Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanse canon
Re: Tien Afrika-tale [boodskap #58714 is 'n antwoord op boodskap #58704] Vr, 15 Maart 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder nou net of daar 'n vak in Nederlands is aan die Universiteit in
Moskou - Afrikaans is word mos daar as vak sedert 1979 gedoseer.
Johan Johl het juis soontoe gegaan om te sorg die Russe lees die regte Sus
en Daan boeke:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c91aa37$0$226@hades.is.co.za...
>> Ek stem saam met Wouter hieronder dat Afrikaans 'n Afrika-taal is. Dit
>> word tog nêrens elders gepraat nie.
>> Drom, die nie-taalkundige
>
> Rico : Dan is Nederlands ' wereldtaal :-)))
> In Suriname, Suid-Amerika word dit ook gebruik as offieciele taal.
>
> Wouter
> Afrikaans dan ook. Hulle praat dialekte daarvan in Holland en België. :-)
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58715 is 'n antwoord op boodskap #58706] Vr, 15 Maart 2002 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
spesialis man-ding;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c91b82c$0$226@hades.is.co.za...
> Haai Annettjie, jy hoef nie vir my op te kom nie, maar dankie in elk geval.
> Ek voel sommer weer of ek hier hoort ;-))) Ek het net gevoel ek moes ons
> Europese maatjies bietjie reghelp aangaande 'n paar
> misverstande/miskonsepsies.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a6pi1a$ftlfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rico, ek is seker Sakkie het nie bedoel om enige een van julle hier weg te
>> jaag nie.
>> Hy het net iets geskryf ter beskrywing.
>> As hy jou of enige Hollander wou wegjaag, sou hy dit in sy opskrif gesit het
>> om seker te maak julle sien dit:)))
>>
>> Julle moet maar vra as daar Afrikaans is wat julle nie verstaan nie;))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:a6nun2$7r6$1@news1.xs4all.nl...
>>> Sakkie, jy kan nie sê die Afrikaners hou nie van Nederlanders nie.
>>> Ons is nie almal dieselfde en dink nie almal dieselfde nie, ek kan ook teen
>>> jou nie sê jy en Gloudina en DD en Wouter en Annette en meer is almal
>>> dieselfde mense, soos 'n kloon.
>>> Ek het nou gister Johannes Kerkorrel sy cd gekry en hy sing 'n liedjie in
>>> Nederlands, geskryf deur 'n Vlaming, maar as hy dit sing lyk dit baie op
>>> Afrikaans, julle spreek bv die "i" heeltemal anders uit.
>>> Maar dis Nederlands met 'n Afrikaanse aksent, nou en, dis goed ons werk
>>> saam!! Boondien die cd is pragtig.
>>> Annette het laas nog gesê sy verstaan Stef Bos goed, maar dis nie 'n Vlaming
>>> nie, dis heeltemal 'n kaaskop.
>>>
>>> As jy wil dink Afrikaans is 'n Asie-taal of 'n Afrika-taal is dit jou reg,
>>> ek het in die begin van hierdie diskussie gewoon vertel in Nederland noem
>>> ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans, dit het toen 'n hoop verduidlik.
>>>
>>> Maar nou gaan jy my vertel, ons kan beter wegbly hier, omdat Afrikaners nie
>>> van ons hou nie.
>>> Ek vra my af wie stem saam met jou.
>>>
>>> Dan nog 1 saak, jy sê julle kan nie vergewe, ek is jammer vir julle, veral
>>> omdat ek op hierdie NG hoor, julle is so 'n volk met 's sterk glo. Wel bid
>>> maar goed die Onse Vader, meskien kan jy dan leer :-))
>>> Vergewe is nie dieselfde as vergeet nie!!!
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Sakkie" schreef in bericht
>>> news:3c8f2249$0$227@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> "Arthur Hagen" wrote in message
