookup.com/Homepages/84521/home.html


Groete


De Waal Venter ;-}
Re: Tuisblad [boodskap #6138 is 'n antwoord op boodskap #6131] Do, 04 April 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
De Waal Venter schreef:

> Ek nooi almal wat belang stel vriendelik uit om 'n besoek by my Tuisblad
> te kom afle^. Daar wag 'n verrassing of twee!

> Die URL is: http://www.lookup.com/Homepages/84521/home.html

'n oulike bladsy.

Het jy ook 'n plaatjie van 'n njippit?

Robert.

--

Robert se Afrikaanse bladsy: http://www.xs4all.nl/~wagenaar
Re: Tuisblad [boodskap #15833 is 'n antwoord op boodskap #6131] Wo, 17 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

> Henri Burger heeft geschreven...
>> Arthur Hagen heeft geschreven in bericht ...

>>> Wat is naellope?
>>
>> "Sprints" op Engels. Wat sal dit in Nederlands wees?
>
> Wij kennen sprinten als heel snel een klein stukje heel hardlopen

> Naellope, heeft dat woord iets met (teen-)nagels van doen? Omdat je bij
> sprinten hoofdzakelijk op je tenen loopt?
>
> Ik dacht eerst namelijk dat het iets met spijkers (ook nagels) te maken had,
> maar ik kon me er zo slecht iets bij voorstellen
> Groeten,
> Arthur


Ek is so verbaas dat daar nie 'n Nederlandse
ekwivalent vir "naelloper" is nie. Dit klink
so Diets. En die woord "nael" vir "baie vinnig
hardloop" (kan selfs met kaalvoete wees) is
baie bekend in Afrikaans. Ek wonder waar dit
vandaan kom.
Daar is twee "naels" in Afrikaans. Die een
kom van die Nederlandse "nagel" (Eng, nail.)
Die ander "nael" kom van Ndl. "nawel" (navel.)
Dus vingernaels en naelstring.
Ek neem aan die een waarvan "naelloper" kom,
is van "nagel." Maar ek dink nie dit is as gevolg
van die feit dat moderne mense met spykerskoene
hardloop wat spykers (cleats) onderaan het nie.
Ek kan ook nie dink dat Arthur se suspisie (dat
'n naelloper op sy tone en dus sy naels hardloop)
die regte verklaring is nie. Ek het nie 'n
etimologiese woordeboek nie. Kan iemand dit vir
ons naslaan?

Gloudina
Re: Tuisblad [boodskap #15834 is 'n antwoord op boodskap #6131] Wo, 17 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

> Net 'n dokter sal sy verwagtende vrou elke
> keer met vakansie neem en nie bekommer wees
> of sy na aan 'n dokter sal wees nie.

Dankie vir die vertroue, Gloudina, maar dit beteken net mooi bokkerol as jy in
Samburu in Kenia sit, of in 'n tent by Mana Pools!

>
> Wanneer is jou jongste gebore?

26 Maart 1998.

> As sukikaki beteken wat ek dink dit beteken,
> dan moet dit volgens Afrikaanse spelreels
> 'n dubbele k aan die einde kry,

Wat het geword van digterlike vryheid? En ja, dit beteken wat jy dink dit
beteken!

Groete

Henri

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Tuisblad [boodskap #15835 is 'n antwoord op boodskap #6131] Wo, 17 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes:
> Gloudina skryf:
>
>> So, ek was tog reg die eerste keer.
>> Gloudina
>
> Hoe seker is jy?
>
> Groete

Net 'n dokter sal sy verwagtende vrou elke
keer met vakansie neem en nie bekommer wees
of sy na aan 'n dokter sal wees nie.

Wanneer is jou jongste gebore?

As sukikaki beteken wat ek dink dit beteken,
dan moet dit volgens Afrikaanse spelreels
'n dubbele k aan die einde kry, anders dink
ek nog altyd jy praat van 'n kakie, soos ou
Frikkie nou is, 'n hanskakie.

Die tannie van die taal-polisie
Re: Tuisblad [boodskap #15850 is 'n antwoord op boodskap #6131] Do, 18 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Jun 1998 20:01:56 GMT, hen...@pixie.co.za wrote:

> 26 Maart 1998.

Henri, maak dit net reg op jou webblad....
Re: Tuisblad [boodskap #15858 is 'n antwoord op boodskap #6131] Vr, 19 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter wrote:
>
> On Wed, 17 Jun 1998 20:01:56 GMT, hen...@pixie.co.za wrote:
>
>> 26 Maart 1998.
>
> Henri, maak dit net reg op jou webblad....

