Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie
Tobie [boodskap #58924] Di, 19 Maart 2002 19:00 na volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hoe vorder jou webplek Tobie?
Re: Tobie [boodskap #59005 is 'n antwoord op boodskap #58924] Wo, 20 Maart 2002 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis"
> Hoe vorder jou webplek Tobie?
~~~~
jy wil nie weet nie ou broer ........... van FrontPage server
extensions na ftp omlat ek nie FrontPage gehad het nie. Toe kan
niemand inkom nie want hulle soek die 'password', na vele skrywe
en verduidelikings na isat, uiteindelik terug na 'FrontPage' want
ek het nou 'Office XP' gekry. Maak webblad, toe kon ek nie oplaai
nie, skryf weer vir isat, ok toe sit hulle 'server extensions'
weer op, en toe kon ek oplaai. Toe ek gaan kyk toe sien ek dat
die agtergrond nie dit is wat ek op die main.htm gesit het nie.
doen dit toe oor, laai weer die main.htm af ('overwrite' oue),
lyk nog net dieselfde, sê vir 'n vriend hy moet gaan kyk wat daar
aangaan. Ek skryf die hele bladsy so te sê weer oor. Die vriend
kom terug en sê alles lyk ok vir hom. Ek 'Delete die hele bladsy
want het toe nog nie van die vriend gehoor nie, en laai al die
'nuwe' lêers weer op. selle probleem !!!!!!!!!! nou't ek
dit eers gelos. as jy na die gemors wil gaan kyk dit is
http://walk.isat.co.za
Die agtergrond is 'suppose to be' canvas.jpg, nou's die
agtergrond ge'-tile' met die foto wat ek links bo in die hoek
gesit het.
ek weet nie, as 'n mens dom is, is jy dom. :-(
wil jy die hele bladsy hê en dit vir my regmaak .............
hmmmmm???????????? ....... dis net 1.7mb op die oomblik.
~~
Re: Tobie [boodskap #59069 is 'n antwoord op boodskap #59005] Do, 21 Maart 2002 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Mar 2002 23:19:54 +0200, "Tobie" wrote:

> Davie Davis"
>> Hoe vorder jou webplek Tobie?
> ~~~~
> jy wil nie weet nie ou broer ...........

> ek weet nie, as 'n mens dom is, is jy dom. :-(
> wil jy die hele bladsy hê en dit vir my regmaak .............
> hmmmmm???????????? ....... dis net 1.7mb op die oomblik.
> ~~
>

Beskeidenheid broer, beskeidenheid (of is dit jou manier van spog?).
Daar is niks verkeerd met jou webplek nie Tobie, en as jy steeds sien
dat die foto uitgelê is oor die hele blad (wat nie werklik die geval
is nie) dan stel ek voor dat jy jou cache files leeg maag. Maak ook
alle temp internet lêers leeg om te voorkom dat jou browser vanaf
jou hardeskyf lees. 'n Ander wenk is om te ctrl/refresh (vanuit die
blad) wat ook voorkom dat dit uit cache uit lees.
Jou blad is reg en meer mense sal dit ondersteun.
Re: Tobie [boodskap #59081 is 'n antwoord op boodskap #59069] Do, 21 Maart 2002 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hoor, hoor. Goeie poging.
Konstruktiewe kritiek waaraan jy dalk kan dink of dit los...ek sal nie
hartseer wees nie. Watter internet "browser" gebruik jy? Ek weet Netscape en
Explorer lees nie altyd die bladsye dieselfde nie.

1) Jou fotos lyk goed op Internet Explorer. Ek sal egter voorstel dat jy
die titel saam met die prent "centre" omdat dit bo aan die bladsy voorkom.
Alles is links ge"align" en dit lyk soms net beter as sommige goed links, in
die middel of regs is.

2) Jou link net onder die eerste foto "Jabez" werk nie. Ek weet nie of dit
net ek is nie maar hy gee my 'n error as ek soontoe wil gaan.

3) Alhoewel die verskillende "browsers" die opsies het om terug of vorentoe
te gaan, is dit soms goed om op elke "link" 'n menu te plaas wat die leser
die geleentheid bied om terug te gaan na die hoof bladsy of na ander bladsye
te gaan kyk.

4) Probeer om lang bladsye met baie geskryf op te deel in korter bladsye of
om bo-aan die bladsy 'n menu te sit met links na die verskillende dele op
die bladsy. Omrede die voordeel van internet is dat die interaktief is, raak
die gemiddelde internet gebruiker moeg van lees as dit so aaneen is. 'n
Klein "clipart" of animasie hier en daar (nie te veel nie - anders raak als
stadiger) is ook goed om die aandag bietjie van die letters af te trek.