>>>> news:a6lc75$p4k$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> > "Sakkie" schreef...
>>>> > > Die Hollanders sal moet erg kersopsteek by die Flaminge voor dit sal
>>>> > gebeur.
>>>> >
>>>> > Die miete dat die Vlaamse dialek naderby is aan Afrikaans as Hollands is ook
>>>> > onderdeel van die anti-Nederlands houding wat ek steeds weer raak sien.
>>>> >
>>>> > Julle praat byna nooit van 'Nederlands' of 'Nederland' niet, maar wanneer
>>>> > dit om die oorsprong van Afrikaans gaan sê julle wel 'Suid-Nederlands',
>>>> > terwyl dit werklik 'Suid-Hollands' is. Weer so'n simptoom :)
>>>> >
>>>> > Arthur
>>>>
>>>> Arthur, jong dit is nie so maklik om jou te antwoord nie. Ek sal dit graag
>>>> so wil stel. Eerstens, die gemiddelde Afrikaner onderskei nie tussen 'n
>>>> Hollander en 'n Nederlander nie. Meeste van ons aanvaar dat dit dieselfde
>>>> is. Tweedens, die gemiddelde Afrikaner hou nie van Hollanders/Nederlanders
>>>> nie as gevolg van die persepsie wat geskep is gedurende die apartheidsjare
>>>> dat julle alles wat wit was in Suid-Afrika gekritiseer by elke moontlike
>>>> geleentheid. Sonder uitsondering was julle houding presies dieselfde as die
>>>> wat Gloudina partykeer inneem. ('Skuus tannie G, ek gebruik net jou naam om
>>>> 'n punt te maak.) Ek verstaan dat dit 'n onregverdige veralgemening is van
>>>> ons kant, maar dit is niks erger as die onregverdige veralgemening wat julle
>>>> toegepas het op ons Afrikaners nie, en my nasie staan nie bekend vir hulle
>>>> vermoeë om te vergewe nie. Ons het 'n gesegde: "'n Jakkals verander van
>>>> haar maar nie van snaar" in Engels sal dit wees: "a leopard cannot change
>>>> it's spots" of so iets. Basies kom dit neer daar op dat ons
>>>> "in-die-rug-gesteek" voel deur julle, deur dat julle groot hoeveelhede geld
>>>> geskenk het aan mense wat sonder diskrimineering onskuldige mense vermoor
>>>> het. Nou kan ons seker weer 'n hele nuwe draad begin oor wat beskou word as
>>>> onskuldig. Gaan slaan maar self na oor wie die teikens was van die ANC
>>>> aanvalle en besluit vir jouself of dit regverdige oorlogsteikens was of nie.
>>>>
>>>> Laastens, aanvaar dat Afrikaners nie Hollanders/Nederlanders is nie. Net
>>>> soos Belge nie is nie. Die feit dat julle ons taal kan verstaan maak ons
>>>> beslis nie dieselfde nie. Ek sukkel my gat af om party van julle pos te
>>>> verstaan en baie dinge antwoord ek suiwer deur tussen die lyne te lees. Ek
>>>> wil so ver gaan om te sê dat die gemiddelde Afrikaner baie meer na Duitsers
>>>> aard as na Hollanders. Daarom kom ons ook baie beter met hulle oor die weg,
>>>> en hier veralgemeen ek buitensporig en praat meer uit eie ondervinding as
>>>> enigiets anders. Algemene opinie is dat my voorouers van FRANSE oorsprong
>>>> is. Gerard Couché in die vyftiende eeu. Hoe vertel jy my nou dat ek 'n
>>>> Hollander is. Net omdat my taal verwant is aan Nederlands. Maggies, dit is
>>>> soos om vir 'n Amerikaner of Australianer te sê dat hy Engels is net omdat
>>>> hulle taal dieselfde is. Nog erger, dit is amper soos om vir 'n Amerikaanse
>>>> rooi Indiaan te sê dat hy Engels is net omdat hy Engels praat, terwyl hy
>>>> tien teen een nader verwant is aan vêrre-ooste Asiate.
>>>>
>>>> Ek probeer nie 'n vyand van jou maak nie, ek probeer die saak in perspektief
>>>> stel.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Tien Afrika-tale [boodskap #58721 is 'n antwoord op boodskap #58704] Vr, 15 Maart 2002 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
...en al die expats praat dit oor die hele wêreld!

