Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » DS: [AFRIKAANS:5969] Inflasie
DS: [AFRIKAANS:5969] Inflasie [boodskap #5670] Vr, 02 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: a...@rmbmain.rmb.co.za[SMTP...@rmbmain.rmb.co.za]
Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 10:03
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5969] Inflasie


Reinier skryf

> Die waarde van jou eiendom het dieselfde gebly, tensy jy daarby gevoeg
> het. Dis jou geld wat waarde verloor het, en soos jy heel tereg daarop
> wys, kan jy nou skaars bekostig om 'n soortgelyke huis te koop.
> Intussen is jou spaargeld in sy maai, enige ingevoerde goedere
> buitensporig duur, en jy word veel meer vir belasting aangeslaan.
> Alles in ag genome, is jy geldelik swakker daaraan toe. Jy moet na al die versteekte nadele ook kyk, nie net die voor die hand liggende>
> voordele nie.
>
> Inflasie het wel korttermyn voordele - dit gee die ekonomie 'n tydelike
> hupstootjie - maar dis die langtermyn nadele wat veel swaarder moet
> weeg.

Kom ons doen 'n som om my oorspronklike punt te illustreer:

Aanname: ons leef in 'n ideale ekonomie waar alles se pryse met inflasie
toeneem. S^e inflasie is 15%. Ek koop nou 'n huis wat my R100 000 kos. Met
inflasie van 15% verdubble pryse so elke 5 jaar. S^e nou die rentekoer is 20%
dus is my paaiement op my huis dan sowat R1 700 as ek dit oor 20 jaar
terugbetaal. S^e maar my salaris (na aftrekkings) is R6 000. My huispaaiement is
dus 28% van my besteebare inkomste.

Oor vyf jaar het my salaris verdubbel en ek kry nou R12 000 na aftrekking ("I
wish"). Omdat inflasie konstant gebly het sou rentekoerse nie verhoog het nie en
my paaiement is nog steeds R1 700.
Dit is nou slegs 14% van my besteebare inkomste.

Dus, al neem mens blokkruiping in ag en my betseebare inkomste styg net na R9
000 is ek nog steeds beter daaraantoe want my huispaaiement het konstant gebly.
Jou huis se waarde sou nou ook toegeneem het na R200 000 wat jou beter
kredietwaardigheid by die bank gee. Ek kan dus nou geld teen my huis gaan leen
om byvoorbeeld 'n eie onderneming te begin wat my 'n baie beter inkomste kan
besorg.

Antonie
DS: [AFRIKAANS:5984] Inflasie [boodskap #5684 is 'n antwoord op boodskap #5670] Vr, 02 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: iva...@netcom.com[SMTP:i...@netcom.com]
Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 17:19
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5984] Inflasie

Antonie skryf:

> Kom ons doen 'n som om my oorspronklike punt te illustreer:
>
> Aanname: ons leef in 'n ideale ekonomie waar alles se pryse met
> inflasie toeneem. S^e inflasie is 15%. Ek koop nou 'n huis wat my
> R100 000 kos. Met inflasie van 15% verdubble pryse so elke 5 jaar.
> S^e nou die rentekoer is 20% dus is my paaiement op my huis dan
> sowat R1 700 as ek dit oor 20 jaar terugbetaal. S^e maar my salaris
> (na aftrekkings) is R6 000. My huispaaiement is dus 28% van my
> besteebare inkomste.
>
> Oor vyf jaar het my salaris verdubbel en ek kry nou R12 000 na
> aftrekking ("I wish"). Omdat inflasie konstant gebly het sou
> rentekoerse nie verhoog het nie en my paaiement is nog steeds R1
> 700. Dit is nou slegs 14% van my besteebare inkomste.
>
> Dus, al neem mens blokkruiping in ag en my betseebare inkomste styg
> net na R9 000 is ek nog steeds beter daaraantoe want my
> huispaaiement het konstant gebly. Jou huis se waarde sou nou ook
> toegeneem het na R200 000 wat jou beter kredietwaardigheid by die
> bank gee. Ek kan dus nou geld teen my huis gaan leen om byvoorbeeld
> 'n eie onderneming te begin wat my 'n baie beter inkomste kan
> besorg.
>
> Antonie

Dis net hier waar die hele inflasie argument in duie stort. Kom ons
neem jou eie voorbeeld hierbo. 'n Huis kos R 100,000.00. Die
rentekoers is 20% en die periode is 20 jaar. Jou maandelikse betaling
is dus R1,698.00.