5) Voorstel:
Begin jou eerste bladsy soos dit op hierdie stadium is met 'n foto,
bietjie agtergrond info oor Jabez, 'n teks vers en miskien bietjie
animasie. Plaas dan links na a) Downloads - waar jy die zip en doc files
insit, b) photo album - waar al die links na die verskeie fotos voorkom c)
newsletter - waar die links na die verskillende newsletter uitgawes is d)
enige ander links soos donations, tips ens.

6) Gesien uit die oog van die leser. Ek het ondervind dat baie mense graag
met die eerste oogopslag wil sien waaroor 'n webbladsy gaan, as hulle te
veel moet rondkyk voor hulle weet waaroor dit gaan, verloor hulle
belangstelling en gaan na die legio ander webwerfe wat beskikbaar is. Die
doel is dus om die mense nuuskierig te maak op die hoofblad.

Soos ek egter aan die begin gesê het, ek dink dit is 'n baie goeie eerste
poging.

Bart

"Davie Davis" skryf in boodskap news:lkdk9uoalbno8dk9bu2401mf6ori5fuif2@4ax.com...
> On Wed, 20 Mar 2002 23:19:54 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Davie Davis"
>>> Hoe vorder jou webplek Tobie?
>> ~~~~
>> jy wil nie weet nie ou broer ...........
>
>> ek weet nie, as 'n mens dom is, is jy dom. :-(
>> wil jy die hele bladsy hê en dit vir my regmaak .............
>> hmmmmm???????????? ....... dis net 1.7mb op die oomblik.
>> ~~
>>
>
> Beskeidenheid broer, beskeidenheid (of is dit jou manier van spog?).
> Daar is niks verkeerd met jou webplek nie Tobie, en as jy steeds sien
> dat die foto uitgelê is oor die hele blad (wat nie werklik die geval
> is nie) dan stel ek voor dat jy jou cache files leeg maag. Maak ook
> alle temp internet lêers leeg om te voorkom dat jou browser vanaf
> jou hardeskyf lees. 'n Ander wenk is om te ctrl/refresh (vanuit die
> blad) wat ook voorkom dat dit uit cache uit lees.
> Jou blad is reg en meer mense sal dit ondersteun.
>
Re: Tobie [boodskap #59121 is 'n antwoord op boodskap #59069] Vr, 22 Maart 2002 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" <
dan stel ek voor dat jy jou cache files leeg maag. Maak ook
> alle temp internet lêers leeg om te voorkom dat jou browser vanaf
> jou hardeskyf lees. 'n Ander wenk is om te ctrl/refresh (vanuit die
> blad) wat ook voorkom dat dit uit cache uit lees.
> Jou blad is reg en meer mense sal dit ondersteun.
~~

Yea dit werk!!! dankie DD :-x
Re: Tobie [boodskap #59122 is 'n antwoord op boodskap #59081] Vr, 22 Maart 2002 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Bart Nel"
> Hoor, hoor. Goeie poging.
> Konstruktiewe kritiek waaraan jy dalk kan dink of dit los...ek sal nie
> hartseer wees nie.
~~~
Jy weet nie hoe sleg ek gevoel het omlat dinge vir my so
deurmekaar gelyk het nie ...... elk geval .... dis SON skyn weer
:-)
Dankie Bart, sal maar so stadig maar seker die dinge doen wat jy
voorstel, een ding op 'n slag, maar gaan jou voorstelle save en
bekyk, net bang ek be- 'tjoince' dalk alles :-)
groete
Re: Tobie [boodskap #59126 is 'n antwoord op boodskap #59121] Vr, 22 Maart 2002 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Mar 2002 20:18:13 +0200, "Tobie" wrote:

> ~~
>
> Yea dit werk!!! dankie DD :-x
>
Moooooiiiiiii ...bly dat ek kon help Toobs. :-)))
Re: Tobie se werf [boodskap #59137 is 'n antwoord op boodskap #59122] Sa, 23 Maart 2002 12:21 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ok Bart, ek was nou braaf en het van die veranderings aangebring
wat voorgestel het, moet nou nog net gaan uit- 'figure' hoe om
stukke in lang geskrewe briewe op te deel en te 'link' aan die
begin van 'n bladsy met onderafdelings...... oefen en oefen en as
jy nie regkom nie, probeer die handboek of 'helpfiles' ná :-)
groete.
~~~~~~
http://walk.isat.co.za
~~~~~~
Vorige onderwerp: Re: Why don't boat people catch a plane?
Volgende onderwerp: 'n ernstige oomblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:57:42 MGT 2024