____________________________________________________________
"Karel Kolstert" skryf in boodskap news:...
>> Ek stem saam met Wouter hieronder dat Afrikaans 'n Afrika-taal is. Dit
>> word tog nêrens elders gepraat nie.
>> Drom, die nie-taalkundige
>
> Rico : Dan is Nederlands ' wereldtaal :-)))
> In Suriname, Suid-Amerika word dit ook gebruik as offieciele taal.
>
> Wouter
> Afrikaans dan ook. Hulle praat dialekte daarvan in Holland en België. :-)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58722 is 'n antwoord op boodskap #58678] Vr, 15 Maart 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Dankie jy hou nou net 'n bietjie van my :-)))
>
> Waarvan praat jy, dis nie my week vir mans nie ;-))))

Ek het jou verskoning aanvaar :-)))

Gr.Rico
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58723 is 'n antwoord op boodskap #58678] Vr, 15 Maart 2002 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c910315$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Rico" wrote in message
> news:a6qt6d$dfc$1@news1.xs4all.nl...
> julle taal is
>> ontstaan uit Hollands en daar is baie invloede ingekom, soos ons taal
>> invloede het van Engels en Frans.
>
> Nie een van ons het dit nog ontken nie. Wat die Hollanders wel wou op
> sinspeel is dat ons 'n dialek van Hollands praat en ek is bevrees daarmee
> kan ek nie saamstem nie.

Ek sê nie Afrikaans is 'n dialek van Nederlands nie, maar daar is meer
ooreenkomste as verskille.
Is dit nie so, as jy Afrikaans aan die Universiteit gaan studeer, jy kry ook
baie onderwys in Nederlandse literatuur??
En meer sake van Nederlands.

Gr.Rico
>
>
>>
>> Dankie jy hou nou net 'n bietjie van my :-)))
>
> Waarvan praat jy, dis nie my week vir mans nie ;-))))
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58725 is 'n antwoord op boodskap #58715] Vr, 15 Maart 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a6st6t$h26ve$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
> spesialis man-ding;)))
> Annette
>

dirty thinking by Annette,
ek dink jy sal moet gaan een boek skryf :-)))

