Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mp3 converter
mp3 converter [boodskap #58120] So, 03 Maart 2002 20:54 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so 'n klein programmetjie (mp3converter.zip) op
onderstaande ftp gesit. Dit verander 'n .mp3 lêer na 'n .exe
Vergroot die lêer met ongeveer 10kb. Daar is ook 'n voorbeeld
(AaronicBenedictionEnglish.exe) wat afgelaai kan word vir latere
oopmaak, of jy kan dit sommer net daar en dan laai en speel.
(Dit is te sê as jy nie bang is om 'n .exe lêer wat ek gemaak
het, oop te maak nie.) .... hehehe *��
--
Ek gooi 'n klip in die skelm se bos, slaan die drom met 'n 4lb
hamer en lui diedie klokkie. Luister wat ek fluister.
"Walk & C More�"
-------------------------------
ftp://isat877@ftp.isat.co.za/walk/
-------------------------------
Re: mp3 converter [boodskap #58167 is 'n antwoord op boodskap #58120] Wo, 06 Maart 2002 03:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie - hy soek 'n wagwoord vir toegang ?
Re: mp3 converter [boodskap #58206 is 'n antwoord op boodskap #58167] Wo, 06 Maart 2002 19:38 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"
> Tobie - hy soek 'n wagwoord vir toegang ?
~~~~~~~~
sorry man, ek het gedink dat tom diek en herrie kan ingaan,
aflaai en lees .......
sal my isp raadpleeg oor daai probleempie. Mense moet toegang hê,
dis die hele idee. ek het die lêer egter nou vir iemand gestuur
wat my privaat gekontak het. hoop dit was jy. ek wil nou nie
graag hier 'n 171 kb aanhangsel opsit nie, julle sal my skiet :-)
as dit nie jy was nie wat my privaat gekontak het nie, doen dit,
neem net die " _nospam " uit die e-pos adres
groete
Vorige onderwerp: Rashied Staggie
Volgende onderwerp: Nog Nuusies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:08:07 MGT 2024