Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thabo
Thabo [boodskap #58164] Di, 05 Maart 2002 22:16 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink julle van die MSNBC artikel van gister?

http://www.msnbc.com/news/714852.asp?cp1=1

South Africa's Lonely Rebel

Thabo Mbeki is feuding with allies, fighting his cabinet and losing
international friends. How his dissent on AIDS is unraveling his
presidency
Re: Thabo [boodskap #58165 is 'n antwoord op boodskap #58164] Wo, 06 Maart 2002 03:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan moontlik net 'n tikkie detail byvoeg - die "scotch" is Shivaz
Regal - en let wel, dis 'n "tall bottle" en nie 'n "tall glass" nie ....
Re: Thabo [boodskap #58170 is 'n antwoord op boodskap #58164] Wo, 06 Maart 2002 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie dit glo nie - dit is alles net blanke propaganda om ons geliefde
pyprokende Prez te diskrediteer.
Kyk net watse goeie werk het hy gedoen daar in Australië ivm Zimbabwe.
Bob Mugabe was natuurlik so vreeslik bly, dat die wette wat hy ingestel het
vir die verkiesing, wat hy nietig verklaar het om sy maatjies gerus te stel,
gisteraand weer heringestel het - en die Statebond se snare is mos nie so
flexible soos hy om 'n besluit weer te verander nie.

Annette

Streepmuis skryf in boodskap news:pmga8u4hm739jgts7rqhugqg0adsufm1sh@4ax.com...
>
> Wat dink julle van die MSNBC artikel van gister?
>
> http://www.msnbc.com/news/714852.asp?cp1=1
>
> South Africa's Lonely Rebel
>
> Thabo Mbeki is feuding with allies, fighting his cabinet and losing
> international friends. How his dissent on AIDS is unraveling his
> presidency
>
Re: Thabo [boodskap #58221 is 'n antwoord op boodskap #58165] Do, 07 Maart 2002 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Mar 2002 05:36:09 +0200, "Jonas" wrote:

> Ons kan moontlik net 'n tikkie detail byvoeg - die "scotch" is Shivaz
> Regal - en let wel, dis 'n "tall bottle" en nie 'n "tall glass" nie ....

Ek dink dis Chivas - net vir die rekord. Hey, ten minste het hy darem
goeie smaak - meer as wat ek kan sê van ons pretzelsnuifendeTexan
koeiseun! :-(
Re: Thabo [boodskap #58222 is 'n antwoord op boodskap #58170] Do, 07 Maart 2002 00:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Mar 2002 06:06:51 +0200, "Annette" wrote:

> Moenie dit glo nie - dit is alles net blanke propaganda om ons geliefde
> pyprokende Prez te diskrediteer.

Aah, okay. :-) Ek het dit gelees, want dit was darem nie 'n Beeld
artikel nie, so ek sou dit geglo het as jy nie gesê het nie. :-)
Maar dit was interessant. En die AIDS storie sal seker nie maklik
weggepraat/geredeneer kan word nie.
Re: Thabo [boodskap #58232 is 'n antwoord op boodskap #58170] Do, 07 Maart 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Moenie dit glo nie - dit is alles net blanke propaganda om ons geliefde
> pyprokende Prez te diskrediteer.
> Kyk net watse goeie werk het hy gedoen daar in Australië ivm Zimbabwe.
> Bob Mugabe was natuurlik so vreeslik bly, dat die wette wat hy ingestel het
> vir die verkiesing, wat hy nietig verklaar het om sy maatjies gerus te stel,
> gisteraand weer heringestel het - en die Statebond se snare is mos nie so
> flexible soos hy om 'n besluit weer te verander nie.

En die SA se Stille Diplomasie is al seker weer volstoom aan die werk -
Steve Tswete is mos hoeka vir die week daar omdinge fyn uit te kyk .
Maar laat ons dit nou maar erken Bob van ZimBobWe is 'n slim strateteeg
- hy ken dom mense as hy hulel sien.
Re: Thabo [boodskap #58359 is 'n antwoord op boodskap #58221] So, 10 Maart 2002 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek en jy betaal vir die goeie smaak - ongeag die spelling ...
Re: Thabo [boodskap #58937 is 'n antwoord op boodskap #58164] Wo, 20 Maart 2002 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wat maak hom die kenner op die gebied van AIDS?

"Streepmuis" skryf in boodskap news:pmga8u4hm739jgts7rqhugqg0adsufm1sh@4ax.com...
>
> Wat dink julle van die MSNBC artikel van gister?
>
> http://www.msnbc.com/news/714852.asp?cp1=1
>
> South Africa's Lonely Rebel
>
> Thabo Mbeki is feuding with allies, fighting his cabinet and losing
> international friends. How his dissent on AIDS is unraveling his
> presidency
>
Re: Thabo [boodskap #58939 is 'n antwoord op boodskap #58937] Wo, 20 Maart 2002 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jong Paul, elkeen van ons maak maar gatte van onsself van tyd tot tyd.
Party van ons het net genoeg waardigheid om terug te staan en te sê dat ons
'n fout gemaak het. Onse oom Taboe is nie een van die wat kan erken as hy
'n fout gemaak het nie. Hoe gaan dit nou lyk as die leier van 'n land moet
erken dat hy 'n fout gemaak het toe hy die hele wêreld se mediese
deskundiges vertel het dat hulle 'n klomp ape is en dat HIV en VIGS nie
verband hou nie.

"USPAUL" wrote in message
news:%dWl8.109738$Nn6.6298677@e3500-atl2.usenetserver.com...
> Wat maak hom die kenner op die gebied van AIDS?
>
>
>
> "Streepmuis" wrote in message
> news:pmga8u4hm739jgts7rqhugqg0adsufm1sh@4ax.com...
>>
>> Wat dink julle van die MSNBC artikel van gister?
>>
>> http://www.msnbc.com/news/714852.asp?cp1=1
>>
>> South Africa's Lonely Rebel
>>
>> Thabo Mbeki is feuding with allies, fighting his cabinet and losing
>> international friends. How his dissent on AIDS is unraveling his
>> presidency
>>
>
Re: Thabo [boodskap #58953 is 'n antwoord op boodskap #58939] Wo, 20 Maart 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie skryf in boodskap news:3c9833dd$0$229@hades.is.co.za...
> Jong Paul, elkeen van ons maak maar gatte van onsself van tyd tot tyd.

Party net meer as ander :)
Re: Thabo [boodskap #58961 is 'n antwoord op boodskap #58953] Wo, 20 Maart 2002 14:22 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c9890d4.0@news1.mweb.co.za...
>
> Sakkie wrote in message
news:3c9833dd$0$229@hades.is.co.za...
>> Jong Paul, elkeen van ons maak maar gatte van onsself van tyd tot tyd.
>
> Party net meer as ander :)
>

Ja toe jong, probeer jy my iets vertel :-)))))
Vorige onderwerp: Nie alleen Statebondskorsing nie
Volgende onderwerp: " villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik " deur TOM GOUWS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:21:07 MGT 2024