Gr.Rico
>
> Sakkie wrote in message news:3c91b82c$0$226@hades.is.co.za...
>> Haai Annettjie, jy hoef nie vir my op te kom nie, maar dankie in elk geval.
>> Ek voel sommer weer of ek hier hoort ;-))) Ek het net gevoel ek moes ons
>> Europese maatjies bietjie reghelp aangaande 'n paar
>> misverstande/miskonsepsies.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a6pi1a$ftlfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rico, ek is seker Sakkie het nie bedoel om enige een van julle hier weg te
>>> jaag nie.
>>> Hy het net iets geskryf ter beskrywing.
>>> As hy jou of enige Hollander wou wegjaag, sou hy dit in sy opskrif gesit het
>>> om seker te maak julle sien dit:)))
>>>
>>> Julle moet maar vra as daar Afrikaans is wat julle nie verstaan nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:a6nun2$7r6$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Sakkie, jy kan nie sê die Afrikaners hou nie van Nederlanders nie.
>>>> Ons is nie almal dieselfde en dink nie almal dieselfde nie, ek kan ook teen
>>>> jou nie sê jy en Gloudina en DD en Wouter en Annette en meer is almal
>>>> dieselfde mense, soos 'n kloon.
>>>> Ek het nou gister Johannes Kerkorrel sy cd gekry en hy sing 'n liedjie in
>>>> Nederlands, geskryf deur 'n Vlaming, maar as hy dit sing lyk dit baie op
>>>> Afrikaans, julle spreek bv die "i" heeltemal anders uit.
>>>> Maar dis Nederlands met 'n Afrikaanse aksent, nou en, dis goed ons werk
>>>> saam!! Boondien die cd is pragtig.
>>>> Annette het laas nog gesê sy verstaan Stef Bos goed, maar dis nie 'n Vlaming
>>>> nie, dis heeltemal 'n kaaskop.
>>>>
>>>> As jy wil dink Afrikaans is 'n Asie-taal of 'n Afrika-taal is dit jou reg,
>>>> ek het in die begin van hierdie diskussie gewoon vertel in Nederland noem
>>>> ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans, dit het toen 'n hoop verduidlik.
>>>>
>>>> Maar nou gaan jy my vertel, ons kan beter wegbly hier, omdat Afrikaners nie
>>>> van ons hou nie.
>>>> Ek vra my af wie stem saam met jou.
>>>>
>>>> Dan nog 1 saak, jy sê julle kan nie vergewe, ek is jammer vir julle, veral
>>>> omdat ek op hierdie NG hoor, julle is so 'n volk met 's sterk glo. Wel bid
>>>> maar goed die Onse Vader, meskien kan jy dan leer :-))
>>>> Vergewe is nie dieselfde as vergeet nie!!!
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>>
>>>> "Sakkie" schreef in bericht
>>>> news:3c8f2249$0$227@hades.is.co.za...
>>>> >
>>>> > "Arthur Hagen" wrote in message
>>>> > news:a6lc75$p4k$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> > > "Sakkie" schreef...
>>>> > > > Die Hollanders sal moet erg kersopsteek by die Flaminge voor dit sal
>>>> > > gebeur.
>>>> > >
>>>> > > Die miete dat die Vlaamse dialek naderby is aan Afrikaans as Hollands is ook
>>>> > > onderdeel van die anti-Nederlands houding wat ek steeds weer raak sien.
>>>> > >
>>>> > > Julle praat byna nooit van 'Nederlands' of 'Nederland' niet, maar wanneer
>>>> > > dit om die oorsprong van Afrikaans gaan sê julle wel 'Suid-Nederlands',
>>>> > > terwyl dit werklik 'Suid-Hollands' is. Weer so'n simptoom :)
>>>> > >
>>>> > > Arthur
>>>> >
>>>> > Arthur, jong dit is nie so maklik om jou te antwoord nie. Ek sal dit graag
>>>> > so wil stel. Eerstens, die gemiddelde Afrikaner onderskei nie tussen 'n
>>>> > Hollander en 'n Nederlander nie. Meeste van ons aanvaar dat dit dieselfde
>>>> > is. Tweedens, die gemiddelde Afrikaner hou nie van Hollanders/Nederlanders
>>>> > nie as gevolg van die persepsie wat geskep is gedurende die apartheidsjare
>>>> > dat julle alles wat wit was in Suid-Afrika gekritiseer by elke moontlike
>>>> > geleentheid. Sonder uitsondering was julle houding presies dieselfde as die
>>>> > wat Gloudina partykeer inneem. ('Skuus tannie G, ek gebruik net jou naam om
>>>> > 'n punt te maak.) Ek verstaan dat dit 'n onregverdige veralgemening is van
>>>> > ons kant, maar dit is niks erger as die onregverdige veralgemening wat julle
>>>> > toegepas het op ons Afrikaners nie, en my nasie staan nie bekend vir hulle
>>>> > vermoeë om te vergewe nie. Ons het 'n gesegde: "'n Jakkals verander van
>>>> > haar maar nie van snaar" in Engels sal dit wees: "a leopard cannot change
>>>> > it's spots" of so iets. Basies kom dit neer daar op dat ons
>>>> > "in-die-rug-gesteek" voel deur julle, deur dat julle groot hoeveelhede geld
>>>> > geskenk het aan mense wat sonder diskrimineering onskuldige mense vermoor
>>>> > het. Nou kan ons seker weer 'n hele nuwe draad begin oor wat beskou word as
>>>> > onskuldig. Gaan slaan maar self na oor wie die teikens was van die ANC
>>>> > aanvalle en besluit vir jouself of dit regverdige oorlogsteikens was of nie.
>>>> >
>>>> > Laastens, aanvaar dat Afrikaners nie Hollanders/Nederlanders is nie. Net
>>>> > soos Belge nie is nie. Die feit dat julle ons taal kan verstaan maak ons
>>>> > beslis nie dieselfde nie. Ek sukkel my gat af om party van julle pos te
>>>> > verstaan en baie dinge antwoord ek suiwer deur tussen die lyne te lees. Ek
>>>> > wil so ver gaan om te sê dat die gemiddelde Afrikaner baie meer na Duitsers
>>>> > aard as na Hollanders. Daarom kom ons ook baie beter met hulle oor die weg,
>>>> > en hier veralgemeen ek buitensporig en praat meer uit eie ondervinding as
>>>> > enigiets anders. Algemene opinie is dat my voorouers van FRANSE oorsprong
>>>> > is. Gerard Couché in die vyftiende eeu. Hoe vertel jy my nou dat ek 'n
>>>> > Hollander is. Net omdat my taal verwant is aan Nederlands. Maggies, dit is
>>>> > soos om vir 'n Amerikaner of Australianer te sê dat hy Engels is net omdat
>>>> > hulle taal dieselfde is. Nog erger, dit is amper soos om vir 'n Amerikaanse
>>>> > rooi Indiaan te sê dat hy Engels is net omdat hy Engels praat, terwyl hy
>>>> > tien teen een nader verwant is aan vêrre-ooste Asiate.
>>>> >
>>>> > Ek probeer nie 'n vyand van jou maak nie, ek probeer die saak in perspektief
>>>> > stel.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58726 is 'n antwoord op boodskap #58680] Vr, 15 Maart 2002 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:uh129u060mur55tk91a8bhc4iih57uh8mh@4ax.com...
> On Thu, 14 Mar 2002 20:26:14 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>
>>
>> DD FOR PRESIDENT!!!!!!!!!!!
>>
>> Gr.Rico
>
>>
>
>
> .:-))))) sonder om die verkiesingslokale rond teskuif. Onbetwis en
> makliker as wat Mugabe dit gedoen het. Geen teenstemme nie:-)
> Dankie Rico, vir jou sal ek mooi sorg :-)
>
> DD

