Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BAIE GELUK WOUTER BASSON !!
BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60161] Vr, 12 April 2002 19:17 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy was vals beskuldig en deurgaans het jy die wat jou beswadder het, met 'n
glimlag in die oë gekyk. Waarom? Jy het geglo in jou onskuld. Miskien is
jou probleme nie heeltemaal opgelos nie. Moontlik gaan die magte van die
duister en haat en nyd nie sommer lê nie.

Dis nie die Swart gemeenskap nie. Hulle is maar bloot reaksionêr en laat
hulself opstook.

Die wat jou met soveel oortuiging haat beskryf jou nie as 'n persoon nie
maar as 'n simbool van Afrikaner-onderdrukking en wreedheid. Maar hulle
LIEG! En hulle sal met hul heksejag aangaan tot in lengte van dae. As jy
aan die pen sou ry is dit maar net nog 'n spyker in die Afrikaner se
doodskis.

Ek wag vir u boek op u baie interesante lewe.

Nogmaals geluk!!!
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60164 is 'n antwoord op boodskap #60161] Vr, 12 April 2002 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
WB  is tans af-lyn  WB
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
, "Grahame" sê:
> Jy was vals beskuldig en deurgaans het jy die wat jou beswadder het, met 'n
> glimlag in die oë gekyk. Waarom? Jy het geglo in jou onskuld.
>
> Nogmaals geluk!!!
>

Baie dankie Grahame. Steeds is daar mense wat my haat en nie
glo dat ek byna heeltemal onskuldig is nie. Mense soos jy onderskraag
my egter. Ek glo dat my kennis en vaardighede nie moet verlore gaan
nie en het dus besluit om na Zimbabwe te emmigreer en kyk wat ek
daar kan doen
Dankie nogmaals, ek waardeer vriende soos jy.

WB
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60174 is 'n antwoord op boodskap #60164] Vr, 12 April 2002 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

WB wrote:

na Zimbabwe te emmigreer en kyk wat ek
> daar kan doen

Wel, ou Woutertjie, voor jy na Zimbabwe
emigreer, leer tog eers hoe om die woord
te spel.
En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo
jy mense kan uitstoot uit die vliegtuie uit
nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer
het, is in die geval van Zimbabwe die Indiese
Oseaan. Onthou dit tog.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60183 is 'n antwoord op boodskap #60174] Sa, 13 April 2002 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help gou hier aantie - wat is die verskil in jou en WB se spelling van
Zimbabwe?

Dis Saterdag hier, en die brein is op naweek.:))

Tekengrap in Argus:
Eerste joernalis: Ek is verbaas dat WB vrygespreek is nadat al die getuienis
aangehoor is.
Tweede joernalis: Ek sou nog meer verbaas gewees het as hy nie vrygespreek
was nie.

Annette

skryf in boodskap news:3CB76C84.8090009@rogers.com...
> WB wrote:
>
> na Zimbabwe te emmigreer en kyk wat ek
>> daar kan doen
>
> Wel, ou Woutertjie, voor jy na Zimbabwe
> emigreer, leer tog eers hoe om die woord
> te spel.
> En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo
> jy mense kan uitstoot uit die vliegtuie uit
> nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer
> het, is in die geval van Zimbabwe die Indiese
> Oseaan. Onthou dit tog.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60186 is 'n antwoord op boodskap #60183] Sa, 13 April 2002 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Apr 2002 07:44:02 +0200, "Annette" wrote:

> Help gou hier aantie - wat is die verskil in jou en WB se spelling van
> Zimbabwe?

Nee Annette, WB het verkeerde plek toe geëmigreer! Mm...

