Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » eindperiode
eindperiode [boodskap #60703] Sa, 20 April 2002 12:56 na volgende boodskap
chrisnel  is tans af-lyn  chrisnel
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
is daar enigiemand wat belang stel in die "Countdown" van Planeet Aarde?

Net o julle gerus te stel: Ek behoort aan geen kerk, nie want sdie woord
'kerk' kom nie in die oorspronklike Teks voor nie, so jy hoef nie bang te
wees dat ek enigiets aan jou verkoop vir jou siel nie. Dis die werk van
pouse, priesters, professors, predikante, ens.
Re: eindperiode [boodskap #60771 is 'n antwoord op boodskap #60703] So, 21 April 2002 18:51 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"chrisnel"
---knip---
Dis die werk van
> pouse, priesters, professors, predikante, ens.
~~~~~~~~~~
Jy bedoel skrifgeleerdes. Hmmm .... hulle 'trackrecords' laat
nogal veel te wense oor. :-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Latest news from Luanda
Vars nuus uit Luanda
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Hey, Q!
Volgende onderwerp: Hoephoep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 17:00:00 MGT 2024