Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp benodig teen insek vesteuring
Hulp benodig teen insek vesteuring [boodskap #561] Do, 05 Junie 2003 19:38 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?

Lorinda
Re: Hulp benodig teen insek vesteuring [boodskap #562 is 'n antwoord op boodskap #561] Do, 05 Junie 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 05 Jun 2003 22:03:12 -0400, Mandrake Dragon
wrote:

> Lorinda wrote:
>
>> Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?
>>
>> Lorinda
> Maak vuur??


Jy sal geen aanhangers vind onder die DBV geledere nie, Andries:-)
EN 'kranksinnig' glo ek is ' heelbeskrywende woord, Lorinda. Want
nie eens Gloudina kan daarmee kompeteer in frustrering nie:-)))

SC
Re: Hulp benodig teen insek vesteuring [boodskap #588 is 'n antwoord op boodskap #561] Vr, 06 Junie 2003 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?
>
> Lorinda
Maak vuur??
--
Mandrake user
Re: Hulp benodig teen insek vesteuring [boodskap #592 is 'n antwoord op boodskap #562] Vr, 06 Junie 2003 02:46 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
VANG HOM!

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:e58vdvs3qlthklrkm8ug12pjahe3nms3go@4ax.com...
> On Thu, 05 Jun 2003 22:03:12 -0400, Mandrake Dragon
> wrote:
>
>> Lorinda wrote:
>>
>>> Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?
>>>
>>> Lorinda
>> Maak vuur??
>
>
> Jy sal geen aanhangers vind onder die DBV geledere nie, Andries:-)
> EN 'kranksinnig' glo ek is ' heelbeskrywende woord, Lorinda. Want
> nie eens Gloudina kan daarmee kompeteer in frustrering nie:-)))
>
> SC
Vorige onderwerp: Feministiese Hoed
Volgende onderwerp: Enter the Dragon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:34:46 MGT 2024