Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: www.ForPeopleOfColor.net
Re: www.ForPeopleOfColor.net [boodskap #58997] Wo, 20 Maart 2002 19:06 na volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On 20 Mar 2002 16:31:29 GMT, bnn...@aol.com (BNNinc) wrote:

> Auctions & Classifieds "For People Of Color" (FPOC) at
>
> http://www.ForPeopleOfColor.net
>
> Just Launched!!!
>
> Post Your Ad or Auction Today!!!
>
> The Online MarketPlace "For People Of Color"

Ja ja, ons is ook people of color, but is a white color of course.

Sy Amerikaanse Engels maak dit heelwaarskynlik 'n site vir Negers.
Re: www.ForPeopleOfColor.net [boodskap #59003 is 'n antwoord op boodskap #58997] Wo, 20 Maart 2002 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Off colour wellig?

> Ja ja, ons is ook people of color, but is a white color of course.
>
> Sy Amerikaanse Engels maak dit heelwaarskynlik 'n site vir Negers.
>
Re: www.ForPeopleOfColor.net [boodskap #59025 is 'n antwoord op boodskap #58997] Do, 21 Maart 2002 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy weet mos die Amerikaners kan nie spel nie.
Dit moes off colour wees:))
Annette

--

Davie Davis skryf in boodskap news:u8nh9ucfnpdvllu4s3hdhqitfaltrcrgn9@4ax.com...
> On 20 Mar 2002 16:31:29 GMT, bnn...@aol.com (BNNinc) wrote:
>
>> Auctions & Classifieds "For People Of Color" (FPOC) at
>>
>> http://www.ForPeopleOfColor.net
>>
>> Just Launched!!!
>>
>> Post Your Ad or Auction Today!!!
>>
>> The Online MarketPlace "For People Of Color"
>
>
> Ja ja, ons is ook people of color, but is a white color of course.
>
> Sy Amerikaanse Engels maak dit heelwaarskynlik 'n site vir Negers.
>
Re: www.ForPeopleOfColor.net [boodskap #59027 is 'n antwoord op boodskap #59003] Do, 21 Maart 2002 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Patrick, ek het geantwoord voordat ek jou antwoord gelees het - ek sien
ons dink in dieselfde rigting:))
Annette

l&p skryf in boodskap news:ant2021170b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Off colour wellig?
>
>> Ja ja, ons is ook people of color, but is a white color of course.
>>
>> Sy Amerikaanse Engels maak dit heelwaarskynlik 'n site vir Negers.
>>
>
Re: www.ForPeopleOfColor.net [boodskap #59045 is 'n antwoord op boodskap #59025] Do, 21 Maart 2002 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 21 Mar 2002 07:01:54 +0200, "Annette" wrote:

> Jy weet mos die Amerikaners kan nie spel nie.
> Dit moes off colour wees:))
> Annette

Terwyl ek nie die fx2 miskyk nie dink ek daaraan dat die Amerikaners
met Engels gedoen het wat ons met Nederlands gedoen het maw
spelling verander om te pas by die uitspraak.
Re: For People Of Color [boodskap #59117 is 'n antwoord op boodskap #59045] Vr, 22 Maart 2002 16:09 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aah, as ek 'Folder List icon' kliek en ek trek die onderste
helfte van die skerm af, sien ek hoe pragtig die kleure is van
die 'posters' op hierdie nuusgroep. Dis 'n reënboog, blou vir my
'favourites', 'Lime' vir dié wat bietjie 'suur' in die maag
teweeg
bring. Rooi vir dié wat jy maar met handskoene moet aanpak, wit
vir die 'postings' wat ek nie wil sien nie. (ek blok nie meer
'posters' nie) Fuchia (Jakaranda) vir die vaalpense. Silwer vir
gryskoppe, (nie noodwendig wys nie) Maroon (marooned on some
island) vir die wat verlore raak in hulle briewe en verkeerde
aanhalings (die gevaarlikste lot op hierdie ng.) Jammer daar is
nie bruin vir die wat, nouja ......... need I say more ....
;-)
You on this ng. are ppl of color, except those writing in white
ink.
Vorige onderwerp: Kortbroek sonder broek
Volgende onderwerp: Re: Why is Europe supporting racists like Mugabe & the genocide of whites?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:31:04 MGT 2024