Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Verdeling van kennis
Verdeling van kennis [boodskap #585] Do, 05 Junie 2003 22:48 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

>> Wat het jy toe gedoen om dit reg te stel?

> Lang storie, maar as jy retig wil weet sal ek jou vertel..kennis moet gedeel
> word.
> --
> Andries J. Kriel

Vertel asseblief. Ek wil altyd uitvind hoe probleme opgelos word.

Lorinda
Re: Verdeling van kennis [boodskap #627 is 'n antwoord op boodskap #585] Vr, 06 Junie 2003 23:59 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Vertel asseblief. Ek wil altyd uitvind hoe probleme opgelos word.

Goed ek het soos te werk gagaan:

Ek het na Google.com gegaan ek gesoek na "mandrake*9.0*softk56*modem.
Ek gaan toe na http://www.mbsi.ca/cnxtlindrv/hsf/downloads-mdk-x86.html
Ek daar moet ek toe lees dat ek moet weet wat my Kernel version is. So
vind ek toe uit dat ek
hsflinmodem-5.03.27lnxtbeta03042700k2.4.19_16mdk-1mdk.i586.r pm moet
download vir 2.4.19-16mdk. Ek download toe die .rpm package.
Toe dit klaar gedownload het reboot ek my rekenaar na Linux toe.
Ek run toe KPackage click op open en navigate na die file wat ek pas
gedownload het, en toe op install. Linux vra toe vir die root password. ek
tik toe in ******* en die KPackage install toe /dev/ttyshsf0. Ek gaan toe
na KPPP. by devices kies ek toe /dev/modem. Ek gaan toe na die tab modem en
click op query modem en HOERA! my modem werk.

Om my soundcard te laat werk het ek na die Mandrake Control Center gegaan,
my root password ingetik,gekliek op hardware en toe op hardware list. Onder
soundcard click ek toe op run config tool en kies ES1371(AudioPCI-97) Ek
click toe op OK, Maak toe XMMS oop en HOERA! ek kan na mp3's luister.

ek het vreeslik baie sites besoek, gelees, en ja, gevloek en 'n keer of wat
aan die drink geraak :-D Glo dit as jy wil, maar ek het self slapelose
nagte gehad, waar ek my van die samelewing afgesluit het.

ps: verskoon die Engelse termes.

--
Andries

Vorige onderwerp: Linux
Volgende onderwerp: Programmeerders onder ons?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:34:42 MGT 2024