Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Ou Nuus
Nuwe Ou Nuus [boodskap #60032] Do, 11 April 2002 06:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was, en wat
sy straf sal wees.
Annette
Re: Nuwe Ou Nuus [boodskap #60055 is 'n antwoord op boodskap #60032] Do, 11 April 2002 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hare kloof oor mense wat in opdrag gewerk het. Nou sit hy in die sop
en die politici het ge-'retire' met groot onskuld en miljoene in die bank!

"Annette" skryf in boodskap news:a93o31$1b5t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was, en wat
> sy straf sal wees.
> Annette
>
Re: Nuwe Ou Nuus [boodskap #60059 is 'n antwoord op boodskap #60055] Do, 11 April 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies Suidwester!!, hoe naar van jou:)
Hulle het nou net oor die nuus vertel van al die hoge snare wat daar by die
uitspraak sit - Magnus Malan o.a.
Daardie mense stel belang man!:))))
Hulle gee dan op sigbare wyse bewys van hul ondersteuning aan hul makker.:))

Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a941mp$de0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ja, hare kloof oor mense wat in opdrag gewerk het. Nou sit hy in die sop
> en die politici het ge-'retire' met groot onskuld en miljoene in die bank!
> "Annette" wrote in message
> news:a93o31$1b5t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was, en
> wat
>> sy straf sal wees.
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe Ou Nuus [boodskap #60068 is 'n antwoord op boodskap #60059] Do, 11 April 2002 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter Basson is vandag onskuldig bevind op al die aanklagte wat nog teen
hom aanhanhig was.

Ons sal seker nou nie oor die koste van die saak, en wie vir dit
verantwoordelik is, uitwei nie, of hoe?

Annette

Annette skryf in boodskap news:a9465p$5in1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai sies Suidwester!!, hoe naar van jou:)
> Hulle het nou net oor die nuus vertel van al die hoge snare wat daar by die
> uitspraak sit - Magnus Malan o.a.
> Daardie mense stel belang man!:))))
> Hulle gee dan op sigbare wyse bewys van hul ondersteuning aan hul makker.:))
>
> Annette
>
> Suidwester wrote in message
> news:a941mp$de0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ja, hare kloof oor mense wat in opdrag gewerk het. Nou sit hy in die sop
>> en die politici het ge-'retire' met groot onskuld en miljoene in die bank!
>> "Annette" wrote in message
>> news:a93o31$1b5t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was,
en
>> wat
>>> sy straf sal wees.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuwe Ou Nuus [boodskap #60069 is 'n antwoord op boodskap #60068] Do, 11 April 2002 16:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer - spelfout - aanhangig.

Annette skryf in boodskap news:a94eaq$8tj5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter Basson is vandag onskuldig bevind op al die aanklagte wat nog teen
> hom aanhanhig was.
>
> Ons sal seker nou nie oor die koste van die saak, en wie vir dit
> verantwoordelik is, uitwei nie, of hoe?
>
> Annette
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:a9465p$5in1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai sies Suidwester!!, hoe naar van jou:)
>> Hulle het nou net oor die nuus vertel van al die hoge snare wat daar by
> die
>> uitspraak sit - Magnus Malan o.a.
>> Daardie mense stel belang man!:))))
>> Hulle gee dan op sigbare wyse bewys van hul ondersteuning aan hul
> makker.:))
>>
>> Annette
>>
>> Suidwester wrote in message
>> news:a941mp$de0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ja, hare kloof oor mense wat in opdrag gewerk het. Nou sit hy in die
> sop
>>> en die politici het ge-'retire' met groot onskuld en miljoene in die
> bank!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a93o31$1b5t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wouter Basson gaan glo vandag hoor hou stout die regter dink hy was,
> en
>>> wat
>>>> sy straf sal wees.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hoe gaan ons nou tee drink?
Volgende onderwerp: Wie is nog skuldig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:41:41 MGT 2024