Ek gaan word jou minister vir Buitelandse Sake, kan ek maar mooi die wereld
oortrek :-)))

Gr.Rico
Re: Tien Afrika-tale [boodskap #58727 is 'n antwoord op boodskap #58704] Vr, 15 Maart 2002 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Karel Kolstert" skryf in boodskap news:3c91aa37$0$226@hades.is.co.za...
>> Ek stem saam met Wouter hieronder dat Afrikaans 'n Afrika-taal is. Dit
>> word tog nêrens elders gepraat nie.
>> Drom, die nie-taalkundige
>
> Rico : Dan is Nederlands ' wereldtaal :-)))
> In Suriname, Suid-Amerika word dit ook gebruik as offieciele taal.
>
> Wouter
> Afrikaans dan ook. Hulle praat dialekte daarvan in Holland en België. :-)
>
>
En in Afrika praat hulle 'n soort van Vlaamse dialek, so ons praat dieselfde
taal :-))))

Nou moet ons nog maar net vriende word :-)))
Gr.Rico
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58729 is 'n antwoord op boodskap #58726] Vr, 15 Maart 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 15 Mar 2002 17:55:30 +0100, "Rico" wrote:

>
> Ek gaan word jou minister vir Buitelandse Sake, kan ek maar mooi die wereld
> oortrek :-)))
>
> Gr.Rico
>

Slim plan om by Annette in Kaapstad uit te kom né!!! :-0)))

Die Prez (pas verkose!)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58730 is 'n antwoord op boodskap #58715] Vr, 15 Maart 2002 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 15 Mar 2002 15:14:58 +0200, "Annette" wrote:

> Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
> spesialis man-ding;)))
> Annette
>

wat is nou die spesialiteit hier Annette - die man of die ding:-)))
Re: Tien Afrika-tale [boodskap #58737 is 'n antwoord op boodskap #58727] Vr, 15 Maart 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 15 Mar 2002 17:56:52 +0100, "Rico" wrote:

> Nou moet ons nog maar net vriende word :-)))
> Gr.Rico


Vriende kan ons word Rico, maar slegs op
voorwaarde dat julle erken dat Nederlands
inderwaarheid slegs 'n Afrikaanse dialek is.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58738 is 'n antwoord op boodskap #58715] Vr, 15 Maart 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 15 Mar 2002 15:14:58 +0200, "Annette" wrote:

> Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
> spesialis man-ding;)))
> Annette
>

Ek is mos 'n roerder en 'n opstoker - weet jy van enigiemand anders
hier?:))

Annette
Re: afrikaanse canon [boodskap #58746 is 'n antwoord op boodskap #58189] Vr, 15 Maart 2002 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 15 Mar 2002 20:21:36 +0100, "Rico" wrote:

> Maar ek sal ook Gloudina is Kanada gaan besoek en dan uitvind, wie Gloudina
> nou rerig is!!
>
> Gr.Rico
>

So dan wil jy seker gevaar toelae ook eis ne Rico? :-)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58747 is 'n antwoord op boodskap #58729] Vr, 15 Maart 2002 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:hic49u0fhcjv4vdsjveq9vk0l0r229qfjk@4ax.com...
> On Fri, 15 Mar 2002 17:55:30 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>
>>
>> Ek gaan word jou minister vir Buitelandse Sake, kan ek maar mooi die wereld
>> oortrek :-)))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Slim plan om by Annette in Kaapstad uit te kom nè!!! :-0)))
>
> Die Prez (pas verkose!)

Dit sal nog maar net die begin wees, Kaapstad, bobotie eet met Annette en
die Tafelberg beklim. mwah 'n goed plan!!
Maar ek sal ook Gloudina is Kanada gaan besoek en dan uitvind, wie Gloudina
nou rerig is!!

Gr.Rico
Re: afrikaanse canon [boodskap #58752 is 'n antwoord op boodskap #58723] Vr, 15 Maart 2002 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie van nou nie - maar toe ek jonk en onskuldig was, was die van se
naam op Universiteit - Afrikaans Nederlands -
Die Nederlandse gedeelte was hoofsaaklik literatuur - wat ons salig gedop
het;))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a6t8lr$q31$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Sakkie" schreef in bericht
> news:3c910315$0$229@hades.is.co.za...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:a6qt6d$dfc$1@news1.xs4all.nl...
>> julle taal is
>>> ontstaan uit Hollands en daar is baie invloede ingekom, soos ons taal
>>> invloede het van Engels en Frans.
>>
>> Nie een van ons het dit nog ontken nie. Wat die Hollanders wel wou op
>> sinspeel is dat ons 'n dialek van Hollands praat en ek is bevrees daarmee
>> kan ek nie saamstem nie.
>
> Ek sê nie Afrikaans is 'n dialek van Nederlands nie, maar daar is meer
> ooreenkomste as verskille.
> Is dit nie so, as jy Afrikaans aan die Universiteit gaan studeer, jy kry ook
> baie onderwys in Nederlandse literatuur??
> En meer sake van Nederlands.
>
> Gr.Rico
>>
>>
>>>
>>> Dankie jy hou nou net 'n bietjie van my :-)))
>>
>> Waarvan praat jy, dis nie my week vir mans nie ;-))))
>>
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58753 is 'n antwoord op boodskap #58730] Vr, 15 Maart 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die opkom:))
Annette

--

Davie Davis skryf in boodskap news:2pc49u8n8ubtramu1kj6djsov2hm6320un@4ax.com...
> On Fri, 15 Mar 2002 15:14:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sakkie my vriend - 'n Dame kan nie vir 'n man opkom nie - daardie is 'n
>> spesialis man-ding;)))
>> Annette
>>
>
> wat is nou die spesialiteit hier Annette - die man of die ding:-)))
Re: afrikaanse canon [boodskap #58871 is 'n antwoord op boodskap #58537] Ma, 18 Maart 2002 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a6lock$1b2v$1@news.kabelfoon.nl...
> "Swart Simon" schreef...
>> Wat die 'Suid-Nederlands' betref, het ons almal op skool geleer dat Jan van
>> Riebeeck van Culemborg gekom het. En waar is Culemborg - in Vlaandere?
>> Naby Vlaandere? In 'Suid-Nederland' dan?
>
> Kuilenburg lê in Gelderland. Ongeveer 5 km van die Hollands-Gelderse grens.
> Volgens Emmy se definisie in die barbaarse deel van Nederland ... taamlik
> noordlik dus ;)

Q.E.D.

