Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan al die slimmes op die ng
Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61254] Ma, 29 April 2002 06:12 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar kan ek info kry oor die 10 rykste mense in SA, op die internet?

Nie almal (al die slimmes) tegelyk nie! ;))

Dankie

Kekkelbek (wat nie meer tyd kry vir kekkel nie)
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61256 is 'n antwoord op boodskap #61254] Ma, 29 April 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bel die Presidensiele Kantoor in Pretoria.
Hulle weet alles.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3ccce402.0@news1.mweb.co.za...
> Waar kan ek info kry oor die 10 rykste mense in SA, op die internet?
>
> Nie almal (al die slimmes) tegelyk nie! ;))
>
>
> Dankie
>
> Kekkelbek (wat nie meer tyd kry vir kekkel nie)
>
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61260 is 'n antwoord op boodskap #61256] Ma, 29 April 2002 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:aaipej$avpov$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bel die Presidensiele Kantoor in Pretoria.
> Hulle weet alles.
> Annette

LOL! en natuurlik is jy die vinnigste een om te antwoord! Lyk my die ander
is nie so slim as wat ek gedink het nie ;))

>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3ccce402.0@news1.mweb.co.za...
>> Waar kan ek info kry oor die 10 rykste mense in SA, op die internet?
>>
>> Nie almal (al die slimmes) tegelyk nie! ;))
>>
>>
>> Dankie
>>
>> Kekkelbek (wat nie meer tyd kry vir kekkel nie)
>>
>
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61262 is 'n antwoord op boodskap #61260] Ma, 29 April 2002 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - jy mag nie so sê nie- ons is almal slim hier - nie een van ons weet
wie oor die naweek miskien doodgegaan het , deur Die Scorpions ondersoek
word of Vrydagmiddag laat 'n klomp geld op die beurs verloor het nie;))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3cccf772.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:aaipej$avpov$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bel die Presidensiele Kantoor in Pretoria.
>> Hulle weet alles.
>> Annette
>
> LOL! en natuurlik is jy die vinnigste een om te antwoord! Lyk my die ander
> is nie so slim as wat ek gedink het nie ;))
>
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3ccce402.0@news1.mweb.co.za...
>>> Waar kan ek info kry oor die 10 rykste mense in SA, op die internet?
>>>
>>> Nie almal (al die slimmes) tegelyk nie! ;))
>>>
>>>
>>> Dankie
>>>
>>> Kekkelbek (wat nie meer tyd kry vir kekkel nie)
>>>
>>
>
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61265 is 'n antwoord op boodskap #61254] Ma, 29 April 2002 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.soyouwanna.com/site/toptens/richmen/richmen.html

http://www.forbes.com/people/2001/06/21/billionairesindex.ht ml

TJ
www.artslink.co.za
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61299 is 'n antwoord op boodskap #61265] Di, 30 April 2002 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ skryf in boodskap news:3cccfe82$0$225@hades.is.co.za...
> http://www.soyouwanna.com/site/toptens/richmen/richmen.html
>
> http://www.forbes.com/people/2001/06/21/billionairesindex.ht ml
>
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Ek kon slegs vir die Ruperts en die Oppenheimers vind omdat hulle in
dieselfde klas as die rystes van die wêreld val. Verder kon ek die wêreld
se rykstes opspoor, maar die SA se "arme" rykes nie! Jy weet nie miskien
waar ek nog kan gaan soek nie?

Die internet is besig om een reuse advertensie te word, veral die SA Search
engines. Dit raak feitlik onmoontlik om vir die kinders iets vir skool op
die internet te soek. Dis sowaar makliker en gaan biblioteek toe! - wel aan
tyd gaan mens defnitief spaar ;)

MWeb se "Learning" vir die kinders bied ook niks. Ek kon nog nie een keer
daar geholpe geraak nie.

Kekkel
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61302 is 'n antwoord op boodskap #61299] Di, 30 April 2002 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.news24.com/News24/WhosWho/Home/

Daar is ook 'n boek of uitgawe iewers: "Who's Who" met die inligting.

TJ
www.artslink.co.za
Re: Aan al die slimmes op die ng [boodskap #61303 is 'n antwoord op boodskap #61299] Di, 30 April 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaatjie, stuur asseblief vir my per e-pos jou regte e-pos adres - ek skryf
vir jou, maar my ISP wil dit nie aanstuur nie;)

Kekkelbek skryf in boodskap news:3cce6ade.0@news1.mweb.co.za...
>
> TJ wrote in message
> news:3cccfe82$0$225@hades.is.co.za...
>> http://www.soyouwanna.com/site/toptens/richmen/richmen.html
>>
>> http://www.forbes.com/people/2001/06/21/billionairesindex.ht ml
>>
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
> Ek kon slegs vir die Ruperts en die Oppenheimers vind omdat hulle in
> dieselfde klas as die rystes van die wêreld val. Verder kon ek die wêreld
> se rykstes opspoor, maar die SA se "arme" rykes nie! Jy weet nie miskien
> waar ek nog kan gaan soek nie?
>
> Die internet is besig om een reuse advertensie te word, veral die SA Search
> engines. Dit raak feitlik onmoontlik om vir die kinders iets vir skool op
> die internet te soek. Dis sowaar makliker en gaan biblioteek toe! - wel aan
> tyd gaan mens defnitief spaar ;)
>
> MWeb se "Learning" vir die kinders bied ook niks. Ek kon nog nie een keer
> daar geholpe geraak nie.
>
> Kekkel
>
SA se "arme" rykes [boodskap #61314 is 'n antwoord op boodskap #61299] Di, 30 April 2002 13:33 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kekkelbek :
Ek kon slegs vir die Ruperts en die Oppenheimers vind omdat
hulle in dieselfde klas as die rystes van die wêreld val. Verder
kon ek die wêreld se rykstes opspoor, maar die SA se "arme"
rykes nie! Jy weet nie miskien waar ek nog kan gaan soek nie?

Wouter
Die Financial Mail skryf van tyd tot tyd 'n artikel oor die 25 (?)
"rykste" families in SA. Hulle kyk egter net na genoteerde
aandele en dit gee dalk 'n effens skewe prentjie. Ek het
ongelukkig nie 'n voorbeeld nie en weet ook nie of en hoe
jy dit op hulle webbladsye kan opspoor nie. Jy kan by
http://free.financialmail.co.za/ probeer, maar ek dink
jy moet ''n intekenaar wees om toegang tot hulle srgiewe
te hê?

Naas die wat jy noem, is ame wat ek vorige artikels onthou
die families van Basil Hersov, Dirk Hertzog (Rembrandt),
Christo Wiese (Pep) en GT Ferreira (RMB). Maar die name
verander baie van jaar na jaar, soos wat aandeelpryse skommel.
Vorige onderwerp: Wat is die verskil?
Volgende onderwerp: Re: looking for job in South-Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:01:27 MGT 2024