Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Finansies
Finansies [boodskap #6101] Vr, 29 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, mense.

Ek sien Trevor Manuel is ons nuwe Minister van Finansies. Die hemel help ons.

Frank.
Re: Finansies [boodskap #6106 is 'n antwoord op boodskap #6101] Sa, 30 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
James Andrews[2]  is tans af-lyn  James Andrews[2]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 29 Mar 1996 21:54:42 +0200, Frank Snyckers
wrote:

>
> Hallo, mense.
> Ek sien Trevor Manuel is ons nuwe Minister van Finansies. Die hemel help ons.
> Frank.
Ek is geneig om met jou saam te stem, Frank. Die groep
"soc.culture.south-africa" het ook soortgelyke bespreking in Engels
geloods.
I have a faint suspicion you are fluent in English.
James
Cape Town ZA
Re: Finansies [boodskap #6114 is 'n antwoord op boodskap #6101] Ma, 01 April 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
cand...@aztec.co.za (James Andrews) wrote:

Hallo, mense.
>> Ek sien Trevor Manuel is ons nuwe Minister van Finansies. Die hemel help ons.

> Ek is geneig om met jou saam te stem, Frank. >>>

Hoekom sal die hemel ons moet help?
Re: Finansies [boodskap #6125 is 'n antwoord op boodskap #6101] Di, 02 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
Frank Snyckers wrote:

> Ek sien Trevor Manuel is ons nuwe Minister van Finansies. Die hemel help ons.
>
> Frank.


Ja, ons finansies is nou in "manual" gesit. Ek wonder net of Manual die
Automatic keuse was?





Johan Kriel
(joh...@nac.ac.za)

Re: Finansies [boodskap #6126 is 'n antwoord op boodskap #6101] Di, 02 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
cand...@aztec.co.za (James Andrews) wrote:

<>Hallo, mense.
>>Ek sien Trevor Manuel is ons nuwe Minister van Finansies. Die hemel help ons.
>
> As mens so na die finansi"ele markte se skommelinge en die verswakking in die
> rand kyk, weet mens sommer wat die besigheidswêreld van hierdie aanstelling
> dink.

> Antonie>>>


Ja, Trevor is magtig.......die hele finansiele wereld draai om hom.
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5969] Inflasie
Volgende onderwerp: Die Ekonomie van Japan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:45:06 MGT 2024