DD
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60188 is 'n antwoord op boodskap #60186] Sa, 13 April 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooo!!! Skuus:)))
Die Aantie wil hê hy moet liewers gaan kuier in Kanada, reg?:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:8qifbu4e20aq45ea0476nh1j6jm79ndspo@4ax.com...
> On Sat, 13 Apr 2002 07:44:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Help gou hier aantie - wat is die verskil in jou en WB se spelling van
>> Zimbabwe?
>
> Nee Annette, WB het verkeerde plek toe geëmigreer! Mm...
>
> DD
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60190 is 'n antwoord op boodskap #60161] Sa, 13 April 2002 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hier moet ek my straaltjie bygooi. In elke land in hierdie wêreld is mense
soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
generalestaf en die parlement nie van bewus was nie. Sulke klandestine
werk was net op die hoogste vlak goedgekeur. Mens moet oppas vir wat jy in
die pers lees en al die sensasie wat daarmee saamgaan. Die gewone mens is
ook geneig om meer eenvoudig na die kwessie te kyk. Byvoorbeeld, die
gewone ou dink as sê 'n pistool vervaardig word, dan sit een ou in 'n
fabriek en hy maak 'n pistool.
Feit van die saak is, die loop gaan deur 'n kundige ontwerp word, die
sluitstuk deur 'n ander want dit is heel moontlik nie van staal vandag nie,
die magasyn op 'n ander en die vere op nog 'n ander. Die dag as dit
vervaardig word, moet jy nie verbaas wees as meeste los komponente uit
verskillende oorde kom nie! Die 'vervaardiger' op die ou end 'assemble'
net.
So het die Weermag ook gewerk doerie jare. 'n Behoefte is gestel,
ekspert opinies is ingewin en dan is besluit watter aksies geneem moet word.
Gewoonlik is daar navorsing by betrokke en die resultate daarvan bepaal wat
uiteindelik gedoen gaan word. Daarom vind ek dit uiters moeilik om te glo
dat Wouter Basson alleen verantwoordelik was vir wat by sy werk gebeur het.
In my opinie word hy net gelooi omdat die politici soos gewoonlik 'n vinnige
'duck' gemaak het en WB gelos het om die vrae te beantwoord. Verder het
die SA REgering oorgegee, so die 'verloorder' sal gelooi word. Niemand sê
'n woord van die vervolging van die bomplanters van die ANC wat onskuldige
mense opgeblaas het nie. Net so sê niemand iets van die doodmaak [ontslae
raak van] gevange soldate wat die vanger nie weet wat om mee te maak nie.
Die Porras het in '73/74/75 sommer die klomp gevangenis in 'n helikopter
opgevat en hulle ge'drop'. Massagrafte is sommer met 'n bulldozer gestoot.
Swapo het in Lobango die berugte helgate gehad waarin honderde, indien nie
duisende, siviele mense afgegooi is. Self die beroemde Cassingadag wat
Swapo nou so vier as 'n heldedag, was die generaal aan't beheer van die kamp
10 dae voor die aanval gewaarsku dat die SA Weermag hom gaan bliksem......en
waat maak hy toe? Hy verwyder omtrent al sy offisiere en hol self met sy
dikgat weg dat die stof staan en los sy manne en hul 'los vrouens' in die
kamp om die aanslag te face! Sy vergoeding? Hy word die bevelvoerder
van die Namibiese weermag! Daar is nog vele meer voorbeelde van dinge wat
in 'n oorlogsituasie gebeur en om enkelinge daarvoor verantwoordelik te hou,
mors tyd en geld wat op behuising bestee kon word vir arm mense......

"Grahame" skryf in boodskap news:a97d90$7ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy was vals beskuldig en deurgaans het jy die wat jou beswadder het, met 'n
> glimlag in die oë gekyk. Waarom? Jy het geglo in jou onskuld. Miskien is
> jou probleme nie heeltemaal opgelos nie. Moontlik gaan die magte van die
> duister en haat en nyd nie sommer lê nie.
>
> Dis nie die Swart gemeenskap nie. Hulle is maar bloot reaksionêr en laat
> hulself opstook.
>
> Die wat jou met soveel oortuiging haat beskryf jou nie as 'n persoon nie
> maar as 'n simbool van Afrikaner-onderdrukking en wreedheid. Maar hulle
> LIEG! En hulle sal met hul heksejag aangaan tot in lengte van dae. As jy
> aan die pen sou ry is dit maar net nog 'n spyker in die Afrikaner se
> doodskis.
>
> Ek wag vir u boek op u baie interesante lewe.
>
> Nogmaals geluk!!!
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60194 is 'n antwoord op boodskap #60188] Sa, 13 April 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Apr 2002 08:42:00 +0200, "Annette" wrote:

> Ooooo!!! Skuus:)))
> Die Aantie wil hê hy moet liewers gaan kuier in Kanada, reg?:))
> Annette
>
>
Dis die tyd wat sy moet vra om
deur WB vergewe te word vir
haar beswadderings.

DD
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60198 is 'n antwoord op boodskap #60174] Sa, 13 April 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> WB wrote:
>> na Zimbabwe te emmigreer en kyk wat ek daar kan doen

Tant Hessie
Wel, ou Woutertjie, voor jy na Zimbabwe
emigreer, leer tog eers hoe om die woord te spel.

Wouter Plaasvark
Hei, die Wouter wat hier skryf mag dalk 'n vark wees, maar
moet hom tog nie met die Plaasvark verwar nie, hoor. :-(((((
Die Plaasvark weet hoe om "emigreer" te spel
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60199 is 'n antwoord op boodskap #60190] Sa, 13 April 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, ek het nog altyd vry geglo wat jy vry glo - moenie daaroor
warrie nie;))

Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a98ktc$ral$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hier moet ek my straaltjie bygooi. In elke land in hierdie wêreld is mense
> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
( verder geknip)
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60203 is 'n antwoord op boodskap #60174] Sa, 13 April 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie - dit klink my asof jy wil voorhou dat jy oor bewyse beskik het
wat jy verswyg het in die saak?

Ek kan jou in aanraking bring met die aanklaer - spreek die woord.

Of, vermoed jy wat ek vermoed, naamlik dat WB moontlik oor interessante info
mbt jou Xhosa Nostra beskik ...
skryf in boodskap news:3CB76C84.8090009@rogers.com...
> WB wrote:
>
> na Zimbabwe te emmigreer en kyk wat ek
>> daar kan doen
>
> Wel, ou Woutertjie, voor jy na Zimbabwe
> emigreer, leer tog eers hoe om die woord
> te spel.
> En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo
> jy mense kan uitstoot uit die vliegtuie uit
> nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer
> het, is in die geval van Zimbabwe die Indiese
> Oseaan. Onthou dit tog.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60222 is 'n antwoord op boodskap #60183] Sa, 13 April 2002 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Help gou hier aantie - wat is die verskil in jou en WB se spelling van
> Zimbabwe?

> wrote
>
>> WB wrote:
emmigreer

>> Wel, ou Woutertjie, voor jy na Zimbabwe
>> emigreer, leer tog eers hoe om die woord
>> te spel.

Wee rest our kyste
Die mense van Swellendam
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60223 is 'n antwoord op boodskap #60199] Sa, 13 April 2002 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> Suidwester wrote:

In elke land in hierdie wêreld is
> mense
>> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.

Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
die abelungu-beleid wat al hierdie rot
begin het.

Gloudina
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60306 is 'n antwoord op boodskap #60223] Ma, 15 April 2002 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>
>> Suidwester wrote:
>
>
> In elke land in hierdie wêreld is
>> mense
>>> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>
>
> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
> begin het.
>
> Gloudina
>

Nou nie dat hulle veel van 'n keuse gehad het nie. Weer 'n geval van dat
die pot nie vir die ketel kan sê sy gat is swart nie.