Terloops, kom die woord 'Culemborg' inderdaad van die woord 'Kuilenburg'?
Dit sou interessant wees. Wat beteken die woord 'kuil' in die sin wat dit
hier gebuik is? Beteken dit 'n gat (i.e. 'n maalgat in 'n rivier) soos wat
meeste mense dink, of beteken dit, soos wat ek dink, 'n soort van riet wat
op rivieroewers groei? Nog 'n vraag: verwys die 'kuil' in 'kuilvoer' na die
gat waarin dit gemaak word of na die goed waarvan dit gemaak word?

In die dae van die VOC was daar, so 'n 25 km van Kaapstad, 'n veepos met die
naam 'De Kuilen' (opgerig in 1684). Tans is daar in die omgewing 'n plek en
'n rivier met die naam 'Kuilsrivier', asook 'n skool met die naam 'De
Kuilen'. Papkuilsrivier' en 'Kafferkuilsrivier' kom ook voor in die Kaap as
name van riviere. (Die naambordjies by die brug oor laasgenoemde rivier het
so 'n paar jaar gelede verdwyn.)

Swart Simon
Re: afrikaanse canon [boodskap #58873 is 'n antwoord op boodskap #58871] Ma, 18 Maart 2002 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die nuwe bordjie noem dit
Voorafbenadeelderivier;))))
Annette

Swart Simon skryf in boodskap news:3c963f34.0@news1.mweb.co.za...
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a6lock$1b2v$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Swart Simon" schreef...
>>> Wat die 'Suid-Nederlands' betref, het ons almal op skool geleer dat Jan van
>>> Riebeeck van Culemborg gekom het. En waar is Culemborg - in Vlaandere?
>>> Naby Vlaandere? In 'Suid-Nederland' dan?
>>
>> Kuilenburg lê in Gelderland. Ongeveer 5 km van die Hollands-Gelderse grens.
>> Volgens Emmy se definisie in die barbaarse deel van Nederland ... taamlik
>> noordlik dus ;)
>
>
> Q.E.D.
>
> Terloops, kom die woord 'Culemborg' inderdaad van die woord 'Kuilenburg'?
> Dit sou interessant wees. Wat beteken die woord 'kuil' in die sin wat dit
> hier gebuik is? Beteken dit 'n gat (i.e. 'n maalgat in 'n rivier) soos wat
> meeste mense dink, of beteken dit, soos wat ek dink, 'n soort van riet wat
> op rivieroewers groei? Nog 'n vraag: verwys die 'kuil' in 'kuilvoer' na die
> gat waarin dit gemaak word of na die goed waarvan dit gemaak word?
>
> In die dae van die VOC was daar, so 'n 25 km van Kaapstad, 'n veepos met die
> naam 'De Kuilen' (opgerig in 1684). Tans is daar in die omgewing 'n plek en
> 'n rivier met die naam 'Kuilsrivier', asook 'n skool met die naam 'De
> Kuilen'. Papkuilsrivier' en 'Kafferkuilsrivier' kom ook voor in die Kaap as
> name van riviere. (Die naambordjies by die brug oor laasgenoemde rivier het
> so 'n paar jaar gelede verdwyn.)
>
> Swart Simon
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58885 is 'n antwoord op boodskap #58871] Ma, 18 Maart 2002 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" schreef...
> Terloops, kom die woord 'Culemborg' inderdaad van die woord 'Kuilenburg'?
> Dit sou interessant wees. Wat beteken die woord 'kuil' in die sin wat dit
> hier gebuik is? Beteken dit 'n gat (i.e. 'n maalgat in 'n rivier) soos wat
> meeste mense dink, of beteken dit, soos wat ek dink, 'n soort van riet wat
> op rivieroewers groei? Nog 'n vraag: verwys die 'kuil' in 'kuilvoer' na die
> gat waarin dit gemaak word of na die goed waarvan dit gemaak word?