Shees - everyone's a critic!
Re: Tuisblad [boodskap #15859 is 'n antwoord op boodskap #6131] Vr, 19 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op 17 Jun 1998 21:35:36 GMT skryf :

> "Arthur Hagen" writes:
>
>> Henri Burger heeft geschreven...
>>> Arthur Hagen heeft geschreven in bericht ...
>
>>>> Wat is naellope?
>>>
>>> "Sprints" op Engels. Wat sal dit in Nederlands wees?
>>
>> Wij kennen sprinten als heel snel een klein stukje heel hardlopen
>
>> Naellope, heeft dat woord iets met (teen-)nagels van doen? Omdat je bij
>> sprinten hoofdzakelijk op je tenen loopt?
>>
>> Ik dacht eerst namelijk dat het iets met spijkers (ook nagels) te maken had,
>> maar ik kon me er zo slecht iets bij voorstellen
>> Groeten,
>> Arthur
>
>
> Ek is so verbaas dat daar nie 'n Nederlandse
> ekwivalent vir "naelloper" is nie. Dit klink
> so Diets. En die woord "nael" vir "baie vinnig
> hardloop" (kan selfs met kaalvoete wees) is
> baie bekend in Afrikaans. Ek wonder waar dit
> vandaan kom.
> Daar is twee "naels" in Afrikaans. Die een
> kom van die Nederlandse "nagel" (Eng, nail.)
> Die ander "nael" kom van Ndl. "nawel" (navel.)
> Dus vingernaels en naelstring.
> Ek neem aan die een waarvan "naelloper" kom,
> is van "nagel." Maar ek dink nie dit is as gevolg
> van die feit dat moderne mense met spykerskoene
> hardloop wat spykers (cleats) onderaan het nie.
> Ek kan ook nie dink dat Arthur se suspisie (dat
> 'n naelloper op sy tone en dus sy naels hardloop)
> die regte verklaring is nie. Ek het nie 'n
> etimologiese woordeboek nie. Kan iemand dit vir
> ons naslaan?

Wel, wel, wel, daar skort niks met Hollanders se intuïsie nie, so
naastenby.
Uit Afrikaanse Etimologieë van Boshoff en Nienaber:
nael II: ww., "hardloop"; Ndl ken nagelen blb. alleen in bet.
"vaspen"(uit nagel II by WNT), terwyl Afr. ww. wsk. verb. hou m. die
nels aan dierekloue wat by d. hardloop i.d. grond geslaan word (uit
nagel I by WNT).
Groete
Hannes
>
> Gloudina
>
Re: Tuisblad [boodskap #15882 is 'n antwoord op boodskap #6131] Ma, 22 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
HILDA skryf:

> Ja, dit sal baie lekker wees om nog van daardie stories op jou tuisblad te
> lees !

My vraag was, of ek moet voortgaan om nuwes op die ng te plaas?

> Hilda. (terloops : Gervaas is my man se naam - Hellin is ons van :-) ).

'Skuus, ek wou nog verskoning vra - het my blabs agtergekom toe dit te laat
was. Op daai stadium was my kop so vol html-kodes, jpg's en gif's, dat ek
nie heeltemal by was nie!

Groete

Henri
(Nou te sien by: http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html)
Re: Tuisblad [boodskap #15883 is 'n antwoord op boodskap #6131] Ma, 22 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Jun 1998 13:29:04 +0200, lou wrote:

> Johan N Potgieter wrote:
>>
>> On Wed, 17 Jun 1998 20:01:56 GMT, hen...@pixie.co.za wrote:
>>
>>> 26 Maart 1998.
>>
>> Henri, maak dit net reg op jou webblad....
>
> Shees - everyone's a critic!

Nee man, net toevallig raakgesien - ek wou eers aflei dat ou Henri
dalk die kind aangeneem het. My eie niggie was in so 'n bootjie - die
jongste byvoeging se verjaardag is 'n hele paar jaar tevore...
Re: Tuisblad [boodskap #15884 is 'n antwoord op boodskap #6131] Ma, 22 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Daar was 'n versoek dat ek Hardekoolvuurstories op die blad moet plaas. Ek
> het een geplaas wat reeds hier verskyn het, maar my vraag is of ek moet
> voortgaan om nuwes hier te plaas?

Hallo Henri !

Ja, dit sal baie lekker wees om nog van daardie stories op jou tuisblad te
lees !
Hilda. (terloops : Gervaas is my man se naam - Hellin is ons van :-) ).
Re: Tuisblad [boodskap #15902 is 'n antwoord op boodskap #6131] Wo, 24 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jun 1998 23:45:17 -0600, "Henri Burger"
wrote:

> Daar was 'n versoek dat ek Hardekoolvuurstories op die blad moet plaas. Ek
> het een geplaas wat reeds hier verskyn het, maar my vraag is of ek moet
> voortgaan om nuwes hier te plaas?
>
> Wees maar geduldig met die aflaai van die foto's - miskien is dit die moeite
> werd!
>
> Groete
>
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (Nou op die Net by: http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html !)
>
>
> --
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
>

Henri,
Jy moet werklik geluk gewens word met daardie pragtige fotos! Ek is
baie jaloers - dalk moet jy ook 'n blad publiseer met wenke op oor hoe
om sulke mooi fotos op die net te kry!

Doe so voort!
Johan
Vorige onderwerp: Re: Events on IPPV ?
Volgende onderwerp: Re: ±z¤£¥i¤£ ̧Õ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 07:16:32 MGT 2024