Ek wonder of daai sêdink deesdae beskou sal word as rassisties:-)))))
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60309 is 'n antwoord op boodskap #60223] Ma, 15 April 2002 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>
>> Suidwester wrote:
>
>
> In elke land in hierdie wêreld is
>> mense
>>> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>
>
> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
> begin het.
>
> Gloudina
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60313 is 'n antwoord op boodskap #60306] Ma, 15 April 2002 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Het aan dieselfde gedink - die rassistiese dingetjie - maar toe onthou
ek van wat ek vanoggend gelees het van hoe Onse Prez presies nou net so
optree soos PW,
dus sal ek sê die spreekwoord gaan nog steeds gebruik word, maar in die
omgekeerde rassistiese konteks, sal dit nie meer as rassisties beskou word
nie;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cba77f3$0$229@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>>
>>> Suidwester wrote:
>>
>>
>> In elke land in hierdie wêreld is
>>> mense
>>>> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>>> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>>> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>>
>>
>> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
>> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
>> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
>> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
>> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
>> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
>> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
>> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
>> begin het.
>>
>> Gloudina
>>
>
> Nou nie dat hulle veel van 'n keuse gehad het nie. Weer 'n geval van dat
> die pot nie vir die ketel kan sê sy gat is swart nie.
>
> Ek wonder of daai sêdink deesdae beskou sal word as rassisties:-)))))
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60320 is 'n antwoord op boodskap #60223] Ma, 15 April 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tante, tante. Staan jy elke ag so in die spieël en kyk en strooi praat met
jouself oor dinge wat jy net aan jou kant kan sien? Dalk moet jy om die
spieël kyk? Jy wil die 'apartheidsvarke' verhoor, maar wat van jou
'vryheidsvegters'? Hulle wat aanvalle op siviele teikens beplan en laat
uivoer het terwyl hulle self in die luukse van die buiteland gesit en dik
vreet en suip het? [Soos jy?]. Sekerlik moet hierdie mense ook voor 'n
hof gedaag word om te verduidelik hoekom is hulle weergawe van 'n onskuldige
mens dan nou anders as ander mense s'n? Hoekom tjank julle oor apartheid,
maar wat is nou besig om te gebeur in Afrika? Enigeen van ons wat die
'guts' het om in Afrika aan te bly, sal jou kan vertel van
'reverse'-apartheid wat nou aan die gang is. Wat is die verskil? Die
een drek-sisteem is met meer drek vervang! Maak twee verkeerdes een reg?
Nie maklik nie!
Ek stem egter met jou saam. Dit sal nogal interessant wees om Botha &
Botha en hul parlement in die hof te sien saam met Mandela, Mbeki, Nujoma,
ens. Laat beide kante bietjie hul siviele dooies verduidelik en regverdig!
Dis eintlik die ideale oplossing om 'n einde aan al hierdie sotlikheid te
bereik, want wee' jy hoe vinnig gaan dié manne 'n kompromie bereik van
'vervolg jy my nie, dan los ek jou ook uit'? Lekker! Dan kan poepolle
soos ek en jy ophou om oor twak te redeneer..............
' skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>
>> Suidwester wrote:
>
>
> In elke land in hierdie wêreld is
>> mense
>>> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>
>
> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
> begin het.
>
> Gloudina
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60321 is 'n antwoord op boodskap #60320] Ma, 15 April 2002 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink daai lot het al laaaaaankal tot daardie vergelyk gekom:)))
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a9ebdh$1785$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Tante, tante. Staan jy elke ag so in die spieël en kyk en strooi praat met
> jouself oor dinge wat jy net aan jou kant kan sien? Dalk moet jy om die
> spieël kyk? Jy wil die 'apartheidsvarke' verhoor, maar wat van jou
> 'vryheidsvegters'? Hulle wat aanvalle op siviele teikens beplan en laat
> uivoer het terwyl hulle self in die luukse van die buiteland gesit en dik
> vreet en suip het? [Soos jy?]. Sekerlik moet hierdie mense ook voor 'n
> hof gedaag word om te verduidelik hoekom is hulle weergawe van 'n onskuldige
> mens dan nou anders as ander mense s'n? Hoekom tjank julle oor apartheid,
> maar wat is nou besig om te gebeur in Afrika? Enigeen van ons wat die
> 'guts' het om in Afrika aan te bly, sal jou kan vertel van
> 'reverse'-apartheid wat nou aan die gang is. Wat is die verskil? Die
> een drek-sisteem is met meer drek vervang! Maak twee verkeerdes een reg?
> Nie maklik nie!
> Ek stem egter met jou saam. Dit sal nogal interessant wees om Botha &
> Botha en hul parlement in die hof te sien saam met Mandela, Mbeki, Nujoma,
> ens. Laat beide kante bietjie hul siviele dooies verduidelik en regverdig!
> Dis eintlik die ideale oplossing om 'n einde aan al hierdie sotlikheid te
> bereik, want wee' jy hoe vinnig gaan dié manne 'n kompromie bereik van
> 'vervolg jy my nie, dan los ek jou ook uit'? Lekker! Dan kan poepolle
> soos ek en jy ophou om oor twak te redeneer..............
> ' skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>>
>>> Suidwester wrote:
>>
>>
>> In elke land in hierdie wêreld is
>>> mense
>>>> soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>>> Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>>> generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>>
>>
>> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
>> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
>> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
>> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
>> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
>> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
>> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
>> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
>> begin het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60367 is 'n antwoord op boodskap #60321] Di, 16 April 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en daar stap Stouter-Wouter. Ek wonder wat hy als op wie almal het.
Dit moet nogal oulike geskiedenis studiemateriaal uitmaak. Ek hoop dat dit
eendag op die lappe sal kom, maar ek twyfel.