In Nederland is 'n kuil 'n gat in die grond. In riviere praat ons van 'neer'
(ek dink in Engels is die 'n eddy (sp?)), maar ek het altyd gedink 'n 'kuil'
is dieselfde .... hoewel, in my woordeboek kan ek dit nie terugvind nie.

Kuilvoer is (groen)voer wat ingekuil is. Dis dus genoem na die kuil nie na
die goed waarvan dit gemaak is nie.

My entimologies plaasnameboek is op my werk. Ek sal morge nasoek wat in
daardie boek as oorsprong vir die naam Kuilenburg/Culemborg gegee word.

Groete,
Arthur
Re: afrikaanse canon [boodskap #58922 is 'n antwoord op boodskap #58871] Di, 19 Maart 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon"
---knip---
'Kafferkuilsrivier' kom ook voor in die Kaap as
> name van riviere. (Die naambordjies by die brug oor laasgenoemde rivier het
> so 'n paar jaar gelede verdwyn.)
> Swart Simon
~~~~~
Ja, net so paar km hier van my in Riversdal.
Die plaaslike bevolking, nageslag van die sogenaamde Koi, sê nog
steeds Kafferkuilsrivier :-)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58989 is 'n antwoord op boodskap #58885] Wo, 20 Maart 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" schreef...
> "Swart Simon" schreef...
>> Terloops, kom die woord 'Culemborg' inderdaad van die woord 'Kuilenburg'?
>> Dit sou interessant wees. Wat beteken die woord 'kuil' in die sin wat dit
>> hier gebuik is?
>
> My entimologies plaasnameboek is op my werk. Ek sal morge nasoek wat in
> daardie boek as oorsprong vir die naam Kuilenburg/Culemborg gegee word.

My plaasnameboek sê: Kuilenburg, zie Culemborg; reeds in 1281 als Kulenburg
vermeld, een oude burgstad. Toch zal het eerste deel wel het woord 'kuil'
zijn.

Ek het ook bedink dat ons nog 'n konteks het waarin ons van kuile praat: dis
'n soort visnet. Miskien was die rivier by Culemborg 'n goeie plek om vis te
vang!

Groete,
Arthur
Re: Tien Afrika-tale [boodskap #59270 is 'n antwoord op boodskap #58625] Do, 28 Maart 2002 00:10 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a6pktf$givrl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit lyk vir my reg Drom - ek het net gehoor dat Sotho en Suid-Sotho twee
> verskillende tale is.
>
> Noudat die Boesmans so tekere gegaan het oor hulle uitstalling in die
> Museum, wonder ek nou hoekom die Boesmans se taal nie ook as een van ons
> inheemse tale erken word nie - dit is dan op die landswapen.

Artikel 6 van die grondwet:

------------------------------------
6.
(1) The official languages of the Republic are Sepedi, Sesotho, Setswana,
siSwati, Tshivenda, Xitsonga, Afrikaans, English, isiNdebele, isiXhosa and
isiZulu.
.
.
.

(5) A Pan South African Language Board established by national legislation
must promote, and create conditions for, the development and use of all
official languages;

the Khoi, Nama and San languages; and

sign language ; and

promote and ensure respect for all languages commonly used by communities in
South Africa, including German, Greek, Gujarati, Hindi, Portuguese, Tamil,
Telegu and Urdu; and

Arabic, Hebrew, Sanskrit and other languages used for religious purposes in
South Africa.
------------------------------------

Swart Simon
Vorige onderwerp: RE - Re Klagatte (of so iets)
Volgende onderwerp: Hou die soentjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:50:06 MGT 2024