Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enter the Dragon
Enter the Dragon [boodskap #570] Do, 05 Junie 2003 20:48 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda
Lorinda, ek is hier. Moenie eensaam voel nie..

--
Andries J. Kriel

Ons is bly jy is terug Andries J.Kriel. Waarvoor staan die "J"? Ek hou
van Mandrake Dragon ook - dit laat my dink aan 'n RPG naam.

Lorinda
Re: Enter the Dragon [boodskap #596 is 'n antwoord op boodskap #570] Vr, 06 Junie 2003 03:02 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Ons is bly jy is terug Andries J.Kriel. Waarvoor staan die "J"? Ek hou
My name is as volg: Andries Jacobus Kriel

> ..van Mandrake Dragon ook - dit laat my dink aan 'n RPG naam.
Ek is bang as ek die naam op die Mandrake NG gebruik gaan die ouens daar
dalk dink ek is windgat of iets..ek gaan hulle hulp nog baie nodig kry.

--
Andries J. Kriel
Vorige onderwerp: Hulp benodig teen insek vesteuring
Volgende onderwerp: Ksn dit wees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:25:09 MGT 2024