Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Ons taal in die buiteland
Ons taal in die buiteland [boodskap #5862] Ma, 26 Februarie 1996 00:00
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil weet hoe baie mense weet dat die Afrikaanse taal in die buiteland
gebruik word.
Ek het nie die afgelope 14 jaar in Suid-Afrika gewoon nie, so is my taal
soms 'n bietjie vreemd maar nog kan ek die taal goed praat en
skryf...beter dan meeste rooinekke!!! Maar ek het in die loop van die
jare opgemerk dat as 'n Engelssprekende Suid-Afrikaner in die buiteland
kom en 'n andere maatjie ontmoet dan begin hulle meteen Afrikaans te
praat, dus word die taal weer en lingua-franca of miskien 'n geheime taal
in die buiteland. Nou, die kindertjies van mense wat nie jare in
Suid-Afrika gewoon het, begin ook die taal 'n bietjie leer en so voorspel
ek 'n situasie in die toekoms waneer die Afrikaanse taal lewende buite
die grense van Suid-Afrika word, maar tog meer belabgrik herken word.

Enige meninge hieroor,

Groetnis uit die re"en in Mokum (Amsterdam)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5927] Werkpermitte
Volgende onderwerp: Afrikaans in die buiteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:04:17 MGT 2024