Na 5 jaar is die uitstaande skuld op die oorspronklike R100,000.00 'n
skokkende R 96,728.11. Om jou inflasie argument te gebruik, indien jou
huis nou waardeer word vir 'n waarde van R200,000.00 het jy nou sommer
R100,000 uit die lug uit gekry, wat jy nie verdien of afbetaal het
nie. In werklikheid skuld jy R 193,456.22 ( aangepas vir inflasie
behoort jou uitstaande skuld ook te verdubbel ). Indien jy nou jou
huis kan gebruik om verdere skuld aan te gaan, beteken dit dat jy in
werklikheid geen sekuriteit agter die geld het wat jy gaan leen om 'n
sogenaamde besigheid te begin nie.

Die gevolg is "overvalued stock", in 'n hol maatskappy.... wat verder
uitkring tot 'n ekonomie gebou op lug (bates wat nie bestaan nie,
want indien jy totaal gelikwideer word, is jou uitstaande skuld meer
as jou reele bates) wat uiteindelik iewers gaan ineenstort, soos met
die depressie van 1929-1933 in die VSA.

Inflasie is dus 'n euwel, en is slegs 'n foefie wat die ekonomie meer
skade as goed doen oor die lang termyn. Mens kan nie 'n ekonomie bou
op geld wat nie waarde het nie. Dit haal jou in. Gaan kyk gerus na
Rusland.

Groete,

Eugene Pretorius
DS: [AFRIKAANS:5983] Re: Inflasie [boodskap #5691 is 'n antwoord op boodskap #5670] Vr, 02 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: iva...@netcom.com[SMTP:i...@netcom.com]
Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 17:13
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5983] Re: Inflasie

Antonie skryf:

> Kom ons doen 'n som om my oorspronklike punt te illustreer:
>
> Aanname: ons leef in 'n ideale ekonomie waar alles se pryse met
> inflasie toeneem. S^e inflasie is 15%. Ek koop nou 'n huis wat my
> R100 000 kos. Met inflasie van 15% verdubble pryse so elke 5 jaar.
> S^e nou die rentekoer is 20% dus is my paaiement op my huis dan
> sowat R1 700 as ek dit oor 20 jaar terugbetaal. S^e maar my salaris
> (na aftrekkings) is R6 000. My huispaaiement is dus 28% van my
> besteebare inkomste.
>
> Oor vyf jaar het my salaris verdubbel en ek kry nou R12 000 na
> aftrekking ("I wish"). Omdat inflasie konstant gebly het sou
> rentekoerse nie verhoog het nie en my paaiement is nog steeds R1
> 700. Dit is nou slegs 14% van my besteebare inkomste.
>
> Dus, al neem mens blokkruiping in ag en my betseebare inkomste styg
> net na R9 000 is ek nog steeds beter daaraantoe want my
> huispaaiement het konstant gebly. Jou huis se waarde sou nou ook
> toegeneem het na R200 000 wat jou beter kredietwaardigheid by die
> bank gee. Ek kan dus nou geld teen my huis gaan leen om byvoorbeeld
> 'n eie onderneming te begin wat my 'n baie beter inkomste kan
> besorg.
>
> Antonie

Dis net hier waar die hele inflasie argument in duie stort. Kom ons
neem jou eie voorbeeld hierbo. 'n Huis kos R 100,000.00. Die rentekoers
is 20% en die periode is 20 jaar. Jou maandelikse betaling is dus
R1,698.00.

Na 5 jaar is die uitstaande skuld op die oorspronklike R100,000.00 'n
skokkende R 96,728.11. Om jou inflasie argument te gebruik, indien
jou huis nou waardeer word vir 'n waarde van R200,000.00 het jy nou
sommer R100,000 uit die lug uit gekry, wat jy nie verdien of afbetaal
het nie. In werklikheid skuld jy R 193,456.22 ( aangepas vir inflasie
behoort jou uitstaande skuld ook te verdubbel ). Indien jy nou jou huis
kan gebruik om verdere skuld aan te gaan, beteken dit dat jy in
werklikheid geen sekuriteit agter die geld het wat jy gaan leen om 'n
sogenaamde besigheid te begin nie.

Die gevolg is "overvalued stock", in 'n hol maatskappy.... wat verder
uitkring tot 'n ekonomie gebou op lug (bates wat nie bestaan nie,
want indien jy totaal gelikwideer word, is jou uitstaande skuld meer
as jou reele bates) wat uiteindelik iewers gaan
ineenstort, soos met die depressie van 1929-1933 in die VSA.

Inflasie is dus 'n euwel, en is slegs 'n foefie wat die ekonomie meer
skade as goed doen oor die lang termyn. Mens kan nie 'n ekonomie bou
op geld wat nie waarde het nie. Dit haal jou in.

Groete,

Eugene Pretorius
Re: DS: [AFRIKAANS:5969] Inflasie [boodskap #5700 is 'n antwoord op boodskap #5670] Ma, 05 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Martin Knoetze  is tans af-lyn  Martin Knoetze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Robert Wagenaar wrote:
>
>
> ----------
> Van: a...@rmbmain.rmb.co.za[SMTP...@rmbmain.rmb.co.za]
> Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 10:03
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5969] Inflasie
>
>
> Reinier skryf
>
>> Die waarde van jou eiendom het dieselfde gebly, tensy jy daarby gevoeg
>> het. Dis jou geld wat waarde verloor het, en soos jy heel tereg daarop
>> wys, kan jy nou skaars bekostig om 'n soortgelyke huis te koop.
>> Intussen is jou spaargeld in sy maai, enige ingevoerde goedere
>> buitensporig duur, en jy word veel meer vir belasting aangeslaan.
>> Alles in ag genome, is jy geldelik swakker daaraan toe. Jy moet na al
> die versteekte nadele ook kyk, nie net die voor die hand liggende>
>> voordele nie.
>>
>> Inflasie het wel korttermyn voordele - dit gee die ekonomie 'n tydelike
>> hupstootjie - maar dis die langtermyn nadele wat veel swaarder moet
>> weeg.
>
> Kom ons doen 'n som om my oorspronklike punt te illustreer:
>
> Aanname: ons leef in 'n ideale ekonomie waar alles se pryse met inflasie
> toeneem. S^e inflasie is 15%. Ek koop nou 'n huis wat my R100 000 kos. Met
> inflasie van 15% verdubble pryse so elke 5 jaar. S^e nou die rentekoer is 20%
> dus is my paaiement op my huis dan sowat R1 700 as ek dit oor 20 jaar
> terugbetaal. S^e maar my salaris (na aftrekkings) is R6 000. My huispaaiement is
> dus 28% van my besteebare inkomste.
>
> Oor vyf jaar het my salaris verdubbel en ek kry nou R12 000 na aftrekking ("I
> wish"). Omdat inflasie konstant gebly het sou rentekoerse nie verhoog het nie en
> my paaiement is nog steeds R1 700.
> Dit is nou slegs 14% van my besteebare inkomste.
>
> Dus, al neem mens blokkruiping in ag en my betseebare inkomste styg net na R9
> 000 is ek nog steeds beter daaraantoe want my huispaaiement het konstant gebly.
> Jou huis se waarde sou nou ook toegeneem het na R200 000 wat jou beter
> kredietwaardigheid by die bank gee. Ek kan dus nou geld teen my huis gaan leen
> om byvoorbeeld 'n eie onderneming te begin wat my 'n baie beter inkomste kan
> besorg.
>
> Antonie
>

Ek is bly ek woon waar inflasie 2.5% is en huislening koerse so 7.5%
Klink dit na Utopia? Amper
Martin
Re: DS: [AFRIKAANS:5983] Re: Inflasie [boodskap #5726 is 'n antwoord op boodskap #5691] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Eugene skryf :

> Dis net hier waar die hele inflasie argument in duie stort. Kom ons
> neem jou eie voorbeeld hierbo. 'n Huis kos R 100,000.00. Die rentekoers
> is 20% en die periode is 20 jaar. Jou maandelikse betaling is dus
> R1,698.00.
>
> Na 5 jaar is die uitstaande skuld op die oorspronklike R100,000.00 'n
> skokkende R 96,728.11. Om jou inflasie argument te gebruik, indien
> jou huis nou waardeer word vir 'n waarde van R200,000.00 het jy nou
> sommer R100,000 uit die lug uit gekry, wat jy nie verdien of afbetaal
> het nie. In werklikheid skuld jy R 193,456.22 ( aangepas vir inflasie
> behoort jou uitstaande skuld ook te verdubbel ). Indien jy nou jou huis
> kan gebruik om verdere skuld aan te gaan, beteken dit dat jy in
> werklikheid geen sekuriteit agter die geld het wat jy gaan leen om 'n
> sogenaamde besigheid te begin nie.
>
> Die gevolg is "overvalued stock", in 'n hol maatskappy.... wat verder
> uitkring tot 'n ekonomie gebou op lug (bates wat nie bestaan nie,
> want indien jy totaal gelikwideer word, is jou uitstaande skuld meer
> as jou reele bates) wat uiteindelik iewers gaan
> ineenstort, soos met die depressie van 1929-1933 in die VSA.
>
> Inflasie is dus 'n euwel, en is slegs 'n foefie wat die ekonomie meer
> skade as goed doen oor die lang termyn. Mens kan nie 'n ekonomie bou
> op geld wat nie waarde het nie. Dit haal jou in.

ummmmm.. Al ooit die storie gehoor "hoekom ek so moeg is "

Die redenasie hierbo gebruik min of meer dieselfde logika.

Wat my egter inhaal is my daai " black hole "(ek wou die term
swart gat gebruik,maar dit kan verkeerd interpreteer word)
wat alle geld binne 'n radius van 1400 miljoen vierkante myl insuig.
Re: DS: [AFRIKAANS:5983] Re: Inflasie [boodskap #5741 is 'n antwoord op boodskap #5691] Do, 08 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jean-Pierre Botha wrote:
> Wat my egter inhaal is my daai " black hole "(ek wou die term
> swart gat gebruik,maar dit kan verkeerd interpreteer word)
> wat alle geld binne 'n radius van 1400 miljoen vierkante myl insuig.>>

Dit is 'n horribale ding.
Ek wonder soms of dit nie name het nie - soos Sanlam, Anglo,
Mutual.....
Re: DS: [AFRIKAANS:5984] Inflasie [boodskap #5767 is 'n antwoord op boodskap #5684] Ma, 12 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon Retief  is tans af-lyn  Leon Retief
Boodskappe: 28
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article Robert Wagenaar writes:
> From: Robert Wagenaar
> Subject: DS: [AFRIKAANS:5984] Inflasie
> Date: Fri, 2 Feb 1996 16:33:51 +-100



> ----------
> Van: iva...@netcom.com[SMTP:i...@netcom.com]
> Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 17:19
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5984] Inflasie

> Antonie skryf:

>> Kom ons doen 'n som om my oorspronklike punt te illustreer:
>>
>> Aanname: ons leef in 'n ideale ekonomie waar alles se pryse met
>> inflasie toeneem. S^e inflasie is 15%. Ek koop nou 'n huis wat my
>> R100 000 kos. Met inflasie van 15% verdubble pryse so elke 5 jaar.
>> S^e nou die rentekoer is 20% dus is my paaiement op my huis dan
>> sowat R1 700 as ek dit oor 20 jaar terugbetaal. S^e maar my salaris
>> (na aftrekkings) is R6 000. My huispaaiement is dus 28% van my
>> besteebare inkomste.
>>
>> Oor vyf jaar het my salaris verdubbel en ek kry nou R12 000 na
>> aftrekking ("I wish"). Omdat inflasie konstant gebly het sou
>> rentekoerse nie verhoog het nie en my paaiement is nog steeds R1
>> 700. Dit is nou slegs 14% van my besteebare inkomste.
>>
>> Dus, al neem mens blokkruiping in ag en my betseebare inkomste styg
>> net na R9 000 is ek nog steeds beter daaraantoe want my
>> huispaaiement het konstant gebly. Jou huis se waarde sou nou ook
>> toegeneem het na R200 000 wat jou beter kredietwaardigheid by die
>> bank gee. Ek kan dus nou geld teen my huis gaan leen om byvoorbeeld
>> 'n eie onderneming te begin wat my 'n baie beter inkomste kan
>> besorg.
>>
>> Antonie

> Dis net hier waar die hele inflasie argument in duie stort. Kom ons
> neem jou eie voorbeeld hierbo. 'n Huis kos R 100,000.00. Die
> rentekoers is 20% en die periode is 20 jaar. Jou maandelikse betaling
> is dus R1,698.00.

> Na 5 jaar is die uitstaande skuld op die oorspronklike R100,000.00 'n
> skokkende R 96,728.11. Om jou inflasie argument te gebruik, indien jou
> huis nou waardeer word vir 'n waarde van R200,000.00 het jy nou sommer
> R100,000 uit die lug uit gekry, wat jy nie verdien of afbetaal het
> nie. In werklikheid skuld jy R 193,456.22 ( aangepas vir inflasie
> behoort jou uitstaande skuld ook te verdubbel )

Kan nie saamstem nie. Al het jy wel 'n groot bedrag afbetaal wat net nagenoeg
R4 000 van jou skuld gedelg het, is jou oorblywende skuld "slegs" R96 728, en
geensins R193 4562 nie - jou uitstaande skuld verdubbel hoegnaamd nie. Voorts
is die restant van jou skuld nou in rand wat minder werd is as 5 jaar tevore,
dus behoort jy dit makliker te kan afbetaal, mits jou salaris min of meer met
inflasie tred gehou het. Dit is hoekom dit in 'n inflasionêre situasie 'n
goeie move is om up skuld te koop. Nie dat inflasie per se 'n goeie ding is
nie. Onthou ook dat 'n huis nie noodwendig 'n goeie belegging is nie.
Leon Retief
Re: DS: [AFRIKAANS:5984] Inflasie [boodskap #5804 is 'n antwoord op boodskap #5684] Do, 15 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
eugeneb  is tans af-lyn  eugeneb
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article le...@iafrica.com (Leon Retief) writes:

>Van: iva...@netcom.com[SMTP:i...@netcom.com]
>Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 17:19
>Aan: Multiple recipients of list
>Onderwerp: [AFRIKAANS:5984] Inflasie

>Antonie skryf:

>> Kom ons doen 'n som om my oorspronklike punt te illustreer:
>>
>> Aanname: ons leef in 'n ideale ekonomie waar alles se pryse met
>> inflasie toeneem. S^e inflasie is 15%. Ek koop nou 'n huis wat my

snip


Kan nie saamstem nie. Al het jy wel 'n groot bedrag afbetaal wat net nagenoeg
R4 000 van jou skuld gedelg het, is jou oorblywende skuld "slegs" R96 728, en
geensins R193 4562 nie - jou uitstaande skuld verdubbel hoegnaamd nie. Voorts
is die restant van jou skuld nou in rand wat minder werd is as 5 jaar tevore,
dus behoort jy dit makliker te kan afbetaal, mits jou salaris min of meer met
inflasie tred gehou het. Dit is hoekom dit in 'n inflasionêre situasie 'n
goeie move is om up skuld te koop. Nie dat inflasie per se 'n goeie ding is
nie. Onthou ook dat 'n huis nie noodwendig 'n goeie belegging is nie.
Leon Retief

Nee-nee....

Die reserwe bank (vandat dit ge-depolitiseer is) handhaaf 'n ree"le
rentekoers, dit wil sê die rentekoers is hoe"r as die inflasie koers.
Dit maak die duur om geld te leen. As jy jou paaiement vir 'n jaar
spaar en dan jou huis koop sal jy beter daaraan af wees. As jy die
geld kan leen teen 'n rentekoers onder die inflasie koers wen jy as jy
onmiddelik koop (slegs dan is dit 'n goeie move).

Leen (of anti-spaar) is 'n groot bydraende faktor in inflasie. Die
grootste wapen in die hand van die reserwebank om inflasie af te hou
is juis 'n hoe" rentekoers (prima is rondom 17% en inflasie rondom
9%).


Eugene
PS: As jy weet waar om geld te leen teen 'n laer rentekoers as die
inflasie koers laat my weet asb.!
--
Eugene Botha snailmail:
Bussie 262,
e-mail: Private Bag X6001,
eug...@eeieb.puk.ac.za, PU for CHO,
Eugene...@eeieb.puk.ac.za 2520, South Africa
Re: DS: [AFRIKAANS:5984] Inflasie [boodskap #5810 is 'n antwoord op boodskap #5684] Vr, 16 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
eugeneb@eeieb.puk (Eugene Botha) schreef:

> PS: As jy weet waar om geld te leen teen 'n laer rentekoers as die
> inflasie koers laat my weet asb.!
> --
> Eugene Botha snailmail:

In Nederland bijv. hier kan jy geld leen teen 8% (as jy 'n huis koop).

Jy loop natuurlik wel 'n wisselkoersrisiko....

Robert.
--

Robert se Afrikaanse bladsy: http://www.xs4all.nl/~wagenaar
Vorige onderwerp: Re: DS: [AFRIKAANS:5611] Ekonomiese vryheid
Volgende onderwerp: Finansies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:29:24 MGT 2024