"Annette" skryf in boodskap news:a9eed6$2gbc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink daai lot het al laaaaaankal tot daardie vergelyk gekom:)))
> Annette
>
>
> Suidwester wrote in message
> news:a9ebdh$1785$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Tante, tante. Staan jy elke ag so in die spieël en kyk en strooi praat met
>> jouself oor dinge wat jy net aan jou kant kan sien? Dalk moet jy om die
>> spieël kyk? Jy wil die 'apartheidsvarke' verhoor, maar wat van jou
>> 'vryheidsvegters'? Hulle wat aanvalle op siviele teikens beplan en laat
>> uivoer het terwyl hulle self in die luukse van die buiteland gesit en dik
>> vreet en suip het? [Soos jy?]. Sekerlik moet hierdie mense ook voor 'n
>> hof gedaag word om te verduidelik hoekom is hulle weergawe van 'n onskuldige
>> mens dan nou anders as ander mense s'n? Hoekom tjank julle oor apartheid,
>> maar wat is nou besig om te gebeur in Afrika? Enigeen van ons wat die
>> 'guts' het om in Afrika aan te bly, sal jou kan vertel van
>> 'reverse'-apartheid wat nou aan die gang is. Wat is die verskil? Die
>> een drek-sisteem is met meer drek vervang! Maak twee verkeerdes een reg?
>> Nie maklik nie!
>> Ek stem egter met jou saam. Dit sal nogal interessant wees om Botha &
>> Botha en hul parlement in die hof te sien saam met Mandela, Mbeki, Nujoma,
>> ens. Laat beide kante bietjie hul siviele dooies verduidelik en regverdig!
>> Dis eintlik die ideale oplossing om 'n einde aan al hierdie sotlikheid te
>> bereik, want wee' jy hoe vinnig gaan dié manne 'n kompromie bereik van
>> 'vervolg jy my nie, dan los ek jou ook uit'? Lekker! Dan kan poepolle
>> soos ek en jy ophou om oor twak te redeneer..............
>> ' skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>>>
>>>> Suidwester wrote:
>>>
>>>
>>> In elke land in hierdie wêreld is
>>>> mense
>>>> >soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>>> >Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>>> >generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>>>
>>>
>>> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
>>> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
>>> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
>>> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
>>> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
>>> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
>>> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
>>> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
>>> begin het.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60372 is 'n antwoord op boodskap #60367] Di, 16 April 2002 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan seker maar dink wat jy wil, maar jy kan nie sê wat jy wil nie:)))
Al wat ek weet is dat die hoge koppe wat daar by die uitspraak was seker
verskriklik verlig was - want anders sou hulle nog vir die volgende 30 jaar
of so ook moes knyp ingeval een of ander ontboeseming kon gebeur daar in die
tronk.

Wonder wanneer Wouter op Carte Blanche gaan verskyn.

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cbbd46e$0$239@hades.is.co.za...
> Ja, en daar stap Stouter-Wouter. Ek wonder wat hy als op wie almal het.
> Dit moet nogal oulike geskiedenis studiemateriaal uitmaak. Ek hoop dat dit
> eendag op die lappe sal kom, maar ek twyfel.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a9eed6$2gbc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink daai lot het al laaaaaankal tot daardie vergelyk gekom:)))
>> Annette
>>
>>
>> Suidwester wrote in message
>> news:a9ebdh$1785$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Tante, tante. Staan jy elke ag so in die spieël en kyk en strooi praat met
>>> jouself oor dinge wat jy net aan jou kant kan sien? Dalk moet jy om die
>>> spieël kyk? Jy wil die 'apartheidsvarke' verhoor, maar wat van jou
>>> 'vryheidsvegters'? Hulle wat aanvalle op siviele teikens beplan en laat
>>> uivoer het terwyl hulle self in die luukse van die buiteland gesit en dik
>>> vreet en suip het? [Soos jy?]. Sekerlik moet hierdie mense ook voor 'n
>>> hof gedaag word om te verduidelik hoekom is hulle weergawe van 'n onskuldige
>>> mens dan nou anders as ander mense s'n? Hoekom tjank julle oor apartheid,
>>> maar wat is nou besig om te gebeur in Afrika? Enigeen van ons wat die
>>> 'guts' het om in Afrika aan te bly, sal jou kan vertel van
>>> 'reverse'-apartheid wat nou aan die gang is. Wat is die verskil? Die
>>> een drek-sisteem is met meer drek vervang! Maak twee verkeerdes een reg?
>>> Nie maklik nie!
>>> Ek stem egter met jou saam. Dit sal nogal interessant wees om Botha &
>>> Botha en hul parlement in die hof te sien saam met Mandela, Mbeki, Nujoma,
>>> ens. Laat beide kante bietjie hul siviele dooies verduidelik en regverdig!
>>> Dis eintlik die ideale oplossing om 'n einde aan al hierdie sotlikheid te
>>> bereik, want wee' jy hoe vinnig gaan dié manne 'n kompromie bereik van
>>> 'vervolg jy my nie, dan los ek jou ook uit'? Lekker! Dan kan poepolle
>>> soos ek en jy ophou om oor twak te redeneer..............
>>> ' skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>>>>
>>>> > Suidwester wrote:
>>>>
>>>>
>>>> In elke land in hierdie wêreld is
>>>> > mense
>>>> >>soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>>> >>Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>>> >>generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>>>>
>>>>
>>>> Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
>>>> dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
>>>> voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
>>>> die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
>>>> Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
>>>> hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
>>>> Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
>>>> die abelungu-beleid wat al hierdie rot
>>>> begin het.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: BAIE GELUK WOUTER BASSON !! [boodskap #60396 is 'n antwoord op boodskap #60372] Di, 16 April 2002 15:12 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette, ek kan jou verseker dat 'n hele klomp politici se knypspiere oortyd
gaan begin werk. En nie net die NP se ouens s'n nie. Wonder hoeveel
mense weet dat 'n hele paar jaar voor die verkiesing was Mandela en die ANC
ten volle ingelig oor die binnewerking van die SA weermag? Die beste van
alles, hulle was nogal heel beïndruk. As Wouter Basson moet sê wat hy kón
sê........wow!

"Annette" skryf in boodskap news:a9gs8f$32a94$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mens kan seker maar dink wat jy wil, maar jy kan nie sê wat jy wil nie:)))
> Al wat ek weet is dat die hoge koppe wat daar by die uitspraak was seker
> verskriklik verlig was - want anders sou hulle nog vir die volgende 30 jaar
> of so ook moes knyp ingeval een of ander ontboeseming kon gebeur daar in die
> tronk.
>
> Wonder wanneer Wouter op Carte Blanche gaan verskyn.
>
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message news:3cbbd46e$0$239@hades.is.co.za...
>> Ja, en daar stap Stouter-Wouter. Ek wonder wat hy als op wie almal het.
>> Dit moet nogal oulike geskiedenis studiemateriaal uitmaak. Ek hoop dat dit
>> eendag op die lappe sal kom, maar ek twyfel.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a9eed6$2gbc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink daai lot het al laaaaaankal tot daardie vergelyk gekom:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Suidwester wrote in message
>>> news:a9ebdh$1785$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Tante, tante. Staan jy elke ag so in die spieël en kyk en strooi praat met
>>>> jouself oor dinge wat jy net aan jou kant kan sien? Dalk moet jy om die
>>>> spieël kyk? Jy wil die 'apartheidsvarke' verhoor, maar wat van jou
>>>> 'vryheidsvegters'? Hulle wat aanvalle op siviele teikens beplan en laat
>>>> uivoer het terwyl hulle self in die luukse van die buiteland gesit en dik
>>>> vreet en suip het? [Soos jy?]. Sekerlik moet hierdie mense ook voor 'n
>>>> hof gedaag word om te verduidelik hoekom is hulle weergawe van 'n onskuldige
>>>> mens dan nou anders as ander mense s'n? Hoekom tjank julle oor apartheid,
>>>> maar wat is nou besig om te gebeur in Afrika? Enigeen van ons wat die
>>>> 'guts' het om in Afrika aan te bly, sal jou kan vertel van
>>>> 'reverse'-apartheid wat nou aan die gang is. Wat is die verskil? Die
>>>> een drek-sisteem is met meer drek vervang! Maak twee verkeerdes een reg?
>>>> Nie maklik nie!
>>>> Ek stem egter met jou saam. Dit sal nogal interessant wees om Botha &
>>>> Botha en hul parlement in die hof te sien saam met Mandela, Mbeki, Nujoma,
>>>> ens. Laat beide kante bietjie hul siviele dooies verduidelik en regverdig!
>>>> Dis eintlik die ideale oplossing om 'n einde aan al hierdie sotlikheid te
>>>> bereik, want wee' jy hoe vinnig gaan dié manne 'n kompromie bereik van
>>>> 'vervolg jy my nie, dan los ek jou ook uit'? Lekker! Dan kan poepolle
>>>> soos ek en jy ophou om oor twak te redeneer..............
>>>> ' skryf in boodskap news:3CB82B56.7010000@rogers.com...
>>>> >
>>>> > > Suidwester wrote:
>>>> >
>>>> >
>>>> > In elke land in hierdie wêreld is
>>>> > > mense
>>>> > >>soos Wouter Basson wat vir militêre instellings werk en navorsing doen.
>>>> > >>Glo my vry as ek vir julle sê Basson het niks gedoen waarvan die
>>>> > >>generalestaf en die parlement nie van bewus was nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Presies, Ockie. En dis daarom dat ek hoop
>>>> > dat P.W. Botha nog, net soos Milosevitch,
>>>> > voor 'n internasionale hof sal verskyn vir
>>>> > die dade wat hy en sy manne goedgekeur het.
>>>> > Ek beskuldig die ANC van lafhartigheid dat
>>>> > hulle nie daarop aangedring het nie. Dis
>>>> > Tutu en Mandela en hulle sagkens werk met
>>>> > die abelungu-beleid wat al hierdie rot
>>>> > begin het.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Roer julle Litte
Volgende onderwerp: Gebaretaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 18:59:37